Sieklike Nederlandse skoolhandboek wys SA is ‘vry’

Asof dit was nie heeltemal erg genoeg is om volwassenes te breinspoel nie, moet Nederlandse kinders ‘n baie vreemde kaart van die wêreld op skool leer. Dié kaart is glo om tieners te help verstaan ​​watter lande “goed” en “sleg” is, en watter “vry” en “onvry”. Suid-Afrika onder die ANC word gelys as ‘n ligte

Lees verder: Sieklike Nederlandse skoolhandboek wys SA is ‘vry’

Rooi Antjie Krog sê blankes ‘moet toilette in lokasies gaan skrop’

Die digteres Antjie Krog, wat in Engels skryf al is haar Engels baie vrot, het Saterdagaand in ‘n tirade teen Suid-Afrikaanse blankes uitgebars toe sy die Sunday Times-prys vir Engelse poësie ontvang het. Soos ‘n wafferse Rosa Luxemburg, die beroemde Duits-Joodse vrouekommunis van ‘n eeu gelede, het Krog voorgestel dat “blankes toilette in die lokasies

Lees verder: Rooi Antjie Krog sê blankes ‘moet toilette in lokasies gaan skrop’

Vrae rondom Vrede-suiwelprojek raak al meer

Vrae rondom die multi-miljoen rand omstrede Vrede-suiwelprojek van die Vrystaatse provinsiale regering raak al meer. Dit volg nadat die Vrystaatse ontwikkelingskorporasie (VOK) – wat die projek bestuur – gesê het, dat hulle as deel van hulle jeugontwikkelingsprogram jongmense as begunstigdes van dié projek gaan registreer. Die aankondiging is tydens ‘n sitting van die portefeuljekomitee van

Lees verder: Vrae rondom Vrede-suiwelprojek raak al meer

Nog ‘n vermeende reeksverkragter verskyn

Nog ‘n vermeende swart reeksverkragter wat verbind word met ses voorvalle in Bloemfontein en Thaba Nchu gaan na verwagting vandag in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn. Vrystaat polisiewoordvoerder, Thabo Litabe, sê die 37-jarige gaan na verwagting vandag om borgtog aansoek doen. Hy is vir die eerste keer in hegtenis geneem in verband met die verkragting van

Lees verder: Nog ‘n vermeende reeksverkragter verskyn

Minister van sport tevrede met swak prestasie

Die minister van Sport, Fikile Mbalula, sê die ANC-regering is “tevrede” met swak prestasie op grond van skewe rassekwotas. Mbalula sê wit en bruin spelers word “regverdig behandel” en kry “genoeg speelkans” in die land se swart nasionale sokkerspan. Die minister het sportliefhebbers opnuut in sy antwoord op ‘n parlementêre vraag mislei, aangesien daar tans

Lees verder: Minister van sport tevrede met swak prestasie

Cosatu teken staatloonooreenkoms

Staatsdiensvakbonde wat by Cosatu geaffilieer is en wat 52% van die Staatsdiens se werkers verteenwoordig, het in die vroeë oggendure ‘n nuwe drie jaar salarisooreenkoms onderteken. Daar is ooreengekom op ‘n verhoging van sewe persent wat aanvanklik deur die regering goedgekeur is. ‘n Nuwe klousule is aanvaar dat verhogings vasgestel sal word op grond van

Lees verder: Cosatu teken staatloonooreenkoms

Skade na onrus op Tweespruit bekyk

Die onrus op Tweespruit in die Vrystaat is eers Sondag onder beheer gebring nadat oproerige inwoners sedert Donderdag chaos veroorsaak het. Volgens die burgermeester van Mantsopa, Dennis Ntsepi, is die polisie in beheer van die situasie. Hy sê die munisipaliteit sal nou begin om die skade aan eiendom te bepaal. Drie mense is reeds in

Lees verder: Skade na onrus op Tweespruit bekyk

Derde dood weens beurtkrag en wanbestuur

Drie pasiënte is na bewering reeds dood tydens beurtkrag by die Letaba-hospitaal in Limpopo, nadat die familielid van ‘n derde pasiënt wat gesterf het, na vore gekom het. Dit weerspreek die departement van Gesondheid se verklaring dat slegs een dood gekoppel kan word aan die kragonderbreking. Die ma van ‘n 17-jarige seun wat een van

Lees verder: Derde dood weens beurtkrag en wanbestuur

Skoppensboer: Befoeterde bafoer straf kontrarevolusionêre graadnulleerlinge

In Indië het hulle heilige koeie. In Suid-Afrika los hulle die koeie sonder kos en water soos Madame Thandi Modise, die opkomende boerin, gedemonstreer het. By ons is koeie dus allermins heilig, synde dikwels mishandel. Maar ons het heilige mense! Die Pous en die Katolieke Kerk het hulle nie tot Heiliges verklaar nie, nee, hulle

Lees verder: Skoppensboer: Befoeterde bafoer straf kontrarevolusionêre graadnulleerlinge

Leon Lemmer: Michael le Cordeur oor Jeugdag en Afrikaans

Weens Michael le Cordeur se groot liefde vir die ANC en by name Nelson Mandela, wat hy by voorkeur “Madiba” noem, is Jeugdag ‘n bron van groot vreugde vir hom. By hierdie opvoedkundige, wat graag voorgee dat hy ‘n kampvegter vir Afrikaans is, kom dit nie op dat die gebeure van 1976 as anti-Afrikaans geplooi

Lees verder: Leon Lemmer: Michael le Cordeur oor Jeugdag en Afrikaans