Klaas Waarzegger: Malema heel moontlik die volgende SA president

‘n Paar jaar gelede het ek ‘n stuk geskryf oor Julius Malema nadat hy uit die ANC geskors is, en Zuma se “Skaduweehandlangers” ‘n klomp (sommige ongeldige) sake teen hom oopgemaak het in ‘n poging om hom te diskrediteer. Baie Suid-Afrikaners het gedink dat dit die einde van die grootbek van Limpopo sou wees, maar

Lees verder: Klaas Waarzegger: Malema heel moontlik die volgende SA president

Leon Lemmer: Jonathan Jansen se marxistiese mentaliteit

Ek wil Jansen se jongste boek, Making love in a war zone (Johannesburg; Bookstorm, 2017, 224p, R300; Amazon Kindle $21,65), waarin hy rasvermenging/verbastering/hibriditeit bepleit, bespreek. Soos dikwels die geval is, hou hy homself as toonbeeld voor. Ek ag dit egter nodig om eers te skryf oor Jansen se boek wat as aanloop hiertoe gedien het,

Lees verder: Leon Lemmer: Jonathan Jansen se marxistiese mentaliteit

Brief: Ons is slagoffers van volksmoord

Die treurige eskalerende epidemie van plaasmoorde wat ek êrens in ‘n brief aan iemand beskryf as ‘n onverklaarde oorlog teen my bloedgenote is ‘n toestand wat ek reken nie langer met betoë en woorde omgekeer kan word nie. Ek vrees ons mense is tans die slagoffers van volksmoord = genocide, hetsy deur moord hetsy deur

Lees verder: Brief: Ons is slagoffers van volksmoord

Plaasmoord: Jasper von Kleist op ‘Menseregtedag’ gedood

Mnr. Jasper von Kleist, 61, ‘n voorman op die plaas Dale naby Tom Burke in die Noord-Transvaal, is Woensdagaand op 21 Maart deur aanvallers doodgeskiet. Die moord het ironies genoeg op “Menseregtedag” geskied. Volgens sy lewensmaat, me Sonja Joubert, was die swartes wat hulle aangeval uit daarop uit om hulle dood te maak. “Die mans

Lees verder: Plaasmoord: Jasper von Kleist op ‘Menseregtedag’ gedood

Leon Lemmer: Het Dawie de Villiers polities tot inkeer gekom?

Weens hulle leidende betrokkenheid kan en behoort FW de Klerk, Roelf Meyer, Leon Wessels en Pik Botha verantwoordelikheid vir die eerlose politieke magsoorgawe van 1994 te aanvaar. Sedertdien word hulle optrede egter gekenmerk deur hulle halsstarrige pogings tot die absolute regverdiging van hulle laakbare gedrag. ‘n Mens sou verwag dat hoe duideliker die katastofiese gevolge

Lees verder: Leon Lemmer: Het Dawie de Villiers polities tot inkeer gekom?

85% van Afrikaners wil Australië toe emigreer

Volgens ‘n meningspeiling wat sedert 15 Maart op die webblad Netwerk24 gehou word, wil 85% van alle lesers Australië toe emigreer. Hoewel Netwerk24 hom as ‘n liberale, multikulturele medium projekteer, word die blad hoofsaaklik deur blanke Afrikaanssprekendes, dus Afrikaners, gelees. Die peiling volg op die polemiek na aanleiding van die Australiese minister van binnelandse sake,

Lees verder: 85% van Afrikaners wil Australië toe emigreer

Leon Lemmer: Christi van der Westhuizen, moeilikheidmaker in ‘n langbroek

Christi van der Westhuizen is ‘n dosent in sosiologie aan die Universiteit Pretoria (UP). Voorheen was sy bv ‘n joernalis by Vrye Weekblad. Sy is bekend vir haar skerp kritiek op blankes, veral Afrikaners, haar simpatieke begrip vir wat swartes ook al doen en haar fanatieke aanhang van feminisme, veral die lesbiese vleuel. Op Praag

Lees verder: Leon Lemmer: Christi van der Westhuizen, moeilikheidmaker in ‘n langbroek

Media24-joernalis ‘steun grondonteiening 100%’

Jason Lloyd wat hom op Facebook as Media24-joernalis aangebied het, het gister verklaar: Ek ondersteun grondonteiening sonder vergoeding 100%. Pieter Groenewald van die VF+, die DA en al die ander regses moet kennis neem. Die tyd het aangebreek dat die onreg van die verlede reggestel moet word. Die ANC-regering het ‘n morele, historiese, politieke en

Lees verder: Media24-joernalis ‘steun grondonteiening 100%’

Leon Lemmer: Opwaartse mobiliteit in Amerika

Veral sedert Donald Trump se verkiesing as president in November 2016 is daar heelwat meer belangstelling as vroeër in die Amerikaanse middelklas en werkersklas; dus in die nie-elite, gewone Amerikaners, veral die blankes wat as kiesers steeds in die meerderheid is. Kyk byvoorbeeld Henry Olsen se boek, The working class Republican: Ronald Reagan and the

Lees verder: Leon Lemmer: Opwaartse mobiliteit in Amerika

Sydney Gregan: Die dag van rekenskap is hier!

“As ‘n vyandige mag daarop uit is om jou te oorwin, en al sy hulpbronne en kragte vir die doel inspan, verkeer hy in ‘n staat van oorlog met jou; en jy — tensy jy aan oorgawe dink — verkeer in oorlog met hom. Verder — tensy jy verraad bedink — sal jou doel, soos

Lees verder: Sydney Gregan: Die dag van rekenskap is hier!