praag.co.za

Twee wit polisiebeamptes vas vir aanranding

Written by

in

,

kaapnigerieTwee wit polisiebeamptes is afgeneem waar hulle ‘n ongewapende swart Nigeriese man in ‘n Kaapstadse straat in hegtenis neem, het die polisiewaghond Opod Saterdag gesê.

Die Onafhanklike Polisiedirektoraat (Opod) het gesê die beamptes, tussen die ouderdomme van 42 en 45 jaar oud, sal in die hof sal verskyn op aanklagte van aanranding.

Vrydag is videomateriaal wat twee gewapende wit polisiemanne in uniform en privaatwagte viraal versprei, ook in Nigerië waarna swart en bruin openbare verontwaardiging teen polisiegeweld losgebars het.

“Die arrestasie nie sou gebeur het sonder die oplettendheid van die publiek nie,” het Moses Dlamini, die woordvoerder vir die polisiewaghond gesê.

Robert McBride is pas aangestel as hoof van Opod. Die voorval is deur bruin toeskouers uit ‘n gebou op kamera vasgelê wat toevallig ‘n baie goeie blik op die gebeure gehad het.

Opod se woordvoerder het gesê ander aanklagte kan bygevoeg word.

Die twee adjudant-offisiere sal vandag in die plaaslike landdroshof verskyn.

Die beamptes het blykbaar verlede Donderdag die man geskop en geslaan nadat hulle hom kaal uitgetrek het. Dit het ten aanskoue van ander lede van die publiek plaasgevind.

Die Opod-woordvoerder het die lede van die publiek wat beeldmateriaal van die voorval opgeneem het, bedank.

Comments

15 responses to “Twee wit polisiebeamptes vas vir aanranding”

  1. Andrea Avatar
    Andrea

    Dis nou jammer iemand het dit op video afgeneem! Ou McBomb kry seker lekker tot in sy kleintoontjies dat sy eerste groot joppie twee WIT beamptes gaan wees.

    1. JAVR Avatar
      JAVR

      Ja hulle gaan beslis hierdie ouens die SWAARSTE straf denkbaar oplê!

    2. davi ras Avatar
      davi ras

      McBomb–jis ek hou van daai naam !! Dit sal hom virewig riemaaind !!

      1. Andreas Meyer Avatar
        Andreas Meyer

        McBribe klink ook lekker vir die eks-bobaas-spietkop!

  2. Trippie Avatar
    Trippie

    Stenig my nou maar – daar is verneem dat hierdie nerf oppad was om ‘n kind te molesteer – ek is NIE ten gunste van geweld nie, allermins op die wyse wat dit ten aanskoue van die publiek plaasgevind het – MAAR – ek is spyt hy is nie bewusteloos of half dood geskop nie ! Die feit dat die privaatwagte nie tussenbeide getree het nie, het ook dan hul goedkeuring weggedra ?

    1. JAVR Avatar
      JAVR

      Jy doen nie dit in publiek nie Trips! Jy skop die bliks.ms dood in privaatheid!

      1. Leana Avatar
        Leana

        Jy het ‘n punt daar beet JAVR.

  3. JAVR Avatar
    JAVR

    O is dit nou nie net wat die McBride nodig gehad het om hom wonderlik te laat lyk nie! Hierdie wit polisiemanne het nou al net so onnosel geraak soos hulle medewerkers! Het hulle nog nooit gehoor van PRIVAATHEID nie! Om dit daar in die middel van ‘n straat te doen ten aanskoue van almal, verdien hulle om aan hul toonnaels opgehang te word! Geen IK nie!

  4. Trippie Avatar
    Trippie

    Welkom terug Boertjie !!!

  5. JAVR Avatar
    JAVR

    Al het die knaap nie die pad gevat nie sou die saak in elk geval eensydig wees.

  6. Gas Avatar
    Gas

    Die ou bruin groepie kry ‘n oproepie van wat onder in die straat aangaan en word duidelik en aanhoudend aangemoedig om dit af te neem deur een stem. (Kyk en luister na die video) Ou McBribe aan die werk. Goeie verkiesing materiaal

    1. Riana Avatar
      Riana

      Ja snaaks hoe vinnig die video opname Nigerië toe gestuur is. Wat hulle nie vertel nie is hoeveel dooie bruin kinders op die Nigeriër se rekening staan vir mensehandel en dwelms. Die mafiabase van die Kaap is seker woedend dat hulle witbroodjies so “brutraal” behandel word

  7. Chris111 Avatar
    Chris111

    Iets wat Beeld weer n rikkie kan besig hou.

  8. Arnieann Avatar
    Arnieann

    In Kaapstad gebeur nê.!!!!
    Waarskynlik Lings Liberale Wit Polisie.
    Wys jou nou net dat jy jou politiek by die agterdeur uitskop as jy met ‘n swart terroris deurmekaar raak. Dan sluip die “Regse” natuur in.

  9. Puma0163 Avatar
    Puma0163

    Die feit dat die Nigerieër heel moontlik skuldig is aan protitusie, korrupsie, diefstal, moord of dwelmhandel speel natuurlik nie ‘n rol nie. Net die feit dat dit wit polisielede is wat dit gedoen het. Indien dit gekleurdes of swartes was sou dit nie eers afgeneem gewees het nie!

Leave a Reply