‘n Amerikaanse Kongreslid, Bobby Rush, is een van vele swart Ametrikaanse leiers wat dweep met Trayvon Martin, die swart tiener se dood. Martin is deur ‘n bruin buurtwaglid Gerorge Zimmerman geskiet nadat Martin vir Zimmerman aangerand het, en hy hom uit selfverdediging geskiet het.
Rush is ‘n kongreslid wat die mees gewelddadige stad in Amerika verteenwoordig. Chigaco is die stad waarin meer as 500 mense dood is verlede jaar, 74 persent van hulle Afro-Amerikaans, en 80 persent van die moorde verteenwoordig, volgens die polisie, bendemoorde.
Bendes het toegeneem in Chicago met 40 persent sedert die VSA se eerste swart president verkies is.
Daar is egter geen federale program om dit te stop nie en geen politieke wil nie. Niemand wil ‘n eerlike gesprek daaroor te hê nie, maar ‘n kongreslid wat se eie distrik in totale chaos verkeer, wat ‘n “hoodie” as ‘n simboliese daad dra, het geen raad met die bendes in sy eie distrik nie, behalwe om wittes daarvoor aanspreeklik te hou.
