Britse koninklikes verneem van Mandela se dood tydens filmpremiere in Londen

'n Plakkaat wat die film oor Mandela se lewe adverteer, met die akteur Idris Elba
‘n Plakkaat wat die film oor Mandela se lewe adverteer, met die akteur Idris Elba

Mandela se dood is tydens ‘n glansgeleentheid – die premiere van die rolprent Long walk to freedom – in Londen wat deur die Britse prins William en sy vrou Kate bygewoon is, aangekondig. Volgens berigte wat algemeen in die media verskyn, sou Mandela gisteraand om 20:50 Suid-Afrikaanse tyd gesterf het.

Die gehoor by die premiere het van Mandela se dood verneem terwyl die finale titels van die film by die skerm afrol. Mandela se dogters, wat ook die vertoning in die Britse hoofstad bygewoon het, het blykbaar vooraf van sy dood verneem, maar het ingestem dat die vertoning van die film moet voortgaan alvorens die gehoor daarvan in kennis gestel word.

Die vervaardiger van die film, Anant Singh, was insgelyks in Londen teenwoordig en het agterna vir ‘n oomblik se stilte gevra.

Prins William het gereageer deur te sê: “Dis uiters treurige en tragiese nuus.”

Net voor die vertoning het Zindzi Mandela, die groot man se dogter, nog oor die rooi tapyt geloop en op ‘n vraag oor haar vader se welstand aan ‘n verslaggewer gesê: “Dit gaan goed met my pa.”

Mandela het vanjaar 95 geword.

Die Noord-Amerikaanse regte vir die film is deur die Weinstein-broers se The Weinstein Company (TWC) gekoop. Benewens Long walk to freedom, het die Weinstein-broers en die vervaardiger Anant Singh op Sarafina, Cry, the beloved country en ander films saamgewerk.

Harvey Weinstein en sy vrou, Georgina Chapman
Harvey Weinstein en sy vrou, Georgina Chapman, wat 25 jaar jonger as hy is

“Ek voel hartstogtelik oor Mandela: Long walk to freedom,” het die medevoorsitterr van TWC, Harvey Weinstein, vroeër gesê. “Anant Singh het meesterlike werk verrig deur dié epiese verhaal van ons tyd te vervaardig. Deur Anant en Bob de Niro, het ek Nelson Mandela ontmoet, wat een van die grootste ervarings van my lewe was.”

Die transaksie rondom die film is in Londen deur die prokureurrsfirrma David Glasser en Michal Steinberg namensThe Weinstein Company onderhandel terwyl Alan Grodin van Weintraub Tobin-prokureurs namens Singh onderhandel het. Pathe versprei die film in Brittanje en Frankryk en sal ook internasionale verkope hanteer.

160 thoughts on “Britse koninklikes verneem van Mandela se dood tydens filmpremiere in Londen”

    1. Ek sal nie juig oor iemand se dood nie, maar ek sal ook nie noodwendig daaroor treur nie. Dood is so finaal en of dit nou wit, pienk, rooi, swart of watter kleur, kultuur, ras of wat ook al is, daar is altyd iemand wat vir daardie persoon omgegee het en wat hom/haar sal mis en treur.

      Die mens wik, maar God beskik.

          1. Kyk na die kommentaar wat bo bly staan en myne waar ek iemand ‘n lekker naweek toewens word deleted. Wat was vout met die kommentaar mnr. die regter?

  1. Die “toeval” is darem maar `n wonderlike ding. Die ou man skop nou die emmer terwyl sy fliek wêreldwyd gewys word, en presies “toevallig” net toe Engeland se kroonprins na die fliek kyk. Praat van sinchronisasie! Ek dink hierdie sameloop van omstandighede is georkestreer om pro-swart/ anti Boer sentimente in die wêreld aan te blaas omdat die ANC miskien weet wat moontlik in die land kan gebeur.

    1. Die foto is m…r toe. Darem so ietsie:The Weinstein Bros. have just cancelled the premier of Django because people will learn the connection between thousands of bloody and sick Hollywood films like Django and Inglorious Basterds with the violence gripping America and the world. But the film will go on…

  2. Mandela het reg in die hande van die Britse imperialiste gespeel. Hierdie era sal altyd bekend staan as die era van kulturele vernietiging. Een wêreld, een nasie en een taal. Laat ons met nuwe ywer die idee van Afrikaner-selfbeskikking aanpak. Vir vryheid en vrede.

    1. Die swart strooppot is vandag behoorlik oor Beeld uitgekeer. En waar die stroop lê, sal die brommers draai. En dalk, soos Dirk Opperman geskryf het, gaan ‘n weduwee of twee ook seker ly. Dalk het jy reg. ‘n Ander Opperman, Rooi Gert Opperman, van die monument se bestuur, lek seker al lankal sy lippe af vir hierdie een. Ook hy wil ly.

    2. Alles is in elk geval HAARFYN beplan! Sy dood, sy begrafnis, sy monument vrystelling, sy fliek! Die dat daar nie getjank word nie want hy is LANKAL dood maar hulle het nodig gehad dat dit nou aangekondig moet word sodat al die dingetjies GOEIE geld maak! Ek sal m y gelofte dag vier vir wat dit BEHOORT te wees want DIT was ons belofte aan GOD onse Vader en Verlosser!

      1. Ek het geen grondige rede waarmee ek my vermoedens
        kan bevestig nie – lei dit net af van die geheelbeeld en die politieke skuiwe en probleme tans van n paar rigtings af waarvan die Afrikanervolk se versadigingpunt beslis deel uitmaak en die ANC binne gevegte en die Zuma dreigende Nkandla skandaal (en wapenskandaal wat nie wil gaan le nie) en natuurlik Vavi en Malema en die ineenstroting van die ekonomie en infrastuktuur van die NSA. So n biejtie goedvoel endorfines wat gewoonlik altyd werk.

    1. Do you really think it all began with a sanctimonious Jewish wonder-worker, strolling about 1st century Palestine? Prepare to be enlightened.

      Jesus – The Imaginary Friend

      Christianity was the ultimate product of religious syncretism in the ancient world. Its emergence owed nothing to a holy carpenter. There were many Jesuses but the fable was a cultural construct.

      The nativity yarn is a concatenation of nonsense. The genealogies of Jesus, both Matthew’s version and Luke’s, are pious fiction. Nazareth did not exist in the 1st century AD – the area was a burial ground of rock-cut tombs.

      With multiple authors behind the original gospel story it is no surprise that the figure of “Jesus” is a mess of contradictions. Yet the story is so thinly drawn that being a “good Christian” might mean almost anything.

      The 12 disciples are as fictitious as their master, invented to legitimise the claims of the early churches. The original Mary was not a virgin, that idea was borrowed from pagan goddesses. The pagan world knew all about virgins getting pregnant by randy gods: The Mythical “Virgin Mother”.

      Scholars have known all this for more than 200 years but priestcraft is a highly profitable business and finances an industry of deceit to keep the show on the road.

      “Jesus better documented than any other ancient figure”? Don’t believe a word of it. Unlike the mythical Jesus, a real historical figure like Julius Caesar has a mass of mutually supporting evidence.

      The case for a mythical Jesus – Nailing Jesus. Book review: Ehrman – Did Jesus Exist? Popular scholar recoils from the abyss. A rescue mission for the “Jesus of history” – The New Apologists.

      Jy vereer ‘n antieke god Amen, mitiese god Jesus en ‘n valse drie-enige god God wat jou “kerk” jou geleer het vir eie gewin.

    2. There is a big difference
      between a reality embroidered with propaganda (for example, Caesar’s Gallic
      Wars) and a fantasy placed into an authentic-sounding historical setting (such
      as Doyle’s Sherlock Holmes). The Jesus tale is very much in the latter category
      – a fictional drama in which a stereotypical hero has been intruded into a more
      or less realistic historical landscape. And as we would expect of a fictional
      creation, there exists neither a single contemporaneous reference to such a
      character, nor a single genuine artifact to substantiate that he ever walked
      the earth.

    1. Is hierdie nie om van die kots nie. Flip Buys aan die woord (Dankie, JvNK):”Nelson Mandela was ‘n waardige leier wat die ANC met groot bekwaamheid tot ‘n oorwinning gelei het. ‘n Oorwinning wat deur gesiene joernaliste soos Patty Waldmeir as ‘n ‘onderhandelde rewolusie’ beskryf is- iets wat eers lank na die Mandela-era vir almal duidelik geword het. Mandela het
      die land met wysheid gelei, en was die simbool van die nuutgevonde
      nasionale eenheid na 1994.”
      Uit die lof van ‘n sot aan ‘n ander sot sal jy jou vyand ken.

      1. Jas as ek ook n eier mag le in aansluiting by jou mening ……. Wat sou Mandela kon doen as FW de Klerk nie sy Afrikanervolk
        verraai het nie, selfs met buitelandse hulp gedagtig daaraan dat ons oor die 4de beste weermag beskik het op daar die stadium? Oorlog? Wat ons hoeveel meer mense lewens sou gekos het wat noual met die stilswyende goedkeuring van die ANC regering maar nog erger FW de Klerk se stilswyende goedkeuring – sinneloos nou
        al uitgemoor is? Hoeveel groter sou die skade aan Suid Afrika se infrastruktuur gewees het as wat die ANC se beheer alreeds bewerkstellig het?

        Dan wil ek die volgende se – As iemand die Nobel prys vir vrede verdien het was dit Mandela wat vir sy mense geveg het – WF de
        Klerk en sy bose gevolg het hulle volk belieg, bedrieg, bedonner, verneuk en vernietig deur verraad.

        1. FW kon niks doen nie…..al wou hy ook. Die VN/IMF het hom aan sy knaters beet gehet. Die NP het maar net Mandela, eers die terroris en nou die poster buoy vir vrede, se opdragte gehoorsaam en die admin behartig vir ‘n “wonderwerk” oorgawe.

      2. “Waardige Leier” beteken in die afrika konteks – “ek kon moor – beide onder blankes en onder die vyande van my eie velkleur, tog het ek geregeer solank ek wou sonder om vir my wandade te boet. Ek het ook ‘n staatsgreep uitgevoer en was daarna heerser oor my land”

  3. Wat ‘n media sirkus, ek luister na Radio 4 in Nederland, en self hulle huil oor die dood van die bokwagter van die Oos-Kaap. Ja-nee, maak julle reg vir die grootste aanslag nog teen die wit Afrikaners van hierdie land! Nie nou nie, want die banroes moet melk vir GELD en simpatie, daarna die groot uitwissing want ons verdien dit omdat ons die groot swart god so verniel en aangehou het. Dis eintlik lagwekkend, maar ek vrees vir my mense…

    1. hehe, u weet dat de zaak ‘de Roy van Zuydewijn’ op het punt stond om wijlen Prins Bernard, de schurk, z’n rol in de ondermijning van de nederlandse staat te ontbloten. En daarmee natuurlijk het Oranjehuis wederom in het geding stelde. De man joeg de ‘geheime dienst’ uit eigen belang het veld in, en deze voerde de inofficiële “opdracht” uit.
      Dat heeft raakvlakken met de Boeremagzaak, waarin anc partijpolitiek werd uitgevoerd door de NIA èn het gerecht, zonder dat de oppositie een woord repte.

      Premier Rutte zit als kopstuk van de regering staatsrechtelijk behoorlijk in het nauw. Eigenlijk deed Bernard niets anders dan de wankele toestand verergeren, niet alleen in de ‘privesfeer’.

      Het zou best eens kunnen wezen dat er meerdere leiders, zeker in het ‘Westen’ zijn die enig momentum willen aangrijpen om de aandacht wat af te leiden.
      Zo is Obama ook nog president en is de ‘healthcare kwestie’ nog geen ‘change’.
      Dus laat ons nu ‘samen’ een feestneus opzetten en even niet denken aan de deplorabele economische toestanden.

  4. Danny Schechter op Global Research oor die Mandela-rolprent, Mandela se dood nog nie deur Global Research bygewerk nie: (in Suid-Afrika is die van Schechter die van Jode):

    Thanks to the release of the new epic movie, Mandela: Long Walk to Freedom, the public is learning other lessons about the freedom struggle that he led. (…)

    (…) Here are some highlights from an investigation that features intimate stories on 26 aspects of Mandela’s life and times.

    (…)•Thabo Mbeki told me that the problems of South Africa have not changed very much from 1994 because of the greed of the white business community and its failure to invest in job creation.

    •Madiba A-Z explains that there were top-secret economic negotiations alongside the televised political talks that allowed the World Bank and global business leaders, especially powerful Americans,effectively to limit what South Africa could do to regulate industry and fight poverty. This is what led to the neo-liberal policies South Africa was pressured to adopt in the name of pro-market stability.

    Promised jobs and investments by an adoring world, few were forthcoming. Poverty in South Africa today is as bad as it was when Mandela was elected in 1994.

    Other points of special interest:

    • The armed struggle fought by the ANC’s guerilla army Umkhonto we Size was also aided by the Vietnamese army after the defeat of the U.S. led war in that country. The Cuban defeat of South African military forces in Angola helped spur negotiations.

    (…) The media and even the movie avoid deeper political debates and minimize the role of a bottom-up movement for the decisions of a top-down leader. News reports of pervasive corruption today rarely reference how corrupt the Afrikaner regime had been.

  5. zo, er waait hier een koude wind die aanzet tot het besef dat de voorbereidingen op de winter op orde dienen te zijn. Heb even wat hout gehakt (beuk) met een Fiskars bijl uit Finland en gezaagd met een heuse Zweedse Stihl kettingzaag met pas geslepen ketting. Niet om marketing of reclame redenen maar dat is echt goed gereedschap, is zeker al een 300 kuub mee verwerkt en geeft nog geen enkel spoor van slijtage.

  6. Praag, doen ons almal asb ‘n guns en verwyder die ALIASE van kommentators en dis die einde van die probleem hier. Dit wil voorkom of party mense noodgedwonge aliase moet aanneem omdat daar sulke VIESLIKE aanvalle op hulle as kommentators gedoen word deur ander ALIASE! Sjoe nee dis darem erg!

    1. JAVR ek stem saam, die probleem is wat sal dit help? Hoe weet mens dit is hy/sy regte naam of regte adres of wat ook al. Hoe sal Praag of vir wat dit werd is die persoon is wie hy voorgee hy is? Onmoontlik om uit miljoene vas te stel wie wie is op die internet.

      1. Ai Gawie ek wens eintlik dit is so maklik want ek kan nie dink dat iemand regtig soooooo laag kan daal om ander so sleg te sê nie! Indien mens dit dan wil doen doen dit onder jou eie naam en wees braaf genoeg om die gevolge te vat. Is dit nie waar nie? Ek dink in elk geval as mens dit in jou eie naam doen dink mens 2 keer voor jy iets viesliks kwytraak!

  7. Alles in ag genome moet daar vandag een
    gelukkige indoena in die land wees: Jacob Zuma. Want vir hoe lank het
    Mandela, dood of lewendig, nie die land en die wêreld van sy
    sterfbed af regeer nie. Het Mandela steeds al die eerbetoon ontvang,
    al regeer Jacob amptelik al hoe lank.

    Dat die Afrikanervolk hom nie oor die
    dood van hierdie voorste terroris moet bekommer nie, is seker waar.
    Waaroor die Afrikanervolk hom wel moet bekommer is al die moontlike
    agendas van jakkalse soos Die Geldmag en Zuma wat nou sal inskop. Op
    16 Desember hou die klomp terroriste hul gebruiklike kongres, wat ‘n
    donker element kan die dood van hierdie verloopte ikon nie in ‘n
    drama met ‘n onheilspellende spanningslyn, nie word nie.

    Die gedagte dat Mandela se doodstyding
    vir hierdie omstandighede in hierdie tyd van die jaar stilgehou is,
    is ‘n hardnekkige een: As iemand met eienaardige maagkrampe worstel
    en ‘n assuransie-agent laat val teenoor hom sy vrou het drie maande
    gelede ‘n polis waarin sy dood gedek word uitgeneem, is daar ‘n slang
    in die gras. Dis eintlik skandalig verdag dat as ‘n rolprent oor ‘n
    siel berugter as Bucksy Malone vir die eerste keer draai, om dan
    te verneem Bucksy is daardie dag toevallig dood (sien Grassei se kommentaar). Kan daardie gebroeders Weinstein en hul stam- en geesgenote wat die ding laat maak het, darem nie vir ‘n draaiboek met ‘n einde meer om die lyf voorsiening gemaak het nie: melodrama vervolmaak.

    Die erfporsietwis oor Mandela se
    erflating sal seker spoedig weer opvlam. Ook twiste oor die
    begrafnisstoet, die roete, die lengte van die stoet, hoeveel
    toordokters op sy begrafnis mag dans, hoeveel osse geslag moet word,
    waar hy begrawe moet lê, waar hy nie begrawe moet lê nie, die hele
    storie van ‘n paar maande gelede weer van voor af.

    En Mandela moet ‘n opvolger onder die Xhosas kry.

    Dat die wegval van Mandela die Xhosas
    ‘n verdere knou toedien, is gewis. Die Xhosas, soetlief van ons
    Britse oorheersers, is op die terugtog; die Zoeloes as
    toonaangewende stam in die land sal Mandela se dood as ‘n verdere
    hupstoot deur die voorvaders beskou.

    Om kort te gaan: Zuma regeer nou regtig.

Maak 'n opvolg-bydrae