Zimbabwe gaan nie meer bonusse aan sy staatsamptenare betaal nie, weens die verswakkende ekonomie wat swaar getref word deur kontantvloeiprobleme en maatskappye wat sluit. Die minister van Finansies, Patrick Chinamasa, sê die besluit om staatsamptenare se dertiende tjek te skrap, sal eers in 2017 hersien word voor die verkiesing in 2018, het RSG berig. Die
Lees verder: Zim kan nie meer staatsamptenaarbonusse betaal nie
