Die Stad Kaapstad wil die organiseerders van ‘n betoging Woensdag vir R6 miljoen dagvaar, nadat dit in geweld en plundering ontaard het.
Grootskaalse plundery en aanranding het voorgekom en winkelvensters is tydens die chaos uitgeslaan. ‘n Dienende en ‘n voormalige ANC-raadslid het krotbuurtbewoners na die middestad gelei nadat hulle die optoggangers aangehits het om sakeondernemings te gaan plunder.
JP Smith, burgemeesterskomiteelid vir gemeenskapsveiligheid, het gesê beeldmateriaal sal bestudeer word om diegene wat verantwoordelik is vir die geweld, te identifiseer, berig The Times.
“Ons het regsadvies ingewin en ons kan die betogers sowel as die organiseerders van die betoging dagvaar.”
Smith het gesê die skade word op R6 miljoen geraam.
Hy het gesê die stad sal geld van die ANC, die raadslid Loyiso Nkohla en voormalige ANC-raadslid Andile Lili eis.
Die ANC het hom intussen van die betoging gedistansieer.
Die Demokratiese Alliansie het die betoging veroordeel en het gesê die regerende party moet Nkohla afdank omdat hy die geweld aangehits het, berig Sapa.
Muhammad Khalid Sayed, woordvoerder van die ANC-jeugliga in die Wes-Kaap, het Woensdag gesê die kriminele aktiwiteit kan nie regverdig word nie.
Niemand is in hegtenis geneem nie.

Kan julle dink, 3 000 barbare rig hierdie skade aan in so kort tydjie – voeg by NOG DUISENDE wat dieselfde optree – CHAOS in die ergste graad.
Hoeveel van die Wes-Kapenaars het dit gister beleef ? Hoor graag van julle !
NS: Wonder of daar plek was vir ‘n kokkerot op aangehegte foto ? Gelukkig het die spul in mekaar se nekke geblaas.
Môresê Trippie. As ek die hordes sien het elkeen van ons ‘n arsenaal nodig! Wonder of almal werkloos is of het sommiges sommer van die werk weggebly?
En daai stap vanoggend by die werk in sonder enige probleme. Doen ons dit draai die hel op ons.
More Trip, Willy, Seg en almal.
Dis hoe hoe die spelonke deesdae funksioneer Trippie. DIS Ons Land Suid Afrika!
Môresê Leana. Nie net deesdae maar van Sharpeville chaos 21 Maart 1960 af. Ons kan met veiligheid sê dis nou al die derde geslag. In Engels word daar gese: Lead by example.
More daar!
Willy is die foto aanvaarbaar? LOL
Haha pasop vir jou Seg. Sal netnou weer ‘n geselsbriefie vir jou in jou posbus gooi.
Haai seg! Nee moet nou nie weer begin nie hoor! Moeder Trippie is terug en sy gaan julle aantree!
Ek wil haar fortuin reeds vir haar ook vertel. Watter dag is dit vandag? Donderdag en dit is persies wat dit gaan wees.
Wha ha ha ha ha….ek dink jy gaan die hind tit kry ou!!! Jy moet onthou jy is nou al uitgebaklei die week en sy is LEKKER FRIS EN VARS!!! Ek sien iets kom en dis nie modder nie!
JAVR Die ou honne is altyd reg en voorbereid. Dit is die jonger geslag wat op die ou end uitval. jaaaaare se ondervinding
Sal die jonges nou op die ou end uitval soos die ou honne se tande met die byt? So gum massage kan nogal lekker wees! Hie hie
Haha Seg ek maak beswaar teen jou prentjie.
Dit gaan nie by ‘n prentjie bly nie Willy
Rapporteer hom Willy!!! Onaanvaarbaar!
Ek het nie ‘n bang haar nie.
Hoor hier, as julle mekaar wil blixem, hou asb net julle dasse en baadjies aan,dat dit nie te commin lyk nie, julle weet hoe skinder die bure.
Eitaaaaaaaaa – dit gaan nie ‘n straatgeveg wees nie, ook nie ‘n bekgeveg nie !
SEG, KOM IN, SEG !!!
Luister nou baie mooi
no sh.t Sherlock!!! Het dit nogal agtergekom die laaste paar dae!
Vergewe my as ek jou te na gekom het … kry nou skaam en sal nie sommer weer my gesig hier wys nie.
‘n Boxgeveg of kartonverpakkinghouer in Afrikaans Trip?
Your comment is awaiting moderation. See your comment.
Ag tog – dan is dit maar ‘n DWIS TOBLERONE TJOKKIES !
Kry jy pak???
JIP – 6 van die bestes … vandaar die gebukkery
Jy maak dinge moeilik vir die manne met jou gebukkery Trippie. 🙂
My trane loop … nou het ek EERS LEKKER GELAG !
Lol Trippie…..Dog dis dan ‘n suiwer afrikaanse woordjie.
Niks so suiwer soos GAS doer bo nie … ! LoL
Ja Seg, donderdag 31.10
wordt her en der wel als Halloween bestempeld.
Verkleden is natuurlijk leuk voor kinderen.
Er zijn echter ook delen in (Midden) Europa die vandaag vrij zijn als onderdeel van Reformationstag. En dat heeft een heel andere oorsprong.
Een gewone dag bestaat eigenlijk niet.
O vrek, is dit Halloween!!!! Sh..t nou sit ons weer met Ken hulle opgeskeep vanaand! Seg, Trippie, rus julle gaan dit nodig hê!
… ek sien kans vir hom, staal het mossie dikte nodig nie !
… dis wat van hom gaan oorbly vanaand …
BLOEDKOL
Hou daarvan!!! Lyk na die ou se oog wat ontplof het
MUSKIETE JAG A.D. Keet. Jou vabond, wag, ek sal jou kry, Van jou sal net ‘n bloedkol bly. Hier teen my kamermure.
Jou vabond wag!
Ek sal jou kry
Van jou sal net ‘n bloedkol bly!!
Verwekker van malaria, sing maar jou laaste area…
Ja Seg, lol, ek sien daar is rooi….is dit dalk bloed??
More Willy,
Ek dink n arsenaal is n goeie idee, maar hulle gaan mekaar vreet.
Hulle doen nou so, die da is ons nie goed gesind nie………… Hellentjie is besig om haar liberale houvas te verloor aan barbare, die is goed beplan deur haar beste vriende in die ayencee, hulle staan vir dieselfde idee,…….. mos een of ander tyd verkiessing en Skilpad het gese hy gaan daar oorneem…..kan iemand die rampokkers Franschoek toe stuur na, Rupert se plasie…..
Môresê Eric. Presies wat jy sê. Daar is so groot iets agter die skerms aan die gebeur smaak dit my. Ek dink sy sit binnenshuis met ‘n faksie. Sy moet baie bekommerd begin raak.
Lees die kommentaar Trip!!!
Kyk hoe lyk my grimering van al die trane stort … nou lees ek nog, Seg wil my mhur !
Eeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeehhhh !
Ag toemaar hoor. Hy slat in elk geval soos ‘n meisie so jy gaan nie veel voel nie!
JAVR my vrou moer hard jong en ek het by haar geleer
Toemaar more is dit Vry dag dan maak ons weer op.
Wou nog vir jou sê … daai triceps !
Dit was in my jong dae. Hierdie is meer onlangs
YAAAAAAAAAAAAAAAAIKS … wou sê jy het my OMSINGEL !
Ou Willy het nie van my fotos gehou nie en dit laat afhaal. Nee man dit werk nie so nie. Lekker jaloers.
Watse foto’s Seg? Haha ek wil sien of jy my in die skadu sit.
Ek het dit ook gesien. Die fotos hierbo was weg en is nou weer terug. Iewers is iets nie so lekker nie.
dit is….uhm,……uhm, anders……… werk jy by Mitchellin?
Nee Eric by durex
Wat hang daar????
Kom ek wys jou
Ag shammmmmee!
Grote Griet!!
Nee, dis EINA
Nee dis kleine Seg!
HOLY CRAP!!!
Leana in die winter kan ek jou lekker warm hou en in die somer sit jy in my koelte.
Jy sal beslis ‘n diet moet volg Seg. Wonder hoeveel ouens het jy nodig om jou in die toilet te help. Hahaha.
Hier is my toilet wat ek moer toe gesit het toe kry ek een vir my verjaarsdag. Nou rol ek net van die bed af.
nogal ‘n mooi pienke nê
Soos jy seg, ek het smaak.
LEANA – jy’s in vir ‘n ding !
Solank die ding net nie in is nie, is die saak reg.
Ouch Trip, lyk of hy jou klaar gemuhr het.
Kla die gemors aan vir hoogverraad. Hulle was nie net ‘n bedreiging vir die staat nie maar vir die gemeenskap ook.
Ja, baie bloed kan vloei as hulle nie stop gesit word nie.
Neem hulle bates terug (oeps, dit kan nie werk nie, hulle bates is klaar gesteel van die wittes af)
de democratische verkiezingen beginnen al vroeg in de rechtsstaat Suid Afrika.
Kenyatta heeft uitstel. Wordt door Zuma al als afstel geïnterpreteerd.
More Hans!
Goeiemôre Hans.
Moor, roof, steel, plunder, verkrag, – die manier van afrika.
Rooikop, jy het vergeet van “Brand”
Dankie – ek het geweet ek het iets vergeet.
Hoop hulle leer gou om ‘n saag ook te gebruik…..vir ons e-tolle.
Ek het fotos gekry van ‘n e toll gantry wat afgesaag lê in die pad maar kan dit nie spoeg en plak nie! Kop te plat. Weet een van julle van so iets? geskrywe saam is “this is number one!”
Goeie more almal !
Lieflik, lieflik, lieflik, lieflik….waar was dit?
Wat is die weddenskap dat al die Njalas nou uit winkelsentrum se parkerings (Na die Westgate verwoessing in Kenia) verskuif gaan word na tolhekke toe????
Beautiful!!!! maar waar is dit????
Nugter alleen weet … miskien kan die persoon wat die e-pos vir my gestuur het meer lig op die saak werp …
Gaan kliphard moet skree … sommer iemand gevra om namens my te gil … keel seer na gisteraand.
dis blykbaar in Kenia
NEEEEEE nie Kenia nie!!!!
Ag nee, wat ‘n teleurstelling! Hoop ons het ouens wat dit ook hier sal doen.
dink dis `n hoofweg in malawi, alle zuma
Dis bevange!! ) Hoop die ander spul gaan ook ten gronde.
Pragtig wel gedaan wie ookal die saag hanteer het!
Laat dit nie die hart sommer warm klop nie?
Yesterday,zille was up sh1t street.
the new name for Adderley street?
Ek wil graag ‘n straatnaam in PTA laat verander. Milner straat in Waterkloof – waar doen ek aansoek? Enige ANC kader se naam is beter as Milner s’n
Wha ha ha ha Rooikop, al gesien hoe min van die veraaiers en Engelse se name het verander????
Juis, hulle wil mos die witman bykom – ek sal hulle help met al die britte s’n.
Jy geweet daar êrens in Bloemfontein (as ek reg onthou) – is ‘n straat genaamd PNIELSTRAAT ?
Daar was mos so ‘n dorp ook, was daar nie?
Wes-Kaap ?
Ons het die proese hier, en hulle die pniele daar !
Ja dit loop dood in Proesstraat
Proesstraat loop daarin dood.
Solank jy net nie Proesstraat wil verander nie !
Dink al die kataters moet hul intrek daar neem – dan maak dit sin.
Proesstraat se naam is reeds getransformeer. Ek verdwaal nou al in die middestad.
OE!!! Die DA Volkstat word ingeval en krummel, uitmekaar uit.
Kan hellen nie na haar mense omsien nie?
Dis nou wat jy kry vir erge rugstekery. Kry vir jou miesies zilluma!
he he he he
Anti Zille hoop seker vir die Suidooster-wind om haar volkstaat weer skoon en netjies te kry
Raak ontslae van die spul foto’s en gemors wat niks met die nuusberig uit te waai het nie. Dit bedonner die Afrikaner se beeld net nog verder!
En die kraswoord ook!
?????
Gas ek hou veral van jou taal. Dit is gevorderd vir die Afrikaanse taal en is ‘n uitstekend voorbeeld hoe dit gebruik behoort te word. Doen so voort.
Liefde groete GAS !
Kon nog altyd die spyker op die kop slaan!
Jy reken so Gas?
Gas hou op mens ruik jou op ‘n afstand
Wah hahhaaaaa
Shame julle gee die gas mos nou gas Seg….
Hoekom??????
Ag, Willy, julle moet nou nie so lelik raak met my nie! Ek raak net met tye ongeduldig oor die Afrikaner-saak. Eintlik geniet ek julle humor (soms). Vrede.
Jammer Gas. Ek vra om verskoning. So bly jy geniet die humor. Ja die Afrikaner-saak lê ons almal na aan die hart en so kort-kort lag hou die morbiditeit op ‘n afstand.
Hierdie is nou GAS!!!
Dis presies hoekom `n witman nie by barbarre hoort nie. Hier sal ek my voet neersit en skerppunt ammunisie of flits batterye gebruik.Flip dit kan nie so aangaan nie, iets moet meegee.
Ja die wiel draai. Die Jode het dekades lank die ANC/SAKP/MK terroriste aangepor to geweld en anargie. Nou maai Zille wat sy en andere gesaai het. SHAME!
Hoekom SHAME? Wens haar eerder geluk met die
uiteindelike sukses van haar doelgerigte poging tot wanorde.
Omdat ek die arme vroutjie jammer kry – en SY nie rigting hry nie.
Kurt jy moet lees man, jy lees nie, sy het alreeds
hulp gekry om haar te help rigting kry deur haar splinternuwe alliansie vennoot.
Wat hierdie gesamentlike pad nou ookal gaan aandui, weet net Nugter alleen, laat
ons maar hoop dat daar deur Nugter uitgepraat
gaan word!
Joop om die waarheid te se het sy reeds amper 20 jaar gelede reeds haar doel bereik! Toe die gierige, onetiese en dom Dopper sy eie land en volk verkwansel het vir ‘n halwe Nobelprys.
Kurt interessant dat jy die Dopper gedeelte te
werde bring, dit sal baie interessant wees om van n Dopper Skrifgeleerde te hoor
of so n verraaier, verlore siel nogsteeds mag Nagmaal gebruik in die
Gereformeerde Kerk!