Jare gelede was daar in Suid-Afrika ‘n mode vir grys skoene. Dit het by joernaliste vasgehaak en vandag nog beskuldig hulle hul teenstanders links en regs van onaanskoulike skoeisel. Maar intussen het die koms van die sogenaamde reënboognasie daarvoor gesorg dat Suid-Afrika nou met afskuwelike skoene in al die kleure van die spreekwoordelike reënboog kan
Lees verder: Die Kapoenskoenprys: PRAAG kondig nuwe maandelikse prys aan
