Die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria het beslis dat Boeremaglede wat weens hoogverraad gevonnis is, nie hul bates sal terugkry waarop vroeër beslag gelê is nie.
Regter Eben Jordaan het ‘n bevel toegestaan waarin die Boeremag-bates verbeurd verklaar word aan die staat.
Dit sluit skootrekenaars en voertuie in.
Vyf van die lede is opgeskorte vonnisse opgelê en veertien is gevonnis tot tronkstraf van meer as 200 jaar.

Gisteraand al gelees dat een van hierdie lede besig is met sy doktorsgraad !
STERKTE AAN JOU ! Hoop daar sal uitstel verleen word.
Ek verag hierdie ANC regering meer en meer by die sekonde.
Nou vra ek, die vespestelike moordenaars, verkragters, ens. het selfone, allerlei “luukses” – HOE ONREGVERDIG IS DIT NIE ?
So tong in die kies, ek dink dis tyd dat sy by AL die afrikaner organisasies en partye die leiding begin oorneem sodat ons kan begin aanbeweeg, die manne kan dan eenkant op hule eie die bekgeveg en tweespalt voortsit sonder die afrikaner wat hulle net verdeel.
SO BEK MOET JAM KRY!!!! Dis sonder tong in die kies, heeltemal ernstig! Iemand met “balls” moet leiding vat en as dit sy is ….wonderlik!!!!
Sy kan maar ons nuwe leier genoem word sy het net nie “balls” nie maar wat sy ookal het gebruik sy goed. Ek is nou gatvol vir die klomp hoenderhaantjies my ore kan dit nie meer hou van die gekraaiery nie so ek het toe vir Sunette aangestel om hulle van hulle mishopies af te skop.
Uhm. Van aan te veel ” balls ” vat kom veel egskeiding. Hoekom klink dit skielik so bekend ?
Want jy praat uit ondervinding.
Hoog tyd dat jy en jou krapgenote jul Gerrie paphandjies Coetzee kloue in eie boesem steek. Minder napraat en meer voorloop. Nie lank nie of jul SHYSTERVROU se go gaan uithang.
Nou is dit nie goed genoeg dat hierdie mense vir tien jaar deur die hel en terug is nie maar nou word die familie ook geruïneer!
Ek hou my oë en ore oop waar ek kan help met finansiële ondersteuning vir hierdie mense se naastes wat die pot aan die kook moet hou.
Verregaande!
Vir diegene van ons volk wat hierdie nog nie toepas nie, kyk gerus hierna:
http://nubbi.wordpress.com/2013/10/28/time-to-get-rid-of-the-generous-boer/
Ongelukkig help dit nie die arme Boeremaglede en hulle gesinne nie, maar ten minste help dit ons vyande ook nie meer nie!
Hulle het natuurlik al geruime tyd hulle oog op die mense se besittings, die dat dit nie teruggegee word nie. Voertuie en laptops klaar uitgedeel en die wapens gaan in die volgende misdaad gebruik word en dan kan die ouens in die tronk daarvoor beskuldig word (maak nie saak of hulle toegesluit is nie) nee dis hulle!
Dis niks anders as DIEFSTAL nie JAVR. Hierdie soort diefstal is ook nou gewettig!
Presies!
Hierdie is sekerlik die laagtepunt in die verhaal van Afrikanervernedering. Hiervandaan kan en moet dit net beter gaan. Ek sien uit na die stigting van ‘n fonds vir die familielede en sal graag daartoe bydra. Dit kan ‘n sterk simbool word van ons begeerte om iets aan ons situasie te doen. Hierdie soort fondse het die manier om bo verwagting goed te vaar en wie weet, miskien kom daar nog iets groots van.
Koos ons eintlikke leier Sunette B het reeds begin daarmee kontak haar.
Jammer om hulpeloos te wees, maar ek sukkel ‘n bietjie om by Sunette Bridges uit te kom om navraag te doen oor die fonds. Kan iemand help asseblief.
Koos, indien jy wil, kontak my by : –
Trippertjie@gmail.com
Ek weet nie of dit reg is as ek die besonderhede hier bekend maak nie.
Daar is ‘n persoon wat namens die lede die fondse ingesamel ontvang – het vanoggend vir haar e-pos gestuur en gevra of ek die besonderhede hier mag plaas. Wag nog vir haar antwoord daarop.
Koos ons leier S Bridges het reeds begin met so-iets kontak haar.
Eben Jordaan, nog n klad teen jou naam.
Dit wat van jou (regverdige) gesteel word sal 70 maal vergoed word.
Eric ek het dit vir myself uitgeklaar dat dit die werklikheid is en dat ons iets positief uit hierdie hele debakel moet leer en DOEN. Ons moet die mense bystaan dat hulle kan oorleef en nie gebrek ly nie. Hierdie mense het alles verloor deur ‘n uitspraak. My hart bloei vir hulle en hulle familie!
Hulle bly ons Broers, Willy hoe kan ons help?
Baie gepas in die manne se situasie.
Eric ek dink die aangewese ding om te doen is ‘n bank rekening te open en bydrae daar te lewer. Ek het nog nie van so iets gehoor nie.
Daar is iemand op FB wat vir hulle geld invorder. Dis egter net vir die goedjies wat hulle in die tronk gaan nodig kry Willie.
Gaan kyk op Sunette Bridges s FB sy is besig daarmee
Help eers vir PRAAG. Mens sal sweer jul tjekboeke is so dik soos myne. Begin by een ding en maak klaar. Bly n gevat hier en n gevat daar…alzo kom niet tot klaar.
Luister trassie, ek jou lankal gese om jou bek te hou, ek het altyd geweet Sloet het n agterkop-kyker soos jy, erens in die land, julle is ook bedmaatjies, die, dat jy jou vertraagde naampie agterstevoor skryf.
Die tiepe hulp wat jy en die ander goeters wat in jou koppie met jou praat, benodig kan jy nie hier kry nie.
Ek dink selfmoord is n aangewese bevryding vir jou, van die stemmetjies wat raas. Ek wil vir jou iets se maar dit gaan lelik wees, ….sjoe sjoe, kry die boodskap.
Hou jou bek van my af ek los jou uit. Jy is soos n klein witmoffie poodle wat hier kom rond kef kef kef.
Gaan trek jou dr… op op die DA se snert blogs of op jou veragtelike swart boetie, JuliAss se blogs, kyk of jy daar regkom.
Jy klink soos George Micheal wat in L.A.se toilets homself help om aandag te kry siestog. skryf vir Murray Johnsomn in Huisveraad se selfmoord hoekjie, dalk kan hy jou help.
Jy lewer GEEN posetiewe insettinge nie, jy kerm en neul soos my eks skoonma, die AntiChris.
Baai, sal jou nie mis nie.
http://www.iol.co.za/news/crime-courts/we-killed-griquatown-family-awb-member-1.1599838#.UnH9uDIaySN
Wat is nou weer die bedoeling met hierdie berig? Alweer ‘n poging om ons te laat sleg lyk? Hierdie mens se manier van doen het met politieke sienswyses net mooi niks te make nie. ‘n “Verregse” wat met swartes saamweer om ‘n blanke gesin uit te moor? Kom nou. Hierdie vroumens is nie regs of verregs of watookal nie. Sy is net duidelik gek.
Dis laag en gemeen om die minste te se Eben Jordaan! JOU DAG SAL OOK KOM!!!
U ly aan emosionele eenoogigheid.
Julius Sello Malema was sonder om ” sy dag in die hof te he ” – ontneem waarvoor hy vir jare geswoeg het : –
Plaas.
Beeste.
Koolkoppe.
Voertuie.
Amp / Nering.
So asb. As ek nog een maal hoor van die agbare regter se aandeel in die kinderlik- naiewe optrede van die vryheidsvegters van die Boerevolk se kriminele optrede, dan…dan…..dan stem ek vlgde jaar vir die VF+. ( n Grootser straf as dit kan u u mees geswore vyand nie toewens nie. )
Andersyds vermoed ek u mag skalks self die moeder van dogters wees. Verstaan ek u dus reg dat u bepleit dat n verkragter na afloop van n saak ( en u dogters is betrokke ) – dus kan aanspraak maak op die mes / vuurwapen wat hy gebruik het in die uitvoer van die misdryf ??! En dan nog die regter wil kwalik neem oor hy dit NIE moet doen nie ? Kom reg man. Verdomp. Die Strafproses & Bewysreg bepaal dat die Staat enige instrument wat in die uitvoer van n misdryf gebruik is, beslag-op gele kan/ moet word. As sulks is dit nie bababedjies waarop beslag gele is nie, maar rekenaars en voertuie wat verband gehou het met die klagtes wat die idiote ten laste gele en skuldig bevind is. Kry dit nou vir eens in daai opgeteasde Boksburg haredos verstand van jou. Hel.
Van wanneer af word ‘n rekenaar gebruik om iemand mee te verkrag Troll MaartIns?
Julius Malema se mhur en die ousie wat hom ge-abba het s’n ook.
Kom JY reg man verdomp. Of het jy ‘n Bul nodig om vir jou verstand in te S%y%k%R?
Die Strafproses & Bewysreg is ‘n boggerop anyway.
Sien onder Troll MaartIns
En sy Cortina Big 6
Gedog jy sal met daai een kom. n Terroris is n terroris is n terroris…..seg Margaret Thatcher. Insgelyks is n misdryf n misdryf n misdryf. n Krimineel n krimineel n krimineel. Of jy nou n toffie by die babbie op die hoek steel, of Zums se miljoene uit sy kluis in Nakandla. Die Strafproseswet loop konsekwent hierin. Frankly, vang hulle my more waar ek buite seisoen n paar rooi spinnekoppe buite seisoen wil vang om dr Dan se skenking van R200,000 haalbaar te maak ( ek hoor julle praat van R1.50 ) – en die duinebekruipers vang my, dan kan ek ma my skychie, Cortinachie en trailerchie koebaai poephollechie soen. Mak djy yt ou sweet poopsie ?
Van jou en Rieme / Ant Sannie en Bekkie het ek nou in die verband – genoeg gehad.
Jul koppe anders as die idioom ” a rolling stone gathers no moss” – is van so n aard dat dit nie eers dit sal kan doen nie. Ek sluit my lesing re die debat van ons Strafreg hiermee af.
‘n Trol is ‘n trol, is ‘n troll, en hiermee sluit ek my kommentaar re die R1.50 ook af!
Net tersluiks : n 2de aansoek om hul ( persoonlike ) vuurwapens na afloop vd geding te mag behou, is eweneens indikatief van n ” warped mind “. ( domastrant en arrogant sal ook werk )
As JH du Toit op n ander post wonder oor die denkwyse / intellek van sekere aangeklaagdes wie eens HOGERE offisiere in die SAW was, wys bg aansoek ons maar eerder dankbaar moet wees dat die spul vroeer en nie later ( as leiers nogal ) ingekerker is nie.
Daar bestaan eenvoudig nie pille vir domheid nie. Inteendeel. DOKTOR wees blyk my ( as ek na die lot kyk ) n straf, eerder as seen te wees. Of hoe oubaas Roodt ?
Ek gee jou toe – jy het reg, en die wetgewing maak dit duidelik. Die aspek van ons en hulle tree weer sterk voor op die se koppe wat dit duidelik kan sien.
Voorbeeld – Jacob Zuma skuld R800 000 aan water, ligte en erfbelasting op sy woning waar sy klomp vrouens woon – sy krag word nie afgesny nie. Skuld jy R300 en jou krag word afgesny.
Shabir Schaik se geld is nie van hom weggevat nie, selfs al is hy skuldig bevind, hy dobbel nog steeds in Sun City met die geld – en tog sit hy ook nie in die tronk nie, is ook nie onder die kluite soos die dokters gesien het nie.
Jy sien ons praat van hulle en ons – ons manne wat nou uit die tronk stap met opgeskorte vonisse het hulle wapens nodig vir beskerming aangesien hulle op plase werk en bly – baie gevaarlik. Jy gaan seker nie die land oorneem met ‘n haelgeweer nie. Of soos so paar jaar terug met windbukse nie.
Ons en hulle. Maar in jou brein bestaan daar slegs ons – jy is saam met hulle.
Dat Shaik Baby Shaik buite rondloop kan nie voor die deur van die verhoorregter gele word nie. Sy mandaat het hy uitgevoer. Presies my punt hier bo.
Opgeskort beteken nie ONSKULDIG nie. Dit moet as amperse vergunning afgaan.
Kos net een aand met die manewales van n De Juur figuur om die braaivleis vuur, en uit spring die duiwel met n groot 303. No go. Kettie skiet en sweepklap. Besin eer jy begin.
Jy sien nie eens raak wat jy praat nie, en dan eindig jy dit met get a life. Danie dat die Boeremag lede onnosel was om betrokke te raak in die ding is een feit. Maar die feit is ook dat slegs drie van hulle wel betrokke was in plofstof planting – die res was by plaasbeveiligings vergaderings.
Jy sien jy sit op die forum en luister na maniere hoe selfbeskikking verkry kan word – more word jy toegesluit – get a life. Maar jy verloor jou besittings omdat jy op Praag saam praat. Get a life.
Ja Johannes. Soos elke skoolgaande tool eertyds ” toevallig ” by klipgooiery betrokke was. Die bloedjie was dan net gou keffie-toe….ek seg. Nou ja, in die geval sal ” plaasbeveiligings vergaderings ” dan maar seker moet voldoen ?
Danie Maartens as jy dan een aanvaarbare lewe het, gelukkig is met jou situasie, en aanvaarding toon dat dit reg is dat een groepering die ander uitmoor, wat sal jou rede wees vir jou besoek op Praag?
Kan ek dit aan jou stel – jy sit met een groot identiteitskrisis. Jy wil aan iets behoort, maar kan nerens inpas nie. Jou Ma is swart en jou Pa is wit. Jy is een kleurling en of een allegaartjie.
Dagga rook is vervelig vir jou, en jy soek nuwe afleiding nadat jy gevonnis is. Heelwaarskynlik vir snoek steel. Huis ares is ‘n blikslaer, veral as jy die parool beampte elke week moet betaal om so bietjie op die dokke by Mare te gaan kuier teen betaling.
En jy het gedink Bremner is slim?
Het ek die kol getref?
Hoeko hettie obie nie gese obie issie niefie van baas SLEG ie? Die geelbek vista nou. En obie wiet djy wat…djou…PO….djou POE…….djou POESIESIE vasta ek nou hiellemal.
En voorts – plaas my nie in n groepering nie. U ken my nie. Net sy edele Bremmer het een aand so n effense blik jeens my ” agtergrond ” gehad. Daardie post het n lewenslig van +- 10 min geniet. Miskien in nabetragting….ten goede so.
My argument toe juis dat sekere gebruikers op hierdie forum slim genoeg moet wees om te weet wat gese en nie gese moet word nie. Daar is n paranoiese NI aan’t werk. As sekere here ( en dames ) later hul onskuld wegskrik omdat hul name op n databasis bestaan / verskyn……wees dan nie verbaas soos ons boergenote wie nou in kettings geslaan is nie. Slim en mooi loop. Daai’s die ding.
Presies wat ek hier onder aan jou meedeel – get a life.
??????? Wat verstaan u nie. I’ve got one and intend to keep it !
Waarom mnr die moderator / regter / lakei u my repliek verwyder het – weet net u. Ek se weer :
i – Die verhoorsittende beampte in die Shaik-saak het sy mandaat uitgevoer. Die bespotting en nadraai van hierdie vonnis kan nie voor die deur vd regter gele word nie.
ii – Opgeskorte vonnis beteken nie hul skuldigbevinding aan die misdryf word daarom genullifeer nie. Dat hul ” buite kan stap ” is amper n vergunning – meer as enigiets anders.
iii – Sweepklap en kettie skiet is hul nou tereg beskore. Die drs en hooggeplaasde offisiere vd weermag moes kennis neem dat hul vuurwapens n gevaar staan om gekonfiskeer te word by skuldigbevinding van so n misdryf. Kommer ” after the fact ” om nou te wil wonder oor hoe hul hul plase en familie te wil beskerm, moes hul eertydig aan gedink het. En ek is jammer. Dit kos net een De Juur om n braaivleisvuur en uit spring die 303’s met n mhurse plesier. In kort : Vlok hulle.
GROOTBEK MAARTINS
Hieronder verskyn ‘n groete boodskap van een van die Boeremaglede:
http://www.dievryburger.co.za/2013/10/groete-boodskap-van-wilhelm-pretorius/
Bytjie. Uit die 6000+ Praag aanhangers klink dit of 3 darem belang stel. As 2+2 = 4 maak…….wat se dit u ? GHAAAAP……verskoon tog, ek’s jammer. Anyway ek vra weer, wat vertel dit u……?
Gaan stem aub hier sodat ons nou klarigheid kan kry oor watter haantjie die hardste kraai.
http://poll.pollcode.com/373382
gedoen
Die regte name ontbreek.
Daar is nie een Boer in die kantoor nie, net Afrikaners.
Enige voorstelle maar wees tog net realisties aub.
Wilhelm Pretorius
Dr Johan Pretorius
Maar net om twee soldate op te noem wat vir die Boerevolk stry.
Selfs in die tronk het hulle nie gebuig en oorgeval na ander kant toe nie.
Daar is nog name wat binnekort gaan uitkom – opregtes, nie vervalse mense nie – en hier noem ek nie vir enige van die op julle lys as vals nie.
Internet vegters is geen leiers nie. Dit weet jy by nou al.
Doeners is vegters – mense wat nie terugstaan in hulle Geloof nie.
Kwit. Klink vir my na n repetisie van die Mulder dinastie aan’t werk ?
En ek OBJEKTEER ten sterkste ! In n Pretorius dinastie moet daar immers n ANDRIES ook wees. Magtig…..dat my geskiedenis nou so vertrap moet word.
Hehehe – ja wragtig, moet saamstem.
Jy het darem een humorsin – ons moet dit nie verloor nie, al stem ons nie saam nie.
Ek het nuus vir u. Ons stem oor baie meer saam as wat u ooit kon vermoed. Ons eet alby kerrie en kerrie is geel. Dit maak my egter nie n GEELBEK nie.
Maar nou ja. Maar my kruis opneem en loop.
Kerrie maak die bekke geel, so jy is ‘n GEELBEK!
Ek het vir die trassie n breifie geskryf hieronder, ek hou nie van baklei met mense op die blog nie maar hy soek dit,
More Eric, moet se hierdie “trassie” se humorsin is ver bo die normale. Waar hy aan al sy segoed kom sal net hy weet. Hy sit 10 teen 1 almal en uitlag agter sy rekenaar. Hy trek julle almal se been en julle kom dit nie eers agter nie. Sien dit só, ons almal kort bietjie lag in hierdie suur en bitter Suid Afrika. Ja, en al skel hy my soms van alle kante af, vee ek my agterwereld daaraan af. Wie weet, hy is dalk nie die mens wat almal hom voor aansien nie.
Ja hoe slim. En nou gaan hulle verder braaf in die tronk “doen” en daar verder “veg”, nê? Briljant.
Met wie praat u ?
Geagte heer, ek praat nou met u, meneer Einad. Met wie het u nou net gepraat?
Weet nie mnr v Wyk, maar kyk maar na al die posts hier bo. Johan van Wyk praat met Johan van Wyk. En nes u nou met u eerste thread skielik vir LUCIFER wil bysleep, blameer u nou u malheid op DISQUS wat woerwoer met u speel.
Raas u kop. ( Bedoelend….hoor u sonbesies ? )
Dit is nie moontlik om die draai behoorlik te vat nie. Nes een kalkoen kom kersfees te gou nader.
Ek het gese raak rustig Hannes aka Stafendas !!!! Geen nodigheid om nou te wil staan en kalkoene doodry nie. Smeer so bietjie KY aan die stuurstang. Dan ry die Chevvy weer regop en reguit. Kom my ou maat. Jy gaan dit maak. Net kophou en diep asemhaal.
Ja ek hoor sonbesies en krieke. Hoor u hulle ook?
Daar’s fout Hannes. Ek SEG jou groot fout. Die kriekding is ok. Dis nag. Maar die sonbesie besigheid is rede tot kommer. As u u kop skud, klink dit na die klotsing van water, of iets soos n groot rots wat jy die Kango grotte inrol ?
Neem u tyd. Wees rustig. Ek wag.
Meneer Snetraam ek het u goeie raad gevolg en toe kon ek waarlik hoor hoe die sonbesies vir die krieke om hulp skreeu omdat hulle besig is om te verdrink in die klotsende water in my kop omdat die vallende rots groot golwe veroorsaak het. Maak dit vir u sin?
Jy het net een ding vergeet – selfs prisoniere het regte. Hulle regte binne Suid Afrika se Grondwet word hulle nie omsien nie.
In die geval van die manne wat ek opgenoem het, se regte as burgers van Suid Afrika sal jy nog baie van hoor. Hulle gaan binnekort aanvra vir selfbeskikking vir die Boerevolk – die regter se woorde gaan teen hom gebruik word en so ook teen die staat.
Hou hierdie spasie dop!
EK VRA WEER ! HELLO NO 1 NO 1 KOM IN ! Met wie praat u? ( Besef u u is besig met n monoloog ? )
Hierdie Disqus is nou regtig besig om waarwoel te speel.
Hoe lees jy dit?
Juliet Oscar Hotel Alpha November …14 / 14. U kan nou voortgaan.
Geagte meneer ek dink u het so ietsie effens sterk gerook wat die agbare meneer Snetraam moontlik vir u gegee het. Dit klink u glo werklik dat die swart ANC regering ‘n spul verregse prisoniers ‘n podium of vastrapplek sal gee om potensiële skade aan die staat te verrig?
Soos ek gesê het – hou die spasie dop.
Ek neem eksepsie. Sodanig dat ek jou met n ” oppie ” beloon.
aub of asb. ?
Lets Pretorius en van sy seuns is deel van die Witboekbende (Witboekers) wat glo in sy [onlangse] boesemvriend Louw H. Nel [ook genoem “Die Ou Man”] se sataniese kult en hulle meegaande geskrif genaamd “die Witboek van El Daoud”. Hulle is derhalwe geen bybelgelowige Christene nie, maar wel ‘n spul New Age afgodedienaars wat o.a. ook die sataniese skrywes van Madame Helena Blavatski aanhang. Gaan Google gerus “Boerevryheid – die staniese konneksie” en lees die hele draad op KletsKerk. Daar word alles omtrent Lets Pretorius en sy sataniese maatjies mooi ontbloot. Hulle verdien geen respek nie.
Snaaks hoe mense altyd iemand aanval -so aanval is ook geloots teenoor Eugen Terreblanche dat hy swart mans wou verkrag.
Lagwekkend – Louw Nel is wel so bietjie in die kop getik.
Maar die Pretroius gesin is baie beslis Christene – baie groter Christene as wat jy jouself ooit sal kan indink. Hoe weet ek – ek ken die familie persoonlik.
U praat loutere snert meneer Johan van Wyk. Lets Pretorius is direk en verbatim aangehaal hoedat hy die beginsels van die sataniese “Witboek van El Daoud” aangeneem het en dat hy verder sy volle steun aan Louw H. Nel toegesê het, as ook dat hy met al Louw H. Nel se geskrewe [godslasterende, anti-bybelse] stellings saam stem en hom ondersteun. U moet asseblief nie hier kom kanse vat nie. Dit sal die dag wees!
Weereens uit perspektief uit geplaas.
Lets het bevstig dat hy enige persoon gun om sy eie gedagtes op te maak oor Geloof, en dat hy nie die straf kan uitdeel oor iemand se Geloof nie, dit is nie hom beskore nie.
Selfs in die Groot Trek was daar manne wat die vrymesselary geloof aangehang het, manne soos Christiaan de Wet, Piet Retief en nog vele ander. Maak dit hulle minder Boere?
Dit beteken eenvoudig dat De Wet en Retief ‘n spul sataniste = vrymesselaars was. Geen wonder God het hierdie “volk” so hard gestraf nie. Dit is omdat die sg. “Boere” reg van die begin af besoedel en besmet was deur ‘n spul sataniste = vrymesselaars in hulle midde! Vuilgoed! Net soos ‘n mens Afrikaner vrymesselaars = sataniste kry; net so kry mens Boere vrymesselaars = sataniste. Indien u sulke ‘New Age’ / vrymesselaar -skuim steeds as sg. wonderlike “Boere” wil beskou of voorhou, is dit seker u goeie reg, maar dan dink ek u is self boos en korrup! In my oë is en bly diesulkes ‘n spul bose, verraderlike en laakbare sataniese gemors wat uitgeroei moet word. Hulle verdien die dood. Vervloek is hulle.
In watter perspektief sou jy dan Vrymesselaars as sataniste plaas. Sal graag jou verduideliking wil hoor. In jou gedagtegang wat beteken vrymesselary?
Ag regtig! Duidelik is u ‘n opportunis! Enige redelike en ingeligde leser hier besef baie goed dat die vrymesselary ‘n wêreldse sataniese organisasie is. Daar is oorgenoeg inligting en getuienis op die internet rakende die vrymesselary en ek glo u weet reeds baie goed waaroor dit gaan. Op hierdie forum is daar nie genoeg tyd of plek om nou eers daaroor te wil uitbrei nie. U wil nou eweskielik die aandag van die FEIT aflei of dit in twyfel trek, naamlik dat die vrymesselaars ‘n spul duiwelsdienaars is! Dws u self is ‘n verdomde skelm! Verdamp asseblief weg! Terloops: Met u al ewige “liefde groete” agter u skrywes klink u presies soos “Die Ou Man” -aka die Boere-satanis Louw H. Nel. Vuilgoed!
Op die internet staan daar baie skrywes oor watter saint Nelson Mandela is, glo jy alles op die net?
Op die internet is daar ook vele korrekte en akkurate inligting beskikbaar wat in baie gevalle elders bevestig kan word, reg?. Of wil u nou suggereer dat alles op die ganse internet vals is? U is duidelik besig om te spartel en daarom daal u nou opsetlik van die onderwerp af, deur die bronne summier te wil diskrediteer. Dit sal nie werk nie. U is ‘n skelm. Klaar.
Jy gaan seker volgende vertel dat Lets en sy seuns staatsagente is.
Dit wil voorkom of jy te veel Alfred Fleischer se Boervolk forum lees. Die man werk nie en sit net in sy kamer, sy vrou het hom uit die huis uitgeskop en hy bly in die bediende se kamer.
Julle koppe raas sonder ophou.
Die skelm dom Jood Alfred Fleischer en Lets Pretorius se sataniese boesemvriend Louw H. Nel is soos twee kante van dieselfde vuil munt. Albei is boos en korrup, die een net effens slimmer of maller.
Alfred Fleischer is geen Jood – maar wel een kleurling met een Joodse van.
Whatever!
Hannes. Ek gee op. Iemand praat met u en dit blyk uself te wees. Stafendas het dieselfde probleem gehad. Dat u u besig hou met die okkulte klink ook nie goed nie.
PS
Tensy u natuurlik almal flous en werk aan n verweer. Weet Zumpie van u planne ?
Gas, dis ‘n lagwekkende klomp nonsens wat jy hier kwytraak. Jy’s beslis nie lekker in jou kop nie ou. Satanies? Gaan praat jou strooi op ‘n ander plek man!
Goeie more Leana.
Gedeeltes van sy skrywe is waar – die gedeelte oor Louw Nel aka Die ou man – maar hy val vals aan mense wat niks daarmee uit te doen het nie.
Die Ou Man aka Louw Nel is een witboeker – maar jy kan dit nie voor die deur van Lets en sy familie plaas nie.
Goeie more Johan, stem saam oor die gedeeltes wat waar is ja, maar hy probeer nou almal onder die een kam skeer. Wat hy eintlik probeer doen is om al hierdie manne in ‘n slegte lig te stel. Dr Lets en sy seuns is Christene soos jy se. Hulle sal hulle verseker nie ophou met new age snert nie. Gits “Sataniese konneksie” ?
Leana, toevallig is jy verkeerd. Pretorius het heelwat kere in die verlede op sy eie Boerevryheid Forum vir “Die Ou Man” (Louw Nel) ondersteun en hy is ook verbatim so aangehaal, soos genoem. Louw H Nel is beslis ‘n Satanis en sy witboekgeloof is vir seker satanies & New Age. Daar is ‘n volledige studie daaroor gemaak en gepubliseer. Gaan doen eers ‘n bietjie ondersoek. Jy is oningelig. NS : As Pretorius & Kie nou weer eweskielik “Christene” is, dan het hy in hierdie tyd weer eweskielik van sy geliefde Witboek van El Daoud afgewyk, want hy was vir seker ‘n vurige ondersteuner van die Witboek van El Daoud..
De Juur……dan staan ek heeltemal verbysterd hier vandag. Oningelig miskien soos jy se, maar hoekom hulle dan as Christene voordoen en dan selfs Die Woord uitdra? Dit maak net nie vir my sin nie.
Leana… ja ek weet, en ek verstaan jou gevoel. Baie mense was destyds nét so verbysterd omdat Pretorius (en sy boesemvriend Louw H Nel) destyds uit twee monde gepraat het. Aan die een kant het hulle gesê dat hulle “Christene” is, en aan die ander kant het hulle mildelik uit die Witboek van El Daoud aangehaal en beweer dat die grootste deel van die Bybel glo “vervals” en “boos” is. Hulle het ook telkens uit die Bybel aangehaal om te poog om te “bewys” dat die Bybel glo “korrup” is. Godslasterende stellings wat hulle gemaak het was byvoorbeeld om te sê dat die God van Israel = Allah (die god van Islam), … dws hulle is glo “een en dieselfde god”. . Dinge soos hierdie het mense uiters ontstel. Gaan lees asb daardie skakel op KletsKerk en jy sal geskok wees.
De Juur, op hierdie oomblik is ek heeltemal te geskok om een woord verder kwyt te raak. Is tans besig om by Die Boerevolk van SA se blog te lees. Sal daarna Kletskerk ook gaan lees. Jammer ek klink effens skepties, maar wil dit graag met my eie oe swart op wit sien. Baie dankie vir die inligting.
Leana. Passop vir daardie valse-vlag (Die Boervolk van SA) “boervolk.com” -site van die ou skelm genaamd Alfred Fleischer. Hy is ‘n staats-agent en ‘n regte vullis. Hy was ook voorheen diep ingekruip met die bekende informant genaamd Frikkie Potgieter. Hy en al sy vrinne het ‘n bose agenda. Bly liewer daar weg.
Aha nou weet almal hoekom Matt Heyns asof van die
duiwel besete die christene so uitskel en die Christelike geloof verneder en
afgode diens noem. ok hoekom hy skaam is om sy geloof by die naam te noem.
Groot Dankie De Juur.
Ek dink die boeremag ouens se energie en geld sou beter bestee gewees het deur beskerming te bied aan plaaseienaars, en om die raaisel oor die plaas moorde op te los en vir die wereld te ontbloot. Betaal bv. informante om die ouens te infiltreer en uit te vind hoe ver dit in die range opgaan. Speurwerk as’t ware. Dit sal dan ‘n baie goeie basis vit selfbeskikking lewer.