
Na mens hierdie verslag hier op Praag gelees het en daarna op hierdie brief afkom in vanoggend se Beeld, kan mens nie anders as om die erns van ons Afrikanervolk se stryd om vryheid te besef nie. Maar ook: ander Afrikaners se planmatige, doelgerigte mediamanipulering van die Afrikaner om hierdie vryheidstrewe te onderdruk
Openlike pogings om die Vryheidsfront Plus te verneder, beteken daar moet êrens iets wees wat die party reg doen om vrees by Beeld en sy swart base te wek
Wat die Afrikaner nóóit moet vergeet nie, is dat Naspers die medium was waardeur ons tot oorgawe gemanipuleer is. As gevolg van die FW-de-Klerkverraad is meer as 80 duisend onskuldige Afrikaners deur swartes vermoor, en duisende blanke vroue deur swartes verkrag
Verder is ons blootgestel aan polisiegeweld. Ons werk en dele van ons besighede is by ons afgeneem. Ons land verval het in ‘n vuil kriminele nes met geboue wat selfs afgebreek is, soos nou Munitoria wat sonder rede tot niet gemaak is. Ons eie woonhuise is in gevangenisse omskep van waar ons agter tralies die wêreld bespied, te bang om in die aand by vriende te gaan kuier of om op ‘n Saterdagmiddag by familie ‘n vleisie te gaan braai
Al hierdie Nasperskondisionering van ons Afrikaners geskied ter wille van die DA/ANC-lite onder wie se leiding die dwelmgeweld en verslawing in hulle Wes-Kaap buite beheer gestyg het. Swartes word in die Wes-Kaap ingevoer en ten koste van die kleurlinge bevoordeel. Die DA het as gevolg hiervan ‘n probleem wat die bruin gemeenskap se stem betref. Bruinmense stel vir ons blankes ‘n voorbeeld stel wanneer hulle sê: genoeg is genoeg! Mnr. Peter Marais het vreesloos n bruin volksparty vir sy mense gestig.
Gaan ons as Afrikanervolk toelaat dat ons verder misbruik word?
Ons kan nie meer toelaat dat Naspers en hulle swart base ons kondisioneer deur middel van ons Achilleshiele nie. Ons moet op hoogte kom van wat ons posisie in hierdie land is en ter wille van oorlewewing die huidige Afrikanerbeweging met al ons mag en krag navolg en ondersteun. Die tyd van stille onbetrokkenheid is verby as ons as Afrikanervolk wil oorleef. Wees betrokke en gee jou mening, selfs al is dit krities van aard. Kritiek kan mense insprireer om antwoorde vir wesenlike probleme te vind. Leer die politiek in jou en jou kinders se toekomsbelang ken.
Ons is slagoffers van die FW-deKlerkverraad en net ons kan besluit of ons daarme vir lief wil neem en toelaat dat die Afrikanervolk verdwyn. Die alternatief is dat ons ons gawes en talente gebruik om op ‘n vreedsame wyse ‘n toekoms vir ons Afrikanervolk te herskep.
– Joop du Randt

Hoe slaap die Fw verraaier in die aande? Hy het duidelik nie n gewete nie!!!
Daar word vertel dat ‘n psigopaat het geen begrip of potensiaal om empatie te voel nie – dit is hoe hy so maklik en blatant kon lieg, dit is hoe hy slaap in die aande.
http://www.youtube.com/watch?v=k4tGVdc_lY8
Terloops, ek weet nie of dit waar is nie, maar FW spog met sy Indiese bloed, hy is nie ‘n suiwer blanke nie. Hier is die skakel wat ek op sy wikipedia blad gekry het http://allafrica.com/stories/199902080126.html
Dis die reine waarheid. Dit staan in FW se outobiografie.
Marthinus jy is nou besig om die Indiers onnodig kwaad te maak deur vir hulle te se dat FW de Klerk Indierbloed het. Niemand wil aan n verraaier en n skepsel wat nie beheer oor sy hormone het nie gekoppel wees nie.
haha, ek vra om verskoning aan die Indiër gemeenskap, ek verstaan hoe dit voel.
Ja nee rerig tyd vir vir hierdie volksskande om nou
n geraamte te word dat hy in die kas gebere kan word soos mens met skandes maak.
Die storie van de Klerk se verraad het net een doel nou verder; om in die geskiedenis boek opgeskryf te word en te dien as ‘n voorbeeld en ‘n waarskuwing vir die nageslag.
Ek wonder ook of is dit soos ‘n vriend van my sê: “Onkunde het nie die vermoë om homself raak te sien nie”.
Ek dink eerder dit was mammon wat gepraat het in die geval.
Soos ek hier skryf spot my mede werkers heel toevallig met “Die Stem” – hulle is Engelse en Afrikaanse blankes; Hulle spog daarmee dat hulle dit nooit geken het nie.
Soos ek hier skryf brand ‘n volksbewussyn in my soos vuur. Ek is lief vir my volk en my identiteit, die toekoms wag vir ons; Mnr du Randt ek is sonder twyfel saam met die “alternatief”, se net waar en hoe ek kan betrokke raak.
Marthinus gaan soek die mooiste weergawe van Die Stem en speel dit so hard soos jy kan op jou rekenaar vir hulle.
DIE STEM is ‘n pragtige luitoon vir ‘n selfoon..
When I see de Klerk with that smile on his horrible dial,I get sick.
En om te weet dat ek as 18 jarige jong seun my lewe in Angola gaan op offer het met die false idee dat dit ons hard verdiende tuisland sou beskerm. Min wetende die feit dat die FW-deKlerkverrraad reeds in die binne kringe van die raadsale van die regering met roekelose waansin beplan was. – en niemad het n vinger veroer nie.
Hoeveel van ons jong manne het hulle lewe vir NIKS op geoffer nie – terwyl die FW generasie, wat geen oorlog geveg het nie, gesorg het dat hul lekker lewe in die ou SA darem net so lekker sou eindig tot hul voordeel van begin tot einde met groot staats pensioene bedrog. In teendeel, toe die skip sink het hulle die staatskas gestroop om hulself te verryk.
Maar die grootste skande is dat FW de Klerk vandag nog op vrye voet steeds verraad pleeg, reg onder die neuse van die Afrikaner.
Ek het bitter min empatie met my volk. Hierdie volk wat voor gee om braaf en ondernemend te wees. Ten spyte van toepaslike bepalings in die grondwet vir self beskikking het ons burgery nog nie eens ‘n handves van regte vir self beskikking of van kultuur regte geformuleer nie soos die grond wet vereis word. Die grond wet vereis ook ‘n konsep wet op selfbeskikking interme van artikel 235 van die grond wet maar dit is ook nog nie ter tafel gebring nie. Voor hierdie konsep wet nie deur die parlement goed gekeur is nie is ons besig om die pas te makeer en te moan. As my volk werklik in nood verkeer kan ons snot psalms sing tot die perde horings kry as ons nie ons gat roer nie.
Ons gan sukkel sonder jou empatie maar sal ons bes probeer om daar sonder te oorleef EN ons is nie stadig van begrip dat jy jouself so moet herhaal nie.
Ek sal juig as ons van sy en sy soort se empatie kan ontslae raak.
Hou op die volk blameer. Ons is uitgelewer aan ruggraatlose “leiers” wat net aan hulle eie politieke en ekonomiese oorlewing dink. Dieselfde leiers wat Naspes en kie inspan om die volk te kondisioneer om hulle lot maar net te aanvaar. So met jou “Ek het bitter min empatie met my volk” speel jy maar net in die hande van ons vyande. So vragie; is jy vriend of vyand?
Hi Matt!!
Wanneer skryf jy hierdie stories van jou???
Voor of na jy jou pille gedrink het???
Waragtig !!! Jou oggend en aand praatjies stem nie ooreen nie.
Lord’s for
this day’s work you have encouraged treason and opened the prison doors to free
the traitors. A nation can survive its fools and even the ambitious but it
cannot survive treason from within. An enemy at the gates is less formidable
for he is known and carries his banners openly against the city. But the
traitor moves among those within the gates freely, his sly whispers rustling
through all the alleys and heard in the very halls of government itself. For
the traitor appears no traitor because he speaks in the accents familiar to his
victims, he wears there face, there garments and he appeals to the baseness
that lies deep in the hearts of all men. He rots the soul of the nation and he
works secretly and unknown in the night to undermine the pillars of a city. He
infects the body politic so that it can no longer resist.
Matt moet nie so laat in die aand skryf nie jy brabbel.
Hier is die mense wat nou die land en ook vir ons regeer.
Nog ‘n oorspronklkke skets deur Martin Maloney.
Spesiaal vir Praag.
Goeie artikel Joop du Randt.
Jy maak verwysing na ‘n ‘Afrikanerbeweging’. Wie is dit?
Tweedens, jy gesels nie oor die mag wat die huidige kerkleiers nog oor die Afrikaner het nie.
En laastens, kom ons stop die bantu sielkunde van “slagoffer status”. Ons het oor die laaste 20 jaar die slagoffer status al baie goed ontleed. Wat nou kort is ‘n ernstige gesprek oor; wanneer gaan die Afrikaner/Boer sy “leiers” tot verantwoordelikheid begin roep. Ek dink ons is te blerrie ordentlik met hulle. Dis die probleem.
Matt, Jy wat in die vloot was: Die grondwet en sy selfbeskikkingsartikels is soos ‘n boot met ‘n gat in, jy sal nie goed daarmee vaar nie. Inteendeel, as jy daardie artikels implementeer, dan maak jy die gat net groter en is die vaart gevaarliker. Maar dan is jy seker eers op jou stukke wat jou empatie betref,. Oe, hoe jammer gaan jy ons dán kry.
Nee wat, Matt, die Afrikanervolk kort sy eie grondwet, sy eie volksraad; die sake staan in wederrkerige en ondersteunende verband. Ons noem dit soewereine onafhanklikheid. Dan hoef ons nie op elke boot in die ANC-hawe te spring, na selfverydelende artikels wat in die 1996-grondwetvanghok vir ons aangebied word, te gryp nie. Dit help nie jy kwoteer artikel twee-drie-bokkerol aan die volk en vergeet die groot bokkerol, dat grondwet 1996 een nasie vir De Klerk en Mandela en watter Swart indoena ook al hulle opvolg, daarstel nie, daardie beloofde “selfbeskikking” wat ‘n kind op skool nie eens toelaat om die kamer te verlaat as hy nie die plaaslike Swart kommissar se toestemming het nie.
Nie dat sekere insigte van jou sonder verdienste is nie, Matt. Die 1996-grondwetlike skoen wat hulle jou aangetrek het, druk jou klaarblyklik erg, jy is immers een van die aktiefste kommentators op die webwerwe. Kry net eers jou emosies op een ry. Soos ‘n netjiese vlootparade in die ou SA Vloot op die dek van ‘n skep wat behoorlik versien en die skip nie lek nie. Dan vergewis jy jou van al die vermanings van stoere volkspolitici van gister en eergister (teen goed soos magsdeling, gesonde magsdeling, minderheidsregte en ‘n sinnelose selfbeskikkings redddingsboei as daar ooit een was en nou bepleit word deur Mulder, Mulder en Mulder, naamlik “minderheidsblange”