Die polisie in die Vrystaat het hernude kwellinge uitgespreek oor
oorgrens-misdaad tussen Suid-Afrika en Lesotho.
Dit is veral misdaad soos vee- en voertuigdiefstal wat kommer wek.
Die Vrystaatse polisiekommissaris, generaal Simon Mpembe sê vee- en
voertuigdiefstal duur voort ondanks die inhegtenisneming en vervolging
van sindikaatleiers.
Bewerings dat die misdade gepleeg word met die hulp van beamptes by
die Maseru Brug-grenspos, en die Fouriesburg- en Ficksburg-grensposte,
is geopper.
Mpembe sê onder die swart bevolking is veediefstal ‘n ernstige
oortreding omdat dit gesien word as die eienaar se rykdom, as’t ware ‘n
soort bankbalans.
Die polisiekommissaris sê maatreëls is tans in plek om dié misdaad te bestry.

Ag, maar natuurlik is daar hulp van beamptes – geen twyfel.
Nou maar as inhegtenisneming en vervolging nie doeltreffend is nie, begin dan maar om daardie lang vingers af te kap, en as dit nie werk nie, werk dan aan die pote en daardie ore wat nie wil hoor.
Hoorie, wat’s nuut hier?
Niks nie – nog alles so op die ou trant van “change”
(oor aparthaid se skuld) en jollie patrollie met die “crimes” wat nog goed geld
maak en “job” resevering (aparthaid se skuld) net die “tyres” raak nou net min
oor die “moetswillige “whities” nou van inhaligheid hulle “tyres” ry tot die
seil uitsteek.
Heng Riempies, jy het my nou lekker laat lag.
Die donkies lyk darem nie anoreksies nie .By n tweede aanblik lyk dit my die witte moet aan die agterspeen suig . Inderdaad kosbemagtiging in die rigting van die donker donkies .
Dit gaan al geslagte so aan. Al wanneer dit afgeneem het is toe daar ‘n kommandostelsel was. Ek weet dat Fouriesburg wat Calidonspoort bedien het een van die beste kommandostelsels daar gesetel het. Maar toe is hierdie regering mos slim of sal ek sê baie bang. Stel dit af en belowe die grensboere dat die polisie meer as opgewasse is om die werk te kan doen. Ja right!