Indiese polisie het aanklagte teen verskeie beroepswedders voorberei 13 jaar ná ‘n wedstryd-skandaal wat die gewese Suid-Afrikaanse krieketkaptein, Hansie Cronjé, uitgesonder het, het ‘n polisie-bron gesê. Polisie in Nieu-Delhi het ‘n “gedetailleerde klagstaat” teen vyf beroepswedders voorberei, het die bron gesê. Die optrede kom nadat Delhi se polisiehoof Neeraj Kumar aan plaaslike media gesê dat
Cameron se anti-porno-filters problematies
Die Britse premier David Cameron se plan om internetpornografie te verbied, is onder verdenking nadat hy voorgestel dat kaal vroue soos dié wat op The Sun se bladsy drie verskyn, nog steeds toeganklik sal wees aanlyn. Sommige kritici het Cameron van skynheiligheid beskuldig. Die Eerste Minister het ‘n groot toespraak uitgestel om ‘n reeks hervormings
Voorvadergrafte vertraag Wildekus-tolpad
Die voorgestelde Wildekus-tolpad in die Pondoland-streek in die Oos-Kaap kan weens voorvadergrafte op die beplande roete die wind van voor kry. Tradisionele leiers by Amadiba in Bizana sê hulle het nog nie ‘n omvattende ooreenkoms met die Nasionale Padagentskap Sanral bereik oor die moontlike opgrawing van die grafte nie. Groot dele van die kusgebied van
Uiters gevaarlike vrag gif vermis
Die Gautengse polisie het bekendgemaak dat ‘n vragmotor, wat uiters gevaarlike materiaal vervoer, Vrydag by Halfweghuis in Midrand gekaap is. Die vragmotor het kalium-sianied vervoer. Die chemikalieë word onder meer in goudmyne gebruik en was na die Suid-Afrikaanse Munt onderweg. Volgens die polisie het die opsporingsmaatskappy by Marlboro in Johannesburg kontak met die voertuig verloor.
Tlokwe-aansoek oor ANC-burgemeester vandag
Die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria sal Dinsdag ‘n aansoek deur die ANC aanhoor om die burgemeester van Tlokwe, Maphetle Maphetle, wat uit sy amp verwyder is, ongeldig te verklaar. Die ANC wil ook ‘n raadsvergadering, waartydens die DA-raadslid, Annette Combrink as burgemeester ingestem is, nietig laat verklaar. Die ANC erken Combrink nie as burgemeester nie
Bendegeweld in Chicago het met 40% toegeneem sedert Obama verkies is
‘n Amerikaanse Kongreslid, Bobby Rush, is een van vele swart Ametrikaanse leiers wat dweep met Trayvon Martin, die swart tiener se dood. Martin is deur ‘n bruin buurtwaglid Gerorge Zimmerman geskiet nadat Martin vir Zimmerman aangerand het, en hy hom uit selfverdediging geskiet het. Rush is ‘n kongreslid wat die mees gewelddadige stad in Amerika
Lees verder: Bendegeweld in Chicago het met 40% toegeneem sedert Obama verkies is
Tieners verkies onveilige seks
Die meeste tieners in Gauteng verkies onveilige seks, het die provinsiale departement van maatskaplike ontwikkeling bevind. Tydens die mediainligtingsessie is die verslag wat lui: “Faktore wat verband hou met tienerswangerskappe in Gauteng-provinsie”, deur die LUR vir maatskaplike ontwikkeling Nandi Mayathula-Khoza belig. Sy het gesê tienerswangerskappe was ‘n probleem wat kan nie geïgnoreer word nie. “Ja,
Detroit is nie die enigste Amerikaanse stad wat gaan vou nie
Verlede week, is die swart Amerikaanse stad Detroit bankrot verklaar, die grootste stad in die Amerikaanse geskiedenis om so ‘n drastiese stap te neem. Dit is eintlik ‘n manier vir die stad om van al die finansiële verpligtinge ontslae te raak en nie te betaal wat hulle skuld nie. Wat is die grootste finansiële verpligting
Lees verder: Detroit is nie die enigste Amerikaanse stad wat gaan vou nie
Gesin met binddraad vasgebind, beroof
Drie mans is soek nadat hulle verlede Woensdagoggend ‘n gesin vasgebind het en hul huis in Nelspruit beroof het. Mnr. Petrus Müller, sy vrou Annemarie en dogter Jacquelene (12), is omstreeks 01:00 deur die mans in balaklawas oorval en met binddraad vasgebind. “Hulle het genadiglik die jonger dogter gelos en sy het deur die hele
Boer van aanranding beskuldig ná 5 jaar
‘n Wes-Kaapse boer wat daarvan beskuldig word dat hy ‘n tiener erg aangerand het, sal binnekort in die Ashton-streekhof verskyn, het The Star Maandag berig. Flippie Engelbrecht was 15 jaar oud was toe hy en sy pa in Januarie 2008 op pad huis toe van ‘n plaas aangeval is. Volgens die berig het sy kop
