‘n Egpaar van Durban se name is glo sonder hul medewete gebruik om rassistiese kommentaar op die ANC-webwerf aan te bring, het RSG berig. Die bladsy op die internet onder boodskappe van medelye vir Mandela op die ANC-webwerf is egter leeg. Dit is nie bekend of daar voorheen enige boodskappe in 2013 verskyn het nie.
Lees verder: Egpaar oorweeg regstappe na rassistiese Mandela-boodskap
