Die Nasionale Weermag is op ‘n gereedheidsgrondslag geplaas om hulp te verleen in vloedgeteisterde gebiede van Suid-Afrika. Die departement van Samewerkende Regering het bevestig dat die Weermag gereed is om in noodgebiede te ontplooi. Die departement sê die nasionale Rampbestuursentrum het provinsiale en munisipale rampbestuursentrums ingelig dat hulle voorbereidings moet begin tref om bystand te
Drie busse aan die brand gesteek
Drie busse is in Butterworth in die Oos-Kaap aan die brand gesteek, het die polisie Maandag gesê. Die bestuurders van die City to City-busse het in ’n nabygeleë hotel oornag toe die busse omstreeks 01:00 Sondag aan die brand gesteek is, het kapt. Jackson Manatha gesê. “Die polisie vermoed die busse is opsetlik aan die
VN loods aanval teen Hoetoe-rebelle in DRK
Die Verenigde Nasies en die Kongolese leër het militêre operasies in die Demokratiese Republiek van die Kongo teen die Rwandese Hoetoe-rebellegroep, die FDLR ontplooi. Die VN se nuwe ingrypingsmag wat Suid-Afrikaanse soldate insluit, sal in die oostelike deel van die land die aanval teen die rebelle loods. Die FDLR het skuiling in die reënwoude se
Twee wit polisiebeamptes vas vir aanranding
Twee wit polisiebeamptes is afgeneem waar hulle ‘n ongewapende swart Nigeriese man in ‘n Kaapstadse straat in hegtenis neem, het die polisiewaghond Opod Saterdag gesê. Die Onafhanklike Polisiedirektoraat (Opod) het gesê die beamptes, tussen die ouderdomme van 42 en 45 jaar oud, sal in die hof sal verskyn op aanklagte van aanranding. Vrydag is videomateriaal
Lyk van bejaarde by Klein Kariba opgespoor
Een van ‘n egpaar wat vermis geraak het tydens ‘n vloed by ‘n ATKV-oord, se liggaam is opgespoor. Die bestuurder van die ATKV se Klein Kariba-oord in Limpopo, dr. Wim de Wet sê die liggaam van die vermiste Elizabeth Sparrow is nog nie gevind nie. Die bejaarde egpaar was dagbesoekers. Die ramp is veroorsaak deur
Maleisië vermoed terreur by vermiste straler
Die MH370-straler van Maleisiëlugdiens wat tydens ‘n roetinevlug verdwyn het sonder om ‘n noodsein te stuur, laat ondersoekbeamptes vermoed dat ‘n skielike en katastrofiese voorval die einde van al die passasiers en bemanning beteken het. Die families van die 239 passasiers van ‘n vlug van Kuala Lumpur na Bejing, wat vermis geraak het, is aangeraai om
Afwesigheid in parlement en wetgewer onder skoot
Lede van die parlement en wetgewers kan hul plekke verloor of beboet word as hulle belangrike vergaderings misloop. Die parlementêre woordvoerder Luzuko Jacobs het gesê ‘n beleid ten opsigte van bywoning is deur die gesamentlike veelpartyreëlskomitee aanvaar. Hy het gesê lede kan hul setels verloor as hulle vir 15 of meer opeenvolgende sittingsdae in die Nasionale
Lees verder: Afwesigheid in parlement en wetgewer onder skoot
Eskom belowe geen kragonderbrekings dié week
Met gerugte dat beurtkrag die ANC in die komende verkiesing kan benadeel, het Eskom intussen die versekering gegee dat daar geen kragonderbrekings sal wees hierdie week nie. Eskom se woordvoerder, Andrew Etzinger sê beurtkrag word nie in die vooruitsig gestel nie, alhoewel die kragnetwerk steeds onder druk verkeer. Dit is nie bekend hoe die kragvoorsiener
Werkskepping
deur Hannes Engelbrecht Die nuwe “gonswoord” vir politieke partye is werkskepping. Party, soos die DA en ANC, koppel selfs getalle daaraan. “600 000 new jobs”. Dit is blote retoriek. Enigeen kan dit skree. Selfs die VF+ en sy vennote skree dit. By Front Nasionaal beskou ons “werkskepping” as ‘n simptoom; nie die siekte nie. Jy
Om te stem of nie te stem nie?
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Vandat ons nuwe politieke party Front Nasionaal gestig is, word ons geweldig aangeval, veral van regs en verregs. Die Vryheidsfront Plus, asook allerlei groeperinge met die prefiks “Boer-” in hul benaminge, beskou Front Nasionaal se deelname aan die komende verkiesing as
