‘Eienaars moet meer vir plaaswerkers doen’

Die minister van arbeid, Mildred Oliphant, sê hoewel goeie werk gedoen is om die lewensomstandighede van plaaswerkers te verbeter, is daar nog sake wat aandag moet geniet. Sy het gepraat na ‘n seminaar deur die departement van arbeid met plaaswerkers op Sitrusdal aan die Kaapse weskus. Die seminaar het gevolg na ‘n weeklange besoek van

Lees verder: ‘Eienaars moet meer vir plaaswerkers doen’

Jongste plaasaanval glo met satanisme verbind

Rapport berig dat die letters “666” tydens die jongste plaasaanval in bloed op die mure van die opstal geskryf is. Die moorde op David de Villiers en sy vrou Ralie, van Barkly-Oos in die Oos-Kaap vermoor het, was glo deel van satanistiese bedrywighede. Misdaadkenners glo dat die syfers na ‘n bende – die “666” –

Lees verder: Jongste plaasaanval glo met satanisme verbind

Derde babalyk in Diepsloot gevind

‘n Babalyk, die derde een binne ‘n week, is Saterdag in Diepsloot in die noorde van Johannesburg gekry. Die lyk was in plastiek toegedraai. Lt.kol. Lungelo Dlamini, Gautengse polisiewoordvoerder, sê die baba was vermoedelik tussen twee en drie maande oud. Die baba se ouers is nog nie opgespoor nie. ’n Anonieme wenk het die polisie

Lees verder: Derde babalyk in Diepsloot gevind

City Press redaktrise met verlof oor rassisme

Die redaktrise van City Press, Ferial Haffajee, is tans met verlof te midde van ʼn rassisme-debakel by die koerant, het die Sunday Independent berig. “Julle bitsige redaktrise is met verlof. Dit sal julle in staat stel om die vure wat ek begin het te blus,” het Haffajee glo aan die koerant gesê. Haffajee het in

Lees verder: City Press redaktrise met verlof oor rassisme

Anonieme marxistiese groep intimideer adverteerders op praag

‘n Anonieme ekstreemlinkse, waarskynlik marxistiese, groep is sedert Donderdag besig om adverteerders op die praag-webblad te intimideer om hul advertensies te verwyder omdat die blad kwansuis “regs en rassisties” sou wees. Die veldtog word vanaf ‘n Facebook-blad geloop met die naam, “Stop right wing website Praag” met as onderskrif “Stop the right wing website www.praag.co.za earning revenue

Lees verder: Anonieme marxistiese groep intimideer adverteerders op praag

9 nominasies vir Motor van die Jaar by JIMS

deur André Olivier By die Johannesburgse Internasionale Motorskou, wat tans by die NASREC Uitstalsentrum, suid van Johannesburg gehou word, is die  2014 WesBank / SAGMJ Motor van die Jaar-finaliste aangekondig. Die aankondiging van die 2014 Motor van die Jaar- finaliste volg op ‘n stemming wat uitgebring is deur ‘n juirie van 30 lede, wat deur

Lees verder: 9 nominasies vir Motor van die Jaar by JIMS

Ons vat geen morele lesse van Duitsers, Antje Schuhmann

deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Eergister was ek saam met my 11-jarige seuntjie, ‘n motorgeesdriftige met sy eie aanlyn- virtuele “motormaatskappy” by die Johannesburgse Motorskou. By die BMW-afdeling het ‘n besoekende Duitser aan my gesê dat een uit elke sewe van sy landgenote in die motorbedryf

Lees verder: Ons vat geen morele lesse van Duitsers, Antje Schuhmann

Die leuen word voljarig

21 Jaar gelede het die demokraties verkose NP-regering, onder die leierskap van FW de Klerk, die volgende 10 beloftes gemaak indien hulle kiesers JA stem in die 1992-referendum. Kyk asseblief mooi na elke belofte, en oordeel dan self wat waar geword het, aldan nie. ‘n Veilige toekoms vir ons en ons kinders. Vreedsame naasbestaan en

Lees verder: Die leuen word voljarig

Konfederasie: die alternatief vir liberalisme en sosialisme

deur Christo Landman Die Suid-Afrikaanse politiek word tans gekenmerk deur ‘n keuse tussen die sosiaal-demokratiese inmengingstaat en liberaal-demokratiese meerderheidstirannie. ‘n (Kon)federale raamwerk bied vir ons uitkoms. ‘n Sosiaal-demokratiese mag/inmengingstaat ken aan die staat soveel oorkoepelende magte toe dat die regering-van-die-dag  op elke terrein, ook op die terrein van burgerlike instellings, inmeng en voorskryf wat mag

Lees verder: Konfederasie: die alternatief vir liberalisme en sosialisme

Leon Wessels se ‘onderhandelde revolusie’

deur Leon Lemmer In Vereeniging: Die Onvoltooide Vrede (Kaapstad: Umuzi, 2010, 367p) skryf Leon Wessels (gebore in 1946) oor sy lewensloop en sy siening van die plaaslike politiek. Die boektitel verwys na die Vrede van Vereeniging wat na die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) gesluit is. Heeltemal tereg was daar toe groot bitterheid aan die kant van die

Lees verder: Leon Wessels se ‘onderhandelde revolusie’