Beeld berig dat Salahdin Yacoubi, hoofamptenaar van Electronic Tolling Collection (ETC), skielik bedank het. Hy was die baas van die onderneming wat Gauteng se e-tol sal moet invorder. Die redes vir sy skielike bedanking is nog onbekend, het Fin24 berig. ETC is ’n filiaal van die Oostenrykse e-tolmaatskappy Kapsch Traffic-Com en is in 2009 gestig met
Lees verder: Invorderaar vir Oostenrykse e-tolmaatskappy bedank skielik
