Die kandidatelyste vir politieke partye sal Woensdagmiddag om vyfuur sluit. Politieke partye het nog net tot vanmiddag die geleentheid om hul kandidatelyste vir die 7de Mei se verkiesings voor te lê en hul deposito’s aan die onafhanklike verkiesingskommissie te betaal. Die ANC, DA en Cope het hul lyste reeds ingedien. Die Ekonomiese Vryheidsvegters het vroeër
Munisipaliteite skuld Eskom miljarde
Munisipaliteite skuld Eskom meer as R2 miljard. Eskom moes reeds twee noodtoestande afkondig weens druk op kragvoorsiening. ‘n Woordvoerder van AfriForum, Tiaan Esterhuizen, het dié syfer bekendgemaak te midde van beurtkrag wat oorweeg is om elektrisiteit aan verbruikers te verskaf. Esterhuizen sê Mpumalanga skuld reeds meer as R800 miljoen, terwyl munisipaliteite in die Vrystaat se skuld
Shell SA meng in internasionale kernsamesprekinge in
Suid-Afrika het die oliemaatskappy Shell gekritiseer omdat die maatskappy nie die vliegtuig wou volmaak in Kaapstad van waarin die besoekende speaker van Iran se parlement gereis het nie. Die regering het gesê die optrede is ‘n verleentheid vir die land. Die speaker, Ali Larijani, het president Jacob Zuma verlede week tydens ‘n amptelike besoek ontmoet.
Lees verder: Shell SA meng in internasionale kernsamesprekinge in
Eerste geval van perdesiekte in die Wes-Kaap bevestig
Die eerste geval van Afrika Perdesiekte is deur die Wes-Kaapse Departement van Landbou in die provinsie bevestig. ‘n Woordvoerder van die departement sê ‘n aantal voorkomingsmaatreëls word nou ingestel. ‘n Verbod op die beweging van perde in ‘n spesifieke gebied in die Wes-Kaap is afgedwing nadat 22 perde dood is. Twee perde van ‘n kleinhoewe tussen
Lees verder: Eerste geval van perdesiekte in die Wes-Kaap bevestig
Bodem boek II, 5: Die trappe
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 4. Ek wag nie om afstande te meet, relatiewe snelhede te bepaal en ingewikkelde meetkunde te doen nie, maar tol op my hak om en sit vir Joachim, Dennis en Micki agterna. My skoensole gly vir vastrap op die nat teer
Internasionale voedselprysindeks styg skerp
Die voedselprysindeks, ‘n maatstaf van die maandelikse wisselinge in die internasionale pryse van ‘n mandjie koskommoditeite, het die skerpste gestyg sedert die middel van 2012 in Februarie 2014, sê die amptelike verslag van die Voedsel-en Landbou-organisasie van die Verenigde Nasies (FAO). Sulke stygings is te danke aan sowel weerstoestande as ‘n verhoogde aanvraag, maar die
Manuel en Motlanthe tree uit
‘n Parlementêre program het die duidelikste aanduiding tot nog toe gegee dat adjunk-president Kgalema Motlanthe en minister in die presidensie, Trevor Manuel, nie sal terugkeer na die parlement na die verkiesings nie. Die program toon dat LP’s Dinsdag afskeidshuldeblyke vir beide Motlanthe en Manuel sal hou tydens ‘n sitting. Die parlement sal Donderdag ontbind na sy
Weermag gereed vir vloede
Die Nasionale Weermag is op ‘n gereedheidsgrondslag geplaas om hulp te verleen in vloedgeteisterde gebiede van Suid-Afrika. Die departement van Samewerkende Regering het bevestig dat die Weermag gereed is om in noodgebiede te ontplooi. Die departement sê die nasionale Rampbestuursentrum het provinsiale en munisipale rampbestuursentrums ingelig dat hulle voorbereidings moet begin tref om bystand te
Drie busse aan die brand gesteek
Drie busse is in Butterworth in die Oos-Kaap aan die brand gesteek, het die polisie Maandag gesê. Die bestuurders van die City to City-busse het in ’n nabygeleë hotel oornag toe die busse omstreeks 01:00 Sondag aan die brand gesteek is, het kapt. Jackson Manatha gesê. “Die polisie vermoed die busse is opsetlik aan die
VN loods aanval teen Hoetoe-rebelle in DRK
Die Verenigde Nasies en die Kongolese leër het militêre operasies in die Demokratiese Republiek van die Kongo teen die Rwandese Hoetoe-rebellegroep, die FDLR ontplooi. Die VN se nuwe ingrypingsmag wat Suid-Afrikaanse soldate insluit, sal in die oostelike deel van die land die aanval teen die rebelle loods. Die FDLR het skuiling in die reënwoude se
