Hier aan die begin van die nuwe jaar en terwyl die Desembervakansie in sy doodsnikke verkeer, is ‘n mens altyd vol moed vir die berge wat jy nog moet versit. Deesdae moet ‘n mens bloot om in Suid-Afrika te oorleef reeds daardie spreekwoordelike berge versit! Ek het voorheen al verwys na Jan Smuts wat gesê
TT Cloete oor diversiteit en nivellering
‘Tans regeer die swartes nie omdat hulle dit beter as bv die blankes kan doen nie, maar bloot omdat hulle meer (en meer gewelddadig) is.’
‘Tans regeer die swartes nie omdat hulle dit beter as bv die blankes kan doen nie, maar bloot omdat hulle meer (en meer gewelddadig) is.’
Plaasmoord buite Sasolburg
In die jongste voorval van plaasmoorde, is ʼn 67-jarige man op ʼn plaas naby Sasolburg in die Vrystaat doodgeskiet. ‘n Woordvoerder van die SA Polisiediens, Lt. Livhuhani Hani, het gesê dat die man en sy gade ʼn huis op die plaas huur. Die vrou het glo Woensdagaand deur die huis se venster geloer en ʼn
Voorspoedige Nuwejaar aan al ons lesers!
‘n Voorspoedige Nuwejaar word al ons lesers en ondersteuners toegewens! Ons hoop en vertrou dat dit met u goed sal gaan en dat ons sommer ‘n klomp waens deur ‘n klomp driwwe sal trek.
Suid-Afrikaners sterf soos vlieë op die paaie
Volgens die minister van vervoer, Dipuo Peters, is daar reeds 924 noodlottige padongelukke tot op 28 Desember aangemeld. In KwaZulu-Natal was daar 211 ongelukke waarin 249 mense dood is. In Gauteng was daar 156 noodlottige ongelukke waarin 174 mense omgekom het. In die Oos-Kaap was daar 129 noodlottige ongelukke waarin 161 mense die lewe gelaat
98% van onafhanklike skole se matrikulante slaag
Die slaagsyfer vir privaatskole wat die onafhanklike eksamenraad se matriekeksamen skryf is so pas bekendgemaak. Vanjaar se slaagsyfer is 98,38% met 85,54% van kandidate wat toegang tot graadstudie verkry en 11,56% van kandidate wat vir ʼn diploma kan studeer. 10 451 kandidate, van wie 9 976 heeltyds en 475 deeltyds, het die eksamen vanjaar afgelê. Verlede jaar
Lees verder: 98% van onafhanklike skole se matrikulante slaag
Anton van Niekerk: politieke korrektheid, feite-waarheid en morele waarheid
Wanneer dit vakansietyd is, word Die Burger se lesers gekonfronteer met artikels en ook briewe deur Anton van Niekerk. Op hierdie manier kry hy publisiteit en verdien hy ook sakgeld. Vir hom is dit blykbaar nie voldoende as akademici kennis van sy menings in vaktydskrifte neem nie. Hy smag daarna om ‘n openbare intellektueel te
Lees verder: Anton van Niekerk: politieke korrektheid, feite-waarheid en morele waarheid
Prof. Anton van Niekerk se halwe polities korrekte waarheid
Ek sal graag die hele artikel wil lees soos dit in Tydskrif vir Geesteswetenskappe verskyn het, maar uit die bietjie wat ek gesien het probeer prof. Van Niekerk die punt maak dat ons die waarheid in konteks moet sien. Dus, volgens hom, ignoreer die blankes die waarheid dat swartmense benadeel was en is ons klagtes
Lees verder: Prof. Anton van Niekerk se halwe polities korrekte waarheid
Anton van Niekerk handel in politieke korrektheid en halwe waarhede
‘Die mees bekwame swart mediese personeel van vandag is ouer as 40 en is dus onder apartheid opgelei.’
‘Die mees bekwame swart mediese personeel van vandag is ouer as 40 en is dus onder apartheid opgelei.’
Lees verder: Anton van Niekerk handel in politieke korrektheid en halwe waarhede
2014 se 25 gewildste bladsye op praag.co.za
Hier is hulle, ons vyf-en-twintig gewildste blaaie vir 2014! Hulle word in volgorde van gewildheid geplaas, gegrond op die werklike aantal kere wat lesers hulle van ons bediener afgelaai het. Nuus (kategorie) ANC sê nee vir R1000 miljard rand uit vrees vir ‘te veel witmense’ Afrikaanse nuus (kategorie) PRAAG staan Steve Hofmeyr by om hofbevel
