
Kim Heller (48), die EFF se wit Joodse kommunikasie- en mediastrateeg,
en voormalige lid van die ANC, sit glo agter die plan om ‘n
aanhitsende advertensie vir die SAUK in te dien.
Die SAUK het pas die EFF-advertensie wat vir die “fisiese
vernietiging” van e-tolhekke vra, afgewys.
Keller hoop dat die opsetlike en openlike aanhitsing vir die EFF
waardevolle publisiteit sal skep.
Die EFF het sy advertensie wat deur die SAUK afgewys is, ook op
YouTube geplaas, maar tot dusver baie min aftrek gekry.
Intussen het meer as ’n halfmiljoen mense reeds na die ANC Ayisafani
op YouTube gekyk.
Die EFF beplan om ’n protesoptog op 29 April na die kantore van die
SAUK te hou as die advertensie nie uitgesaai word nie, het Malema
gesê.
Heller het glo na die skietery by Marikana besluit om nie meer ANC te
stem nie en het onlangs by die EFF aangesluit.
Sy het in Johannesburg aan die Universiteit van Witwatersrand (Wits)
gestudeer, waar sy Dali Mpofu, toe president van die Black Students
Association, ontmoet het.
Heller, wie se naam op die EFF se Gautengse en nasionale kandidatelys
verskyn, is “beïndruk” dat Afrikaners, waaronder ook boere, by die EFF
aangesluit het.
Sy meen wit steun vir die EFF “groei”. Heller sit duidelik agter
Malema se jongste poging om witvoetjie te soek by Afrikaners en boere.
Malema het glo gesê die EFF sal vir meer wit mense grond gee.
Hy het tydens ’n mediakonferensie in Johannesburg gesê wit mense met
landbougrond in die land is “nie eens meer as 7% nie”.
“Die grond word deur vyf families beheer. As dit verdeel word, kan
meer wit mense daardeur bevoordeel word.”
Ná ’n opmerking van ’n joernalis dat hy hom dikwels teen wit mense
uitlaat, het Malema gesê hy kan Suid-Afrika nie sonder sy wit mense
voorstel nie.
“Ons knoop onderling verhoudings aan en trou en sommige wit en swart
mense het gesins- en familiebande.
“As jy teen wit mense wil baklei en hulle see toe dryf, gaan dié
families ook begin kla en gaan ons steun verloor. Ons is nie so dom
soos die apartheidsregering nie.”
Hy het gesê veral Afrikaners het een paspoort. Hulle is burgers, is
lojaal, patrioties en lief vir Suid-Afrika.
Dit is nie duidelik waarom Heller skielik so naarstiglik na Afrikaners
en boere vry of namens hulle probeer praat nie. Sy het voorheen geen
belangstelling in Afrikaners of landbou getoon nie.

Nog ‘n wit M8 – en sy MOENIE namens my praat nie !
Malema reken hy sal vir meer wit mense grond gee.
Malema kan Suid-Afrika nie sonder wit mense voorstel nie.
EK WIL LAG EN HUIL, ALLES SOMMER DEURMEKAAR – en ek kan hom nie eers ‘n aap noem nie, want dié is meer mens, meer grysstof as Malema en die liberale.
Malema sal enigiets sê sodat blankes (lees DOM) vir hom sal stem.
Ek wonder wat besiel hierdie wittes om hand om die blaas met ‘n klein ronde niksnut diktatortjie te loop! Hoe laag moet mens daal om by hierdie lot te wil kruip!
Die geskiedenis het geleer dat daar nie met hulle onderhandel mag word nie. Neem Retief as ‘n voorbeeld.
Hierdie “kondoomparty” praat uit soveel monde – tipies afrika styl. Hulle praat uit vele monde om soveel moontlik stemme te werf.
1) “Ons gaan die boere skiet, ons gaan hulle goed vat, ons gaan hulle in die see jaag, ons sal sorg dat net BEEs werk kry” ens – dit alles om die volkies te stemme te kry
2) “Ons sal vir die witman sorg en grond gee” – dit vir blankes se stem – yeah raaaait – as jy dit glo, glo jy ook in kersvader, die paashaas en derglike lawwighede.
Malema is ‘n oppurtunis wat sou “moor” om vir Zuma aan bewind te kry – toe hy nou nie deel van die binnekring word nie, nou gooi hy ‘n vloermoer. Hy moet net weggaan.
Nou waar het ek hierdie Kim Heller al voorheen gesien ?
Gee vir haar ‘n plaas… Dat die Afrikane haar deure eerder afskop…
Ja Dolk! Wat ‘n mors van witvel nê!
Die f…..ken koei! durf haarself WIT noem! Haar hele kontinentale hol! SY PRAAT NIE namens my wat ‘n WIT BOER is nie! Die “Afrikaners” waaronder “Boere” is het sy van gedroom want GEEN boer wat MURG in die pype het sal stem dat sy familie vermoor, verkrag, of in die see ingejaag word nie! Surprise Surprise vir jou koei! Dis wat met jou gaan gebeur as jy klaar jou doel gedien het! En jy verdien dit!