Soos Josef: Van prisonier tot President

deur Madelein Jacobs In die ou dae toe ons oumense nog baie Bybel gelees het, was daar ‘n bekende Bybelse verhaal oor ‘n prisonier wat president geword het. Die Bybelse verhaal van Josef toon ooreenkomste met ‘n soortgelyke bekende Egiptiese verhaal oor twee broers, en is gedeeltelik daarop gebaseer. Die Bybelse verhaal oor Josef wat

Lees verder: Soos Josef: Van prisonier tot President

Waarom kyk Flip Buys ware rassisme mis?

deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Flip Buys het op Maroelamedia.co.za ‘n politiek korrekte tirade teen dikwels denkbeeldige Afrikanerrassiste geloods. Sy tirade bevat elemente van waarheid, maar is meestal heeltemal verkeerd, en Buys is duidelik fundamenteel verward oor die ware en enorme probleem van die endemiese rassisme wat in Suid-Afrika voorkom. Laat

Lees verder: Waarom kyk Flip Buys ware rassisme mis?

Pieter Mulder: Mandela is die een man wat ‘n verskil gemaak het

Die Vryheidsfront Plus het simpatie betuig met oud-president Nelson Mandela se vrou en familie na sy afsterwe in ‘n verklaring. Die verklaring wat deur dr Pieter Mulder uitgereik is, lui: It is given to few men to live out their dreams in their lifetime. Nelson Mandela succeeded in doing this. Against the most colossal odds,

Lees verder: Pieter Mulder: Mandela is die een man wat ‘n verskil gemaak het

Die vreemde transformasie van Mandela se tronksel

Mandela se tronksel op Robbeneiland het deur die jare ‘n vreemde transformasie ondergaan. Tydens sy aanhouding was dit vol boeke op sy boekrak en ‘n bed met ‘n matras en kussing, ‘n stoel en lessenaar soos foto- en filmmateriaal van selfs CNN, of die Johannesburgse digitale argief duidelik aantoon. Foto’s van swart Amerikaanse sterre soos

Lees verder: Die vreemde transformasie van Mandela se tronksel

Britse koninklikes verneem van Mandela se dood tydens filmpremiere in Londen

Mandela se dood is tydens ‘n glansgeleentheid – die premiere van die rolprent Long walk to freedom – in Londen wat deur die Britse prins William en sy vrou Kate bygewoon is, aangekondig. Volgens berigte wat algemeen in die media verskyn, sou Mandela gisteraand om 20:50 Suid-Afrikaanse tyd gesterf het. Die gehoor by die premiere het

Lees verder: Britse koninklikes verneem van Mandela se dood tydens filmpremiere in Londen

Flip Buys val ‘rassistiese Afrikaners’ aan

In ‘n meningsartikel op Maroelamedia loods Flip Buys, uitvoerende hoof van Solidariteit, ‘n aanval op Afrikaners wat “rasse-argumente gebruik”. Hy vergelyk hulle met Julius Malema en sê: Maar hierdie verskynsel is ook algemeen onder Afrikaners, wie se goeie naam en mooi ideale al dikwels beswadder is deur sommige ‘Afrikaner-leiers’ se swak gedrag of dom optredes.

Lees verder: Flip Buys val ‘rassistiese Afrikaners’ aan

Plett sien drastiese toename in kondoom-, aborsiepilverkope

Vanjaar se Plett Rage is ‘n inspuiting vir aptekers en supermarkte soos die vraag deur skoolverlaters vir aborsiepil en kondome sedert die fees verlede week gestyg het. “Ons het veral besig sedert Maandag en sien tussen 15 en 20 jongmense ‘n dag hier wat vra vir die aborsiepil,” het ‘n werknemer van Plettenbergbaai se Alpha

Lees verder: Plett sien drastiese toename in kondoom-, aborsiepilverkope

Kabinet vra dat Nkandla-verslag vrygestel word

Die Kabinet het beveel dat ‘n interministeriële taakspan se verslag oor die Nkandla omstredenheid vrygestel word aan die publiek. “Die Kabinet onderskryf die aanbevelings en vra die verslag wat vrygestel word aan die publiek. “Die Kabinet het beraadslaag oor die aanbieding deur die Minister van Openbare Werke oor die interministeriële taakspan se verslag oor die

Lees verder: Kabinet vra dat Nkandla-verslag vrygestel word

Tekort op lopende rekening laat Rand verswak

Die hoof van Ekoniese Oorsig en Statistiek, by die Suid-Afrikaanse Reserwebank, dr Johan van den Heever sê die groot tekort op die lopende rekening is ‘n aanduiding dat Suid-Afrikaners se besteding gestyg het. Hy sê nominale rentekoerse in die land is steeds veel hoër as die van volwasse ekonomieë van die wêreld. Van den Heever sê selfs

Lees verder: Tekort op lopende rekening laat Rand verswak

ANC sal aanstons op integriteit van OB-verslag reageer

Die lekkasie van sekere inligting uit die Openbare Beskermer Thuli Madonsela se voorlopige Nkandla-verslag kon die geloofwaardigheid van die finale verslag aangetas het, meen bronne wat vertroud is met die saak. Madonsela het Woesdag gesê dat een van die persone aan wie sy die voorlopige verslag gestuur het, dit kon laat uitlek het. Die kabinet

Lees verder: ANC sal aanstons op integriteit van OB-verslag reageer