deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. As enige iemand nog hoegenaamd enige twyfel gehad het oor die moedswillige propagandaveldtog wat uit Naspersgeledere teen Afrikaners gevoer word, hoef hulle slegs hierdie berig in die Beeld van 27 Julie, 2013, te lees. Of nee, wag, die term berig is heeltemal te vleiend
Lesers, adverteerders en media
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Roodt se Facebook-blad Enkele gedagtes oor die stand van media in Afrikaans. Elders hier verskyn ‘n berig oor reklamebesteding op digitale media in Suid-Afrika. Dit is net 2% – teenoor 35% in die VSA! Ook word advertensiemaatskappye beoordeel, nie op die hoeveelheid produkte wat die advertensie
Suid-Afrika ver agter wat internetreklame betref
Suid-Afrikaanse maatskappye bestee slegs 2% van hul reklamebegrotings aan digitale media, terwyl dié syfer in die VSA reeds op 35% staan. Die meeste advertensiegeld word op radio en TV uitgegee, wat 63% van die koek ontvang en 30% op gedrukte media. Volgens die digitale bemarkingsmaatskappy Amorphous is die syfer in SA geweldig laag. Sy uitvoerende
Lees verder: Suid-Afrika ver agter wat internetreklame betref
Tutu vaar uit teen ‘homofobiese God’
Die Suid-Afrikaanse aktivis Desmond Tutu het Vrydag gesê hy sal eerder hel toe gaan as om ‘n homofobiese God te aanbid, in ‘n poging om swart mense te oorreed om minder homofobies te wees. “Ek weier om na ‘n homofobiese hemel te gaan. Nee, ek gaan nie jammer sê nie, ek bedoel ek sal eerder
Egiptiese premier vra ondersteunersverbod op Broederskap
Egipte se minister van Binnelandse Sake, Muhammad Ibrahim het ‘n verbod gevra op protesoptrede ter ondersteuning van die Moslemse Broederskap. Dit volg ná nog ‘n nag van onrus in die land waartydens sewe mense dood en meer as 100 beseer is. Strydende groepe het regdeur Egipte opgeruk nadat die hoof van die gewapende magte ‘n
Lees verder: Egiptiese premier vra ondersteunersverbod op Broederskap
Kings kry pak, Bulle pak Brumbies
Die Leeus het die eerste van twee promosie-relegasiewedstryde vir aanstaande jaar se Superrugbyreeks teen die Southern Kings in Port Elizabeth met 26-19 gewen, berig RSG. Vir die Leeus het Stokkies Hanekom altwee hul drieë gedruk, terwyl Elton Jantjes ‘n skitterende wedstryd gehad en 14 punte bygevoeg het. Sy eweknie by die Kings, Demetri Catrakilis het
Vettel die vinnigste in beide oefenrondtes vir Hongaarse Grand Prix
deur Jerome Pugmire Die leier in die Formule-Een-kampioenskap, Sebastian Vettel, was vandag die vinnigste in beide oefenrondtes vir die Hongaarse Grand Prix. Vittel, wat vir die derde keer sy Formule-Een-titel verdedig, het albei kere gemaklik voor sy spanmaat Mark Webber geëindig met Red Bull wat ‘n indrukwekkende 1-2-wegspringposisie inneem. Vettel het dit taamlik laat gelos
Lees verder: Vettel die vinnigste in beide oefenrondtes vir Hongaarse Grand Prix
Thokoza-maniak se 34 kinderverkragtings was ‘n ‘vigskuur’
Die Thokoza-maniak wat 34 minderjariges en twee volwasse vroue verkraag het en gister selfmoord gepleeg het, het aan die polisie erken dat hy aan die mite onder swart mans geglo het dat seks met ‘n maagd jou van vigs kan genees. Sifiso Makhubo (42) het ten minste agt meisies tussen die ouderdomme van 10 en
Lees verder: Thokoza-maniak se 34 kinderverkragtings was ‘n ‘vigskuur’
Nasperskondisionering onderhou FW-de-Klerkverraad
Na mens hierdie verslag hier op Praag gelees het en daarna op hierdie brief afkom in vanoggend se Beeld, kan mens nie anders as om die erns van ons Afrikanervolk se stryd om vryheid te besef nie. Maar ook: ander Afrikaners se planmatige, doelgerigte mediamanipulering van die Afrikaner om hierdie vryheidstrewe te onderdruk Openlike pogings om die Vryheidsfront Plus te verneder, beteken
Lees verder: Nasperskondisionering onderhou FW-de-Klerkverraad
EFF wil Afrika se grense afskaf, alle grond konfiskeer
Afrika sonder grense! Die ekonomiese vryheidsvegters (EFF) sal die uiteindelike integrasie van die Afrika-kontinent help bevorder deur die uitskakeling van die nasionale grense, volgens sy manifes. Die “protes-beweging“ onder leiding van Julius Malema het gesê die grense tussen Afrika-lande is “onnodig“, veral dié tussen Suid-Afrika en Botswana, Lesotho, en Swaziland. “Die EFF sal … vir
Lees verder: EFF wil Afrika se grense afskaf, alle grond konfiskeer
