Skoor sal binnekort oor D-rekening verslag doen

Die Staande Komitee oor Openbare Rekeninge, Skoor, in Noordwes sal aanstons bevindinge oor ‘n ondersoek na die mynrekening in die provinsie, bekend as die D-rekening, bekend maak. Honderde miljoene rand is deur vier mynmaatskappye vir gemeenskapsontwikkeling inbetaal in die D-rekening. Skoor se ondersoek maak deel uit van ‘n drieledige ondersoek, met die Openbare Beskermer en

Lees verder: Skoor sal binnekort oor D-rekening verslag doen

Vavi terug in sy pos na hofuitspraak

Zwelinzima Vavi, Cosatu se hoofsekretaris, sal Maandag terug wees op kantoor, nadat sy skorsing ongeldig en onwettig verklaar is. Die Suid-Gautengse hooggeregshof in Johannesburg het Vrydag beslis dat sy skorsing uit die vakbond nie geldig en wettig was nie. Vavi is in Augustus deur die vakbondfederasie geskors weens ‘n buite-egtelike verhouding met ‘n junior-kollega nadat hy eers

Lees verder: Vavi terug in sy pos na hofuitspraak

Dan Roodt: Volksmoord en die tweede revolusie

Hou van Dan Roodt se Facebookblad Redelik onlangs was daar ‘n openbare debat in Suid-Afrika oor die ANC/SAKP se tweede revolusie. Binne die marxistiese doktrine, is daar altyd twee opeenvolgende revolusies, waarvan die tweede gewoonlik meer radikaal en bloedig as die eerste is. Só was dit ook in Rusland waar daar in 1905 ‘n eerste

Lees verder: Dan Roodt: Volksmoord en die tweede revolusie

Maties en Afrikaans

deur Leon Lemmer Die historikus Pieter Kapp was tot 2011 jare lank die president van die konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US). Tydens die rektorskap van Chris Brink en Russel Botman het Kapp die stryd om die behoud van Afrikaans as onderrigtaal meegemaak. Ek skryf vandag na aanleiding van sy boek, Maties en Afrikaans: ‘n

Lees verder: Maties en Afrikaans

Gautrein-busbestuurders staak

Die busbestuurders wat die toevoerbusse vir die Gautrein beheer, het so pas ‘n onbeskermde staking in Johannesburg geloods, volgens Bombela, die Gautrein se bestuursmaatskappy wat vanoggend ‘n verklaring uitgereik het. “Ek het nog nie enige besonderhede oor waarom die staking plaasvind nie, wat enkele ure gelede begin het,” sê die woordvoerder vir Bombela, Errol Braithwaite.

Lees verder: Gautrein-busbestuurders staak

Handboekvonds vals, sê onderwysdepartement

Die Onderwysdepartement in Limpopo is teleurgesteld oor wat hy noem vals aansprake dat onafgelewerde handboeke in ‘n pakhuis by die Fetakgomo onderwyskollege gekry is, het RSG berig. Die departement sê die inhoud in die houers is nie handboeke nie, maar handleidings en werkboeke wat voorheen deur die provinsie gebruik is. Die DA het vroeër aangevoer

Lees verder: Handboekvonds vals, sê onderwysdepartement

Zelda ignoreer plaasmoorde in haar heuglike transformasie na swart

Penguin is glo “verheug” om aan te kondig dat ‘n boek oor Zelda la Grange se transformasie van ‘n Afrikaner na iemand wat rasvermenging voorstaan, die lig sal sien. La Grange het jare gelede Mandela se vertroueling geword en vir hom gewerk tot en met sy dood verlede Desember. Sy sal ‘n gedeelte van die

Lees verder: Zelda ignoreer plaasmoorde in haar heuglike transformasie na swart

Aanvallers brand los op bus vol toeriste by Pelindaba

Drie mans het buite Pretoria op die N4 by Pelindaba op ‘n bus vol toeriste losgebrand. Die insittendes van ‘n wit Audi met die registrasienommer XYK841GP het eers op die bus geskiet, dit tot stilstand gedwing en daarna die passasiers van hulle besittings beroof. Die polisie sê drie mans in die wit motor het die bus

Lees verder: Aanvallers brand los op bus vol toeriste by Pelindaba

Polisie arresteer boervrou wat terugskiet op plaasaanvallers

Die polisie het ʼn wit boervrou wat op gewapende swart aanvallers geskiet het, in hegtenis geneem. Sy het glo een van die verdagtes gewond. Die gesin is Woensdagaand omstreeks 21:00 by hul plaashuis deur drie swarte gewapende misdadigers aangeval.  Die jongste plaasaanval word verbind aan nog ʼn aanval op ʼn bejaarde egpaar sowat drie weke gelede.

Lees verder: Polisie arresteer boervrou wat terugskiet op plaasaanvallers

Nuwe inligting oor die destydse totale aanslag teen Suid-Afrika

Terwyl PW Botha se destydse tipering van die Sowjetunie en ander moondhede se ’totale aanslag’ op SA deesdae met skeptisisme bejeën word, toon gedeklassifiseerde CIA-verslae dat dit ‘n werklikheid was. Dr. Burgert Senekal van Kovsies praat oor sy navorsing.

Lees verder: Nuwe inligting oor die destydse totale aanslag teen Suid-Afrika