Ses weke gelede het ‘n tweemanafvaardiging in die geheim in Damaskus aangekom uit Aleppo. Dié twee is deur die Siriese rebelle afgevaardig. Hulle het onder ‘n waarborg van veiligheid met die personeel van president Bashar al-Assad kom onderhandel. Hulle glo in ‘n “Siriese oplossing” om die burgeroorlog tot ‘n einde te bring, skryf Robert Fisk
Lees verder: Hoofstroommedia berig nie oor VN se gifgasaanval-verslag nie
