Ten minste 36.000 spookwerknemers kos Noordwes R19 miljard aan salarisse, het die ANC in die provinsie, Woensdag gesê. “Hierdie spookwerknemers is ongemerk en put die karige jaarlikse salarisbegroting uit,” sê die provinsiale sekretaris Dakota Legoete. Noordwes se premier Supra Mahumapelo het die syfer van 36.000 spookwerkers by ‘n vergadering van Skoor Woensdag bekendgemaak. Legoete sê
Blade sê daar is nie geld vir gratis universiteite nie
Die minister van Hoër Onderwys Blade Nzimande, sê die regering kan eenvoudig nie bekostig om gratis universiteitsonerrig aan almal te voorsien nie, en alleen arm studente sal gehelp word. Die regering moes ‘n standpunt oor die saak formuleer na twee weke van gewelddadige betogings deur studente landwyd wat eis dat fooie geskrap word. Die betogings
Lees verder: Blade sê daar is nie geld vir gratis universiteite nie
Chaos by Wits toe privaatsekuriteit toeslaan, media tjoepstil
Chaos het Woensdagoggend uitgebreek by Wits met studente en privaat veiligheidswagte wat mekaar met klippe bestook het, die mans in swart pakke op amokmakers toegesak het en hulle gewurg het toe hulle klasse wou ontwrig. Die mans in swart pakke is vermoedelik deur die raad ingestuur. Die voortslepende chaos is nie in die media gerapporteer
Lees verder: Chaos by Wits toe privaatsekuriteit toeslaan, media tjoepstil
Tanzaniese verkiesing: Zanzibar-stemmery nietig verklaar
Verkiesings in Zanzibar is nietig verklaar omdat hulle nie vry en regverdig was nie, het die verkiesingshoof op die Tanzaniese eiland aangekondig. Mededingers het hulself tot geweld gewend, het Jecha Salum Jecha gesê. Die opposisie sê die stemmery op die eilandgroep is gekanselleer omdat hulle gewen het. Die vernaamste uitdager in die nasionale presidensiële verkiesing,
Lees verder: Tanzaniese verkiesing: Zanzibar-stemmery nietig verklaar
Brief: Ek is behoorlik moeg dat ons alewig jammer, jammer, jammer moet sê!
Marida Fitzpatrick van Beeld ryg al weer derms uit oor “wit bevoorregting” in ‘n artikel met die titel: ‘Ja, ek is bevoorreg omdat ek wit is’. Ek is die hoof van ‘n privaatskool vir swart leerlinge, bevoorregte leerlinge. Ek kom elke oggend skool toe en moet dan tussen die Mercedes, BMWs, Fortuners, Prados, Lexusse, ens
Lees verder: Brief: Ek is behoorlik moeg dat ons alewig jammer, jammer, jammer moet sê!
Hakkejag lei daartoe dat stropers sit
Die mede-eienaar van ‘n wildplaas naby Bray by die Botswana-grens in Noordwes, het boere en hul werknemers, aook die polisie bedank wat vier vermeende renosterstropers vasgetrek het. Tommie van Vuuren sê ‘n plaaswerker het twee weke gelede vier vreemde mans onder ‘n boom op sy plaas sien lê. Hulle het ‘n jaggeweer met ‘n knaldemper
Tanzanië wag in spanning op verkiesingsuitslag
Tanzaniërs het pas vir ’n president, parlement en plaaslike owerhede gestem, maar Chadema, die opposisieparty beweer verkiesingsbedrog is in Sondag se verkiesings gepleeg. Die regerende Chama Cha Mapinduzi-party (CCM) staar ook vir die eerste keer, sedert ’n veelparty-demokrasie in 1995 in Tanzanië ingestel is, ’n geloofwaardige uitdaging in die gesig nadat nege ministers reeds hul
Turkye jag ISIS-sel
Vier vermeende militante van die Islamitiese Staat-groep (ISIS) en twee Turkse polisiebeamptes is dood in ’n skietery in Diyarbakir, die belangrikste stad in die suidooste van die land met ’n Koerdiese meerderheid, het veiligheidsmagte gesê. Die polisie het vroegoggend klopjagte uitgevoer in ’n distrik waar jihadiste vermoedelik geskuil het, toe die militante op veiligheidsbeamptes losgebrand
VF+, IVP, ACDP kla oor SA Palestyne ontvang
Die Vryheidsfront Plus, die IVP en die ACDP het die ANC gekritiseer omdat hy die Palestynse Hamas-leierskap verlede week in Suid-Afrika ontvang het. Die partye sê dit is strydig met die regering se amptelike posisie oor die voortslepende konflik tussen Israel en die Palestyne. Die partye het aan die media in die Parlement gesê dat
NWU ontruim kampus
Alle studente aan die Noordwes-Universiteit se Mafikeng-kampus moet die kampus teen aagtuur vanmore ontruim, na voortgesette plundery en geweld. Oproepe van betogers wat die bedanking van die raad eis, is Dinsdag geopper. Die universiteit se woordvoerder, Louis Jacobs, sê dit sluit alle koshuisinwoners in. Die besluit is vanoggend deur die bestuur geneem nadat betogings, wat
