Steve Hofmeyr, Dan Roodt en Sunette is die nuwe Voëlvry-beweging

Die keer is dit nie op die strate van Hillbrow nie, maar die strate van Bothaville, Ventersdorp en Pretoria waar jy dit hoor

Die keer is dit nie op die strate van Hillbrow nie, maar die strate van Bothaville, Ventersdorp en Pretoria waar jy dit hoor

Lees verder: Steve Hofmeyr, Dan Roodt en Sunette is die nuwe Voëlvry-beweging

Vakbonde sê vir Ford, BMW: ‘Julle kan maar waai!’

Ford Suid-Afrika is gister onthul as die Amerikaanse motormaatskappye wat dreig om sy fabrieke te sluit weens die onstabiele arbeidsomgewing in die land.Dié onthulling kom net enkele ure nadat die nasionale tesourier van Numsa, Mphumzi Maqungo in die Nangoza Jebe-saal in New Brighton, Port Elizabeth, gesê het dat die vakbond aan BMW, die Duitse motorvervaardiger,

Lees verder: Vakbonde sê vir Ford, BMW: ‘Julle kan maar waai!’

Boer se lammertjies teen muur doodgeslaan in massaslagting

‘n Boer van Bloemfontein het 27 Merino-skape op ‘n gru-wyse in ‘n massaslagting verloor. Die ooie was byna almal dragtig. Die oorblyfsels van die ooie se fetusse is net so agtergelaat. Swart veediewe het vermoedelik die naweek die skape van Richard Mudge keelaf gesny en vermink. Mudge sê van sy skape is al in die verlede gesteel, maar dié

Lees verder: Boer se lammertjies teen muur doodgeslaan in massaslagting

Vyftig Numsa-stakers vir openbare geweld vas in Gauteng

Die polisie in Gauteng het meer as vyftig stakende werkers van die metaalwerkersvakbond Numsa in hegtenis geneem vir openbare geweld en kwaadwillige saakbeskadiging. Volgens die polisie is 40 mense in Germiston in hegtenis geneem nadat die perseel van ‘n staalmaatskappy onder klippe gesteek is. Een staker is ook in hegtenis geneem vir die besit van ‘n wapen. Dertien

Lees verder: Vyftig Numsa-stakers vir openbare geweld vas in Gauteng

Geweld in Gaza neem toe

’n Israelse operasie teen Gaza-inwoners het 28 mense dood en meer as 150 gewond gelaat, het mediese personeel Woensdag gesê. Dit was die dodelikste dag van geweld in die Gaza-gebied sedert 2012. Israel se bevelvoerders sê die operasie sal langer as ‘n paar dae neem om af te handel. Lugaanvalle wat Dinsdag begin het, het 24 mense

Lees verder: Geweld in Gaza neem toe

Duitsland, VSA byeen oor jongste VSA spioenasie-aanslag

Duitsland en die VSA se verteenwoordigers vergader om spioenasie deur ‘n Duitse dubbelagent te bespreek. Die kwessie maak oplsae in Duitsland. Die BND-agent het dokumente rakende die ondersoek na NSA-meeluistering aan Amerikaanse spioene verkoop. Die Duitse agent het toegang tot die Bundestag gehad waar hy die dokumente gesteel het deur hulle op ‘n geheuestokkie oor te

Lees verder: Duitsland, VSA byeen oor jongste VSA spioenasie-aanslag

Thandi Modise kla dat sy aan vark verbind word

‘n Klagte is by die Persombudsman teen The Sowetan aanhangig gemaak oor ‘n berig wat die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, Thandi Modise, aan haar mishandelde varke verbind. Haar woordvoerder, Neo Moepi, sê die koerant het haar verklaring oor die verwaarloosde diere wat op haar plaas aangetref is, verdraai. Moepi sê die berig onder die opskrif

Lees verder: Thandi Modise kla dat sy aan vark verbind word

Mampie-Rampie roep politiek vaarwel onder bedrog-skadu

AgangSA-leier Mamphela Ramphele het besluit om die politiek vaarwel te roep, het sy Dinsdag aangekondig. “Ek het besluit om partypolitiek te verlaat en terug te keer na die werk saam met my mede-burgers in die burgerlike samelewing om die droom van ons ‘n meer regverdige en voorspoedige samelewing na te streef,” het Ramphele gesê in

Lees verder: Mampie-Rampie roep politiek vaarwel onder bedrog-skadu

Brasilië ontvang sokkerles auf Deutsch

Die Duitse sokkerspan het gisteraand vir Brasilië, die gunstelinge, met 7-1 doele in die halfeindstryd van die wêreldsokkerbeker geklop. Dit is die grootste neerlaag wat Brasilië in 100 jaar in ‘n internasionale wedstryd gely het. Omdat sokker, soos rugby, ook die afgelope aantal jare deur FIFA verpolitiseer is, het die Duitse vertoning insgelyks skokgolwe deur

Lees verder: Brasilië ontvang sokkerles auf Deutsch