Voorspoedige Nuwejaar aan al ons lesers!

vtmblou2

‘n Voorspoedige Nuwejaar word al ons lesers en ondersteuners toegewens! Ons hoop en vertrou dat dit met u goed sal gaan en dat ons sommer ‘n klomp waens deur ‘n klomp driwwe sal trek.

63 thoughts on “Voorspoedige Nuwejaar aan al ons lesers!”

  1. DR ROODT, PRAAGBESTUUR, RUBRIEKSKRYWERS EN LESERS

    Ek wens vir julle alle voorspoed vir 2015. Mag julle lewens daagliks toegevou word deur die Here se genade en mag julle Sy liefde, vrede en vreugde ervaar.

    … en dat ons sommer ‘n klomp waens deur ‘n klomp driwwe sal trek … LAAT DIT SO WEES.

    1. Goed artikel eergisteren over die prof(essionele) universitaire bedrieger die wel de theorie maar niet de praktijk kan en wil zien meer Lemmer.

      Links liberale selectieve gelijkheid en waarheid brachten tot nu wereldwijd al onvoorstelbare schade voor de mensheid.

        1. Hulle moet ‘n 0 op die bokant en ‘n 1 op die onderkant van daardie lipplaat verf. Dan kan hulle boodskappe vir mekaar in binêr stuur en siedaar – hulle sluit aan by die moderne eeu en die drommeslaner is sy werk kwyt. As hulle vier langs mekaar staan is die datawydte 4-Bit (‘n knibbel) en as hulle 32 staan is die datawydte 32 bit. Hulle kan ook dan aan ‘n mielie kou en akkuraat tel hoeveel bits daar in ‘n byte is.

          Lyk my hoeka die waarde van haar ondertande is 110011 of so.

          1. En wat van die wortel van die gemiddelde kwadraat waarde – van die vermiste rasionele (westerse) delers? Of die vierkantswortel van die maginêre & imaginere malers? Wat maal laat – met ‘n gemene deler? Waar is die dae toe syferwater in Afrika bloot deur misterieuse syferwater verklaar was? (Getye se invloed op riviere…) 😉

            En Pi? Hoe spel hulle dit?

      1. Goeie genade, sy maag lyk soos boude, GRIL tot in my tone. GEEN, maar geen manier wat ons ooit soos hulle kan of sal wees nie.

        Op ‘n ander noot, ek verwag om binnekort van Mnr Jaap Kelder te hoor. Sal jou dienooreenkomstig daaroor inlig.

      2. Riffels: “Een leuen wat ek nooit sal glo nie – dat ons dieselfde as hulle is …”

        Skrif lei ons uit dwalende lyding uit:

        1Kor. 13:9 Want ons ken ten dele en ons profeteer ten dele…

        Gen 1:26 En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse van die see en die voëls van die hemel en die vee en oor die hele aarde en oor al die diere wat op die aarde kruip.

        Gen 4:7 Is daar nie verheffing as jy goed doen nie? En as jy nie goed doen nie—die sonde lê en loer voor die deur, en sy begeerte is na jou; maar jy moet daaroor heers.

        LET WEL! Oor eie vlees en RAS: Gen 37:8 Toe sê sy broers aan hom: Wil jy miskien oor ons regeer? Of wil jy miskien oor ons heers? En hulle het hom nog meer gehaat oor sy drome en oor sy woorde.

        Eseg 36:32 Ek doen dit nie om julle ontwil nie, spreek die Here HERE; laat dit julle bekend wees! Skaam julle en bloos oor jul weë, o huis van Israel.

        Deut 12:31 So mag jy nie handel met die HERE jou God nie; want alles wat vir die HERE ‘n gruwel is, wat Hy haat, het hulle vir hulle gode gedoen; want selfs hulle seuns en hulle dogters verbrand hulle met vuur vir hulle gode.

        Deut 22:5 ‘n Vrou mag geen mansklere dra nie, en ‘n man mag geen vrouensklere aantrek nie; want almal wat dit doen, is vir die HERE jou God ‘n gruwel.

        Deu 27:15 Vervloek is die man wat ‘n gesnede of gegote beeld maak, ‘n gruwel vir die HERE, werk van ‘n ambagsman se hande, en dit in die geheim opstel; en die hele volk moet antwoord en sê: Amen.

        Spreuke 3:32 Want die verkeerde is vir die HERE ‘n gruwel, maar sy verborgenheid is met die opregtes.

        Spreuke 13:19: ‘n Vervulde wens is soet vir die siel, maar om af te wyk van die kwaad, is ‘n gruwel vir die dwase.

        Spreuke 17:15 Hy wat die goddelose regverdig verklaar en die regverdige skuldig verklaar, hulle altwee is vir die HERE ‘n gruwel.

        Spreuke 28:9 Wie sy oor wegdraai om nie na die wet te luister nie, selfs sy gebed is ‘n gruwel.

        Jes 41:24 Kyk, julle is niks, en julle werk is niks; ‘n gruwel is hy wat julle uitkies.

        Jer 8:12 Hulle kom in die skande, omdat hulle gruwel bedryf het, tog skaam hulle hul nie in die minste nie en weet nie om te bloos nie. Daarom sal hulle val onder die wat val; en die tyd van hulle besoeking sal hulle struikel, sê die HERE.

        Dan 11:31 En deur hom sal leërs op die been gebring word en die heiligdom, die vesting, ontheilig, en hulle sal die voortdurende offer afskaf en die ontsettende gruwel opstel.

        Dan 12:11 En van die tyd af dat die voortdurende offer afgeskaf en die ontsettende gruwel opgerig word, sal duisend twee honderd en negentig dae verloop.

        Mal 2:11 Juda het troueloos gehandel, en ‘n gruwel is in Israel en in Jerusalem gepleeg; want Juda het die heiligdom van die HERE, wat Hy liefhet, ontheilig, en hy het die dogter van ‘n uitlandse god getrou.

        Mat 24:15 Wanneer julle dan die gruwel van die verwoesting, waarvan gespreek is deur die profeet Daniël, sien staan in die heiligdom—laat hy wat lees, oplet – dan moet die wat in Judéa is, na die berge vlug; wie op die dak is, moet nie afkom om iets uit sy huis weg te neem nie;…..

        Luk 16:15 En Hy het vir hulle gesê: Dit is julle wat julself regverdig voor die mense, maar God ken julle harte; want wat by die mens hoog geag word, is ‘n gruwel voor God.

        Hebr 11:1 Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.

        Hebr 6:1 Daarom moet ons nie bly by die begin van die prediking aangaande Christus nie, maar na die volmaaktheid voortgaan sonder om weer die fondament te lê van die bekering uit dooie werke en van die geloof in God,

        1. Hebr 6; 4-6
          Juslaaik Dolk as ons verder lees kom ons op die ontsaglike vervloeking af oor bekeerde Christene wat afvallig raak. en hul rug op Jesus draai .
          Dat daar vir hulle geen redding sal wees nie.
          Die Boere Afrikaners van Naspers en Praag e al?
          Dankie vir die verwysing

          1. Elkeen sal pa staan vir sy/haar eie keuses ja. Die ateïste, twyfelaars en dwaalleraars blameer almal behalwe hulself.

            Mense word een vir een gered – so-ook gaan hulle een vir een verlore. En elkeen van ons mense? Steek ons hande uit of druk ons koppe onder die water daarmee…?

      3. Geen twee mense is dieselfde nie. Ek het hierdie week ‘n treffende aanhaling gesien: “In this world there is a difference between giving equal opportunities and trying to make people equal”.

        “Equal” beteken nie ewe goed nie, maar werklik dieselfde. Dieselfde denke, idees en beginsels. In Suid-Afrika probeer vele instansies om mense gelyk aanmekaar te maak. Daarom mag kultuur nie bestaan nie, want dit veroorsaak samehorigheid onder eenderses. Godsdiens mag ook nie bestaan nie. En alles moet verkieslik in een taal geskied. Daarom die verengelsing.
        Daarom het die Marxiste (baie mense is onbewustelik Marxisties) geen ander keuse as om diegene wat wegbreek uit die mengelmoes van massas om hul kultuur te beskerm, te probeer stuit deur hulle byvoorbeeld gelykheidshof toe te sleep nie. Die gelykheidshof maak alles gelyk en is ‘n orgaan van die staat wat gebruik word om kulturele identiteit te vernietig. Ons mag nie meer Afrikaners wees nie. Net Suid-Afrikaners. Asof daar nou enige identiteit aan die benaming “Suid-Afrikaner” verbonde is.

        Om terug te kom by jou kommentaar. Ja, natuurlik wil ons nie met mense soos Zuma vereenselwig nie. Ons moet altyd ons kultuur beskerm en die Afrikanernasionalisme bevorder waar ons kan. Ons moet ook onthou dat daar skandalige mense onder ons Afrikanersambreel is (of ons hulle nou as Afrikaner beskou of nie) soos Casper de Vries. Daar is uiters beskaafde swartmense en uiters barbaarse Afrikaners. (Alhoewel Afrikaners nooit daardie element bevat het nie).
        Die NSA het ons kultuur deels venietig en ek sal skaam wees om my met sommige Afrikaners te vereenselwig.

        Ons moet nooit in meerderwaardigheid glo nie, maar net in andersheid en uniekheid. Ons moet ons prestasies vier en trots wees op wie ons is. Nasionalisme was nog nooit rassisme nie. My oupa het altyd gesê: “Die bevordering van andersheid sonder die bevordering van diskriminasie”.

        Ongelukkig word leiers soos Verwoerd, wie nooit in meerderwaardigheid geglo het nie, vandag gekruisig as rassiste. Met my voorneme onderneem ek juis om daardie misinterpetasies aan te spreek.

        1. RSA Patriot
          Hiermee kan ek volkome saamleef – goeie uiteensetting soos wat ek ook voel ja.
          Ons kan nou ons uniekheid uitleef omdat ons nie meer die Baas is nie.
          Staatkundig bestaan die ‘voogdyskapsfunksie’ wat nou herdefininieer word en verketter word deur omgekeerde rassisme en diskriminasie.
          Verwoerd se Christelike volkekunige gelykheid is die enigste hoop op ons oorlewing as volk.

          1. Met die oorname van die jongmense voorsien ek hoop vir die Afrikaner. Daar is baie jong passievolle Afrikaners wat sonder die “skuldlas” (wat nog vernietig moet word vir alle Afrikaners omdat dit nonsens is) van aparheid die Afrikaner en alle blankes sal kan vorentoe neem. Die enigste voorvereiste is dat hierdie kragtige jongmense nié gebreinspoel moet word nie!! Dit is klaar besig om te gebeur in die regering se poging om alle Afrikanerkinders in skuld te dompel sodat hulle verewig lamgelê is. Watter jong Afrikaner sal eendag vir sy reg veg as hy glo dat sy volk jare gelede “misdade teen die mensdom gepleeg het”? Hulle sal nog erger kruip as de Vos en Croukamp!

            Daarom moet die breinspoel nou gestop word!

        2. Stem. Meerwaardigheid is trots en, trots kom tot ‘n val. Dit gesê… Bloot omdat mens ‘n rassis en voorstander van apartheid is, beteken nie dat mens meerwaardig is nie.

          Die probleem met die mens is dat hy/sy woorde “molesteer” – sodat hulle hul ware – oorspronklike betekenis verloor. Daar is talle voorbeelde daarvan. een is die woord “rassis.” Nog een is “apartheid” ens.. Die teenstanders daarvan sal dit verdraai totdat dit soos vloekwoorde klink.

          Helaas, wie kan ‘n perd maak water drink…? Selfde geld vir die liberale adders op hierdie aarde.

          1. Ja die “molestering” van woorde is werklik ‘n probleem.

            In my skrywes en gesprekke met mense het ek nog nooit rassisme of meerwaardigheid ten toon gestel nie en daarom kon die liberale adders my nog nooit vaspen nie. Ek het dit ook altyd duidelik gemaak dat ek nie ‘n voorstander van Apartheid in die 21ste eeu is nie, maar glo dat dit die enigste opsie in die 20ste eeu was en dat Verwoerdiaanse apartheid nie aan diskriminasie gelykgestel kan word nie.

            Ek het werklik respek vir alle kulture in hierdie land en my droom is, soos Steve Hofmeyr sê, ‘n ware “nie-rassige Suid-Afrika waar daar gelyke speelvelde is”. Daarmee saam moet daar ewig geleentheid wees vir die Afrikaner om homself te kan uitleef en te presteer soos wat hy dit voorheen kon regkry toe hy hierdie land opgebou het van verlate berge en leë vlaktes tot wêreldklas stede.

          2. Inderdaad.

            Het jy al ooit gewonder hoe Babel gelyk het? Was dit nie ook ‘n “nie-rassige” ryk nie? Of, dalk was Afrika nie daar nie – was dit dalk voor hulle tyd gewees?

            Het jy al ooit aan die konsep en nut van – positiewe rassisme en negatiewe rassisme gedink?

            My natuurlike reaksie oor die lewe is om anders na – wat as die “norm” beskou word te kyk.BV. Ek wil weet watse soort brandstof die petrol verskaffer se base gebruik… – nie dit wat hulle verkoop nie.

          3. Ek stem. Rassisme is egter vir my soos diskriminasie – daar is niks positief daaraan nie. Daarom word ek so kwaad wanneer ons regering verwys na “positiewe diskriminasie” in die geval van RA en SEB. En wanneer ‘n swarte soos Malema rassisties raak, is dit “positiewe rassisme”.
            Dit is belaglik!

          4. Positiewe rassisme is – “Ons kan vinniger as enige wit polisieman hardloop” en die keersy: “Ons hardloop nie agter hulle aan nie – ons wag vir “hulle”…”

        1. Een van die reaksies by bogenoemde artikel:

          “Investigate the IQ of races, worldwide,
          and African countries are ALWAYS a the very bottom of the list. In the
          low 80’s. Koko the gorilla, had an IQ of 70 or so….. and even Albert
          Schweitzer, who devoted his LIFE to trying to help blacks, said other
          races should NEVER accept them as ‘equals’….they do not have the
          genetic ability to understand how to live in a civilized society.”

          1. Liberale mense HAAT die waarheid.

            Om stil te bly oor die Waarheid mag as ‘n beskeie bevestiging vir ‘n leuen (as die waarheid) gesien word.

  2. Seenwense vir u almal wat ons kan verwag as ons geestelik herbewapen met die waarheid. [ RSA Patriot]

    Mag ons Volk die leuen van kulturele diaboliese Marxsisme oorwin met die waarheid van Chriistus se liefde

    Want wat jy sien en glo is wat jy is – ‘n Boom word aan sy vrugte geken.

    Praag het ‘n wonderlike geleentheid om hiermee die voortou te neem

    Soos die getuienis van die Voortrekkermonument

      1. Nee Dolk 2015 sal die waarheids jaar wees of hoe?

        Rifrug het Swarte geplaas en toe plaas ek die wit weergawe.
        Jy het geskryf van Oupa en Ouma wat op die stoep sit … en dialekties vulgêr van ‘ konsekwent –‘ toe antwoord ek jou daarop
        Let op hoe onskuldig die 11 Satanisiese gebooie skynbaar is.
        Hier is vooraanstaande skrywers op Praag wat duidelik hierdie webwerf van vrydenkende Lucifer praktiseer.

        Skitzofrenie en Satanisme is net so deel van die lewe as Swartes.en gestremdes…
        Die Besetene [s] van Gadara was ‘n skitzofreen met veelvuldige persoonlikhede [duiwels] Maar hy was die eerste persoon wat Jesus as die Seun van God identifiseer het. – maar Jesus het sy Duiwels in die varke laat vaar, en hy is genees….
        Saulus het Paulus geword ens.

        Soos voorheen gesê word Kullurele Marxsisme gekenmerk deur dislektiese en dialektiese / dus diaboliese misbruik van taal

        Laat ons eerlik wees Hmm?

        1. Jan, jy is mos geneig om ‘n moordkuil van jou hart te maak…? Daar is iets in jou skrywe wat my aan ‘n vrou se karakter laat dink… Ek bedoel dit werklik nie negatief nie. Soms kry ek amper die gevoel dat jy van die skoner geslag is. ‘n Kompliment OK.

          ‘n Waarheidsjaar is soos hoenders wat tande het.

          1. En Dolk doen niks anders as persoonlike karaker aanvalle nie. Moordkuil / moffie??
            Ek wens vir 2015 dat Fariswere sal uitsweer en gesond word.- dat die probleem en nie die persoon bespreek sal word om probleemoplossings te vind.
            sê weer; Mens is wat jy sien en dink…- aan jou vrugte sal jy geken en ge-oordeel word.

          2. Jy sê: “Mens is wat jy sien en dink…”

            Ek weet nie van die “sien” nie… Ek glo ‘n mens is – wat hy/sy dink, glo en doen.

            Maar ek sien wat jy skryf ja. 😉

          3. Ou Dolk se tjank is skoon afgetrap.
            Maar dit was ‘n kosbare draad hierdie wat ek onder u aandag wou bring en het ons almal gedwing om gou weer Bybelstudie te doen – In die lig van die Voortrekkermonument wat getuig van die bekering van die Hollandse ? Vrymesselaars

        2. Jan: “Die Besetene [s] van Gadara was ‘n skitzofreen met veelvuldige
          persoonlikhede [duiwels] Maar hy was die eerste persoon wat Jesus as
          die Seun van God identifiseer het. – maar Jesus het sy Duiwels in die
          varke laat vaar, en hy is genees….”

          Nee. Hy was nie die eerste persoon wie Jesus geïdentifiseer het as die Seun van God nie – Dit is die ONREIN geeste in mense wie Hom herken. Bv… Markus 3:11 En elke keer as die onreine geeste Hom sien, het hulle voor Hom neergeval en geskreeu en gesê: U is die Seun van God!”

          Dit was nog voor die geval waarvan jy praat – sien die teksvers…

          1. Was die eerste persoon nie Elisabet en haar baba, die ongebore Johannes die Doper nie? Luk 1:41 En toe Elisabet die groet van Maria hoor, het die kindjie in haar skoot opgespring; en Elisabet is vervul met die Heilige Gees
            Luk 1:42 en het met ‘n groot stem uitgeroep en gesê: Geseënd is jy onder die vroue, en geseënd is die vrug van jou skoot!

          2. Nee Henrietta, lees die stuk: “En aan hom was dit deur die Heilige Gees geopenbaar dat hy die dood nie sou sien voordat hy die Christus van die Here gesien het nie.”

            Dit was baie, baie waarskynlik jare voor daardie voorval (wat jy noem) aan Simeon geopenbaar.

          3. Jesus het beslis f ‘n way met bose geeste maar die eerste en enigste wat genoem / beskryf word is Legio – sekerlik as voorbeeld en professie en waarskuwing.

            Legio het daarna groot werk gedoen om die Kerk te vestig soos wat ek verstaan.

          4. Jan: “maar die eerste en enigste wat genoem / beskryf word is Legio”

            Ek verwys na: Markus 3:11 Jy verwys na Markus 5:1 Wat dus chronologies later was en ook nie die enige insident nie. Maar dit daar gelaat.

            Let ook op die skrille kontras van Jesus Christus se opdrag – by die onderskeie gedeeltes.

            Dit is ook belangrik om te besef dat mense nie kan onderskei tussen geeste nie – tensy hulle die Gawe van onderskeiding van geeste ontvang het – dus het. Dit is een van die Goddelike gawes wat ons slegs uit genade – van/deur die Heilige Gees ontvang. Ons mag bid daarvoor.

          1. O gaats Jan!

            Indien ek die onderhoof seuntjie hierbo moes antwoord, sou ek nie verder as oompie Dr… kon vorder nie. Of is dit eintlik antie Dr… of wat ookal…

          2. Kalium daar is van my gedagtes nie geplaas nie.

            Theo Vorster skryf vandag in Netwerk24 oor die ‘Randeiers’ wat beheer ‘wil’ oorneem oor Afrikaner selfbeskikking.. Baie goeie brief.

            Die waarheid is dat dit reeds lankal gebeur het met 3 staatsgrepe deur ‘n handjievol wit maghebbers die dood van ons volk beplan en gefabriseer het. Gesiglose geheime organisasies soos die Broederbond en Vrymesselaars oa.. Die moord op Verwoerd en die gefabriseerde Inligtingskandaal en FW se Kodesa was deur randeiers van die volk gepleeg.

            Ons het ‘n skitzfreniese kleurling as Volksvader van Swart Tsafendastan en Swart disfunksionele regering met die ‘ fasade van funksionaliteit’

            Die Afikanervolk is inderdaaad skizofrenies. Sertifiseerbaar as ‘n ‘n gevaar vir homself en vir vreemdes.

            Dis hierdie Randeiers van die Afrikaners wat die Volk se selfbeskikkng totaal verwoes het met die hulp van die mees gesofistikeerde en suksesvolle psy-ops in die geskiedenis.

            Wie is / was die Randeiers van die Volk? Die Bokryers en die Broeders? Want al die Wittes is nou die randeiers van die rampokkerstaat

            Nou het Afrikaanse volksvreemdes Anti- Christe Ateiste en Sataniste en Skitzofrene en die Baalkultus die beheer oorgeneem oor die Afrkaanse media en Volkselfbeeld van kulturele Marxsisme

            Die Koran en Baal en Ateisme word nou gepromoveer.as volkseie en Christenskole word vervolg

            Wie is en was die randeiers? – 2015 sal ons Volkie herdefinieer vir die toekoms.

            Hopelik!

          3. Die vooraanstaande skrywers op Praag waarvan jy hier praat, noem hulle asb by die naam.

          4. Persoonlike aanvalle sal nie help nie Kalium
            Ek verwys na die probleem en nie die persoon nie..
            Ek probeer gedurig waak teen randeierverskynsels. as normaal en ideaal voor te hou.

          5. Persoonlike aanval? Waar? Jy het van vooraanstaande skrywers op PRAAG gepraat, ek wil net weet wie dit is, dis al.

          6. Nog iets in die verband:
            Forest Gump deur Winston Groom 1986 is in 1994 verfilm. Absoluut seker was dit nie toevallig met die oorname van de ANC nie.
            Die storie van die Idioot garnaalvisser met ‘n IK van 60 minus. Ongelooflik snaaks omdat dit ondenkbaar was dat mens ‘n volslae idioot moet wees om ‘n sukses in Amerika te wees.!!! Almal het gelag omdat dit soooo ondenkbaar was.

            Maar Groom was ‘n profeet en was absoluut korrek en het voorspel wat vandag nie meer snaaks is nie

            Groom behoort die Nobelprys te kry vir korrekte sosiale kommentaar.

            Dis presies waaroor die Randeierverskynsel gaan.

            Ek het 60 likes gekry toe ek in Rapportkommentare geskryf het dat mens minstens n psigopaat Godloenaar krimineel idioot Marxsis Skitzofreen Baalpriester kompleet met Tulband Tatoos en studs en stoppelbaard moet wees om ‘n sukses in die nuwe RSA te wees.

Maak 'n opvolg-bydrae