Sotho’s steel vee en voertuie oor SA grens

Die polisie in die Vrystaat het hernude kwellinge uitgespreek oor oorgrens-misdaad tussen Suid-Afrika en Lesotho. Dit is veral misdaad soos vee- en voertuigdiefstal wat kommer wek. Die Vrystaatse polisiekommissaris, generaal Simon Mpembe sê vee- en voertuigdiefstal duur voort ondanks die inhegtenisneming en vervolging van sindikaatleiers. Bewerings dat die misdade gepleeg word met die hulp van

Lees verder: Sotho’s steel vee en voertuie oor SA grens

Marius Fransman gedagvaar om voor SKOOR te verskyn

Die Wes-Kaapse ANC-leier, Marius Fransman, en ‘n voormalige provinsiale minister van gesondheid is gedagvaar om voor die provinsiale staande komitee oor openbare rekenings te verskyn. Fransman en Pierre Uys moet by die Wes-Kaapse wetgewer voor SKOOR verskyn. Dit hou verband met die ouditeur-generaal se verslag oor die gebruik van konsultante wat terugdateer tot 2003. Onreëlmatighede

Lees verder: Marius Fransman gedagvaar om voor SKOOR te verskyn

Nuwe skelmstreek met lenings

Finansiële instellings het die publiek gewaarsku teen ‘n skelmstreek wat lyk of dit wettig is en waar lenings per e-pos aangebied word, het RSG berig. Lenings word toegestaan in ruil vir aansoekers se persoonlike inligting en versoeke vir ‘n vooruitbetaalde fooi om die lening te kry. Die hoof van kleinhandelkrediet by Sanlam sê geen finansiële

Lees verder: Nuwe skelmstreek met lenings

Derby-Lewis gaan om mediese parool aansoek doen

Clive Derby-Lewis, Suid-Afrika se oudste politieke gevangene gaan die week om mediese parool aansoek doen. Derby-Lewis is met terminale longkanker gediagnoseer na ‘n tweede onlangse aanval op hom in die tronk waar hy in die long met ‘n glasskerf gesteek is. Derby-Lewis se vrou, Gaye, het verlede week bekendgemaak dat haar man met die siekte

Lees verder: Derby-Lewis gaan om mediese parool aansoek doen

‘Betroubare werker’ skiet 2, steek 2 met vurk in gru-plaasaanval

Net een van twee gesinne het die wrede aanval op ’n gasteplaas in die Harrismith-distrik Sondag oorleef. ‘n Swart werker van Malawi is in verband met die aanval hegtenis geneem. Die aanval het in die vroeë oggendure oor die Paasnaweek plaasgevind by die Tweevley-gasteplaas. Die twee egpare was afkomstig van KwaZulu-Natal en Gauteng. ‘n Polisiewoordvoerder, sê die egpaar,

Lees verder: ‘Betroubare werker’ skiet 2, steek 2 met vurk in gru-plaasaanval

Vrou skiet haar man wat sy vir aanvaller aansien

‘n Boervrou van Ficksburg sal op ‘n klag van poging tot moord in die landdroshof op Ficksburg verskyn nadat sy haar man vier keer geskiet omdat sy hom vir ‘n aanvaller aangesien het. In ‘n voorval wat baie aan dié van die Ocar Pistorius-skietvoorval herinner, het Karen Fouché 52, ‘n apteker op die dorp, na

Lees verder: Vrou skiet haar man wat sy vir aanvaller aansien

Jeugdiges gaan glo nie stem

Meer as ’n miljoen jeugdiges wat in of ná 1994 gebore is het nie vir die verkiesing op 7 Mei geregistreer nie, het die koerant The Star Dinsdag berig. Slegs ‘n derde (33,6%) van Suid-Afrika se sogenaamde Born Free-geslag het as kiesers gaan registreer. Dié syfer is op die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) se vergelyking van

Lees verder: Jeugdiges gaan glo nie stem

Eiendomsreg of niks!

Die DA se niksseggende slagspreuk, “Saam vir verandering” het betekenis gekry met die leier wat aandui watter soort verandering sy in gedagte het. ‘n Foto van Zille waar sy ‘n swart werker met mening op die lippe soen, is klaarblyklik die soort “verandering” wat die party in gedagte het. Vir die gemiddelde wit stemmer is

Lees verder: Eiendomsreg of niks!

Sirië kondig verkiesingsdatum aan

Die speaker van die Parlement in Sirië sê ‘n presidensiële verkiesing sal op 3 Junie gehou word, ten spyte van ‘n insurgente-oorlog wat nou al vir drie jaar lank woed en waarin talle Christene gedood is. President Bashar al-Assad kan selfs die enigste kandidaat in die verkiesing wees as die ander partye weier om deel

Lees verder: Sirië kondig verkiesingsdatum aan

EFF sal koalisie teen eiendomsreg en grondbesit oorweeg

Die Ekonomiese Vryheidsvegters sê hy sal koalisies met ander partye oorweeg, mits hulle die EFF se beleid oor grondonteiening sonder vergoeding en die nasionalisering van myne omarm. Die EFF se premierskandidaat vir die Wes-Kaap, Nazier Paulsen sê die party is oorgehaal om die oorsake van ongelykheid, naamlik eiendomsreg en grondbesit, uit te skakel. Hy meen die

Lees verder: EFF sal koalisie teen eiendomsreg en grondbesit oorweeg