‘n Wit boer van Noordwes sal na verwagting vandag in die landdroshof op Koster verskyn op aanklag van moord. Cornelius Geldenhuys is op borgtog van R5 000 uitgelaat. Hy word daarvan beskuldig dat hy die 41-jarige Solomon Quku doodgeskiet het. Quku was glo na bewering op sy fiets, ‘n paar kilometer van Geldenhuys se plaas.
Lees verder: Swartes eis meer geld na wit boer swart inbreker skiet
