
Penguin is glo “verheug” om aan te kondig dat ‘n boek oor Zelda la Grange se transformasie van ‘n Afrikaner na iemand wat rasvermenging voorstaan, die lig sal sien.
La Grange het jare gelede Mandela se vertroueling geword en vir hom gewerk tot en met sy dood verlede Desember. Sy sal ‘n gedeelte van die tantième van die boek aan die Nelson Mandelastigting skenk.
Good Morning, Mr Mandela is volgens die uitgewers die “verhaal van hoe ‘n jong vrou se lewe en alles wat sy vroeër geglo het, verander is deur die grootste opdrag van haar tyd”, naamlik rasse-integrasie soos deur die Anglo-Amerikaanse marionet Mandela gepredik.
Zelda la Grange is volgens die jongste Britse propagand-aanslag ‘n “wit Afrikaner wat aan die reëls van segregasie geglo het”, maar oorgehaal is om die verdwyning van Afrikaners te ondersteun.
Dit is klaarblyklik “aangrypend en roerend” om oor die transformasie te lees, sê Penguin.
Dié boek sal poog al die ongerehabiliteerde wittes daarvan te oortuig om met swartes te meng, en Afrikaners te laat afsien van enige wettige staatkundige aansprake deur ‘n rooskleurige prentjie van die terroris Mandela voor te hou.
Dit is nie duidelik of die boek ook Le Grange se lesbiese voorkeure en gebrek aan ‘n toekomsblik uitbeeld nie.
Daar is geen verwysings in die boek na die onrusbarende styging in verkragting, kinderverkragting, geweld en misdaad wat deur Mandela se vrylating meegebring is nie, en ook nie na die skerp daling in Suid-Afrikaners se lewensverwagting nie.
Die huidige swart aanslag teen wit boere geniet eweneens geen aandag nie.

Gelukkig Zelda sal jy in ‘n duisend jaar my nie kan oortuig wat my oortuigings is nie. ‘n Groter geluk is dat ek nie ‘n sent sal spandeer om jou boek te koop nie.
Al wat jy van jou ikoon gekry het is jou salaris. Die ander van ons is net slegter af. Ek aanbid nie ‘n terroris nie.
Sy lyk soos n kleurling op die foto.
Wonder wat die “verdwyning van Afrikaners” kan beteken? Wonder of die boek meer lig daarop werp.
Ek stem saam Chris111, dan bestaan daar ook n moontlikheid dat sy dalk van FW afstam, sien dat sy famillie so woekker onder die ander…
Chris dieselfde het my opgeval. Dis asof sy ‘n hele transformasie ondergaan het die afgelope 20 jaar. Sy was spierwit en pragtig 20 jaar gelede, en die verandering wat ons nou sien het niks met ouderdom te doen nie.
My seun vra my vanoggend of ek ooit op die grens in die nag aangeval was. In my geval is die antwoord née. Die eenvoudige rede is bloot dat die terroriste haasbang vir ons was. Daarby het nie een van hulle geweet hoekom hulle baklei nie. Dit laat my nou dink aan Zelda. Baie vroue het dieselfde naïveté as die Angolese. Hulle bestuur eerder balans as om risikos te bestuur. Maar as vroue eers daardie bedreiging verstaan – boetie – Dan is daar moeilikheid. Zelda het dus geval vir Mandela se omgekeerde voorstelling van die probleem. Nou is sy ‘n groot bedreiging vir normale Afrikaners. Terloops is sy nie die enigste afrikaanse vrou wat vir hierdie saak geval het nie. Ek het nog 2 ontmoet. Mens kan hulle seker nie verkwalik nie. Maar moet hulle nie aanvat nie, want dan raak dit erger. Konsentreer eerder op wat ons kan hanteer.
Die slang in die tuin het ook geweet vir wie hy moet teiken om die val te bewerkstellig.
Nee wat, dit net vat ‘n vrou van die ander oortuiging om daai een ‘n KO te gee
en Zelda is wie? in my lewe?
Niks! net nog n brein versteurde, liberale, verdwaalde wat n identiteit soek nadat die Stockholm Sindroom haar brein aangetas het.
Stem saam – erge Stockholm sindroom. Ons het ‘n naam vir haar tiepe maar mens mag dit nie in goeie geselskap gebruik nie. (en nee ek praat nie van haar orientasie nie)
Jy kan vir Me Kommin skoon was en mooi aantrek maar jy sal haar steeds nêrens heen kan vat nie.
Sy lyk darem baie soos daai Fafenpus antie wat so met die bergies, pesjingêppers en papsakkers lol en wat nog als.
Die tyd geneem tussen kuiers op die forum moet drasties vir jou ingekort word Sjert. Dis nie goed vir die gemoedstoestand dat jy bietjie min hier is haha.
Welkom weer. ;~)}
Ag fenks Willy.
Ek kom koekeloer heel dikwels. Daar is egter sovele piete en pietinne wat met ‘n verskeidenheid identiteite hier teem, dat jy nooit weet met wie jy eintlik aan’t prate is nie. Die arme drommels praat hoeka sommer met hulself wanneer daar ‘n bietjie spoed opgetel word.
In heelwat gevalle is daar ook nie veel te gorrel wanneer ‘n nuusberig een of ander sotlike ding van die huidige regime of hul meelopers rapporteer nie. Behalwe om stilswyend saam te stem dat daar weinig salf aan die naturelle, hul diefstal, plundery en moordadigheid gesmeer kan word.
Ek het veel beter dinge om te doen as om die siele slegter te probeer sê as wat hul dade reeds verkondig. Gaan in alle geval geen brood op die Sjert familie se tafel sit nie.
Maar wanneer Rieme oor haar kantonne en andere oor allerlei planne aan’t kekkel raak, kan ‘n siel mos saam kerm.
Ek verstaan. Jy praat die waarheid hier. Nou dat jy praat van die piete en pietinne het jy agtergekom dat hier een pietin wat drie identiteite gehad het vir so twee dae gehou het en ‘n stille dood gesterf het? Snaak dat sekeres dit doen.
Ja Willy foeitog, daar is sommiges wat aan een of ander vorm van webwerf/internet/forum verslawing lei. Siele wat eenvoudig nie kan asemhaal sonder dat hulle ‘n daaglikse eiertjie of sommer ‘n hele nes vol iewers wil lê nie.
Wonder dikwels hoe dit met diesulkes in die werklike wêreld verloop.
Baie eensame en vervelige lewe Sjert.
Jy moet ‘n baie lekker naweek hê.
Dankie. Selle vir jou. Gholf, Windhoek en braai maak gelukkig die naweek vinnig korter.
🙂
Jip Sjert ek woon al amper 7 jaar in hierdie geheime
kanton – mens jy weet nie wat lekker bly is nie.
Skoon – beskaafd – veilig – hoor kinders buite speel en
lag groot Spar met alles blinksoon en geen gegril vir oop vrugte en groente en varsgebakte broodjies
nie. Kantonne bo!!!
Dit klink soos by my omgewing Riempies.
Segs 7 jaar Rieme?
Nee wat jy’s nog ‘n inkommer.
Pasop ek is net ommie hoek.
My pelle en ek loop trek wintertyd so nou en dan ‘n paar van julle valley se ou pieperige Galjoentjies uit.
Voer hulle dan vir ons bielies voordat ons die groot menere en anties pan toe vat.
🙂
Inkommer se jy vir my – jy sal dit nie vir my voor my
prokureur wanneer hy uit die tronk kom nie – en vir jou inligting ons is die enigste plek waar daar nog galjoene is want ons het die Sjinese se traulers se bande papgeskiet en toe versuip hulle almal. Ons en ons dorp is so belangrik dat julle julle bankrot betaal net vir die voorreg om hier te mag vang. Ek sal sorg dat ek die boek hou wanneer julle skaal en jy beter dadelik baie meer vriendelik met my wees as jy hond haaraf wil maak volgende keer. ;-))))
Rieme, daai ou klein Galjoentjies wat ons in julle kontrei uitsleep haal nie eers die skaal nie. Hulle is buitendien te galsterig
Foeitoggies. Wanneer ons die spul tussen my valley se bielies ingooi, begin hulle sommer dadelik aan die anties te suip.
Boekhou sê jy? Sal volgende keer ‘n oog oophou.
O ja en daai spul veteroë sal dit nie waag om by ons voet aan wal te sit nie, of om hul skuite hierheen te bring nie.
Stuur groete vir die sport- en hengelwinkel se piet wat neffens die Spar aan’t smous is.
🙂
Sal vir daardie Viswinkel Piet boodskap gee – Ons ander
inkopie sentrum se “Spar” met n viswinkel neffens – is verkoop – groot harseer wat nou daar aangaan – wens ek kon ook daar by daardie winkel wat goedkoop vuurwerke en goeikiekies verkoop se bande papskiet, maar laat ek nie uitpraat oor ons dorp se een ou skandetjie nie.
Sy is maar net nog ‘n bewys dat swart niks sonder wit kan doen nie! Inderdaad is daar ‘n paar ander wat trofees uitstal : boesak (van wie ons lanklaas iets gehoor het), sexwale ens. ens. Aan die einde van hierdie vroue se lewens was hulle maar niks anders as iemand se pand nie.
Dan kom die vlieëniers, raadgewers en regslui ook in Andrea.
Mike Maritz vir Boesak, Kemp J Kemp vir Zuma om ‘n paar te noem.
En laat ons nie vergeet van die blanke mans wat OCs trou nie Willy!
Jig eerder laat ons dit vergeet. Ja soos jy sê weet ons dat Boesak gehardloop het na Mike Maritz en Zuma het met die verkragtingsaak gehardloop na Kemp J Kemp.
Wonder of sy ook hul tradisies en bygelowe gaan aanhang ?
Seker lankal al Leana.
In n onderhoud met John Carlin van die tydskrif Life and Style Woman hierdie
gedeelte aangehaal.
“Why, I asked, did the teenage la Grange think black people might want to
kill her?
Zelda le Grange se antwoord:
” ‘Because the one thing we knew was that it was always a question of black
against white in South Africa. That had been dictated to us by the church and
the schools and the system, and the history we were taught.'”
Nou my evaluasie van haar bewering: (1) As n mens so kan lieg is so n mens
dan menswaardig genoeg om genoem te word of aandag te kry? (2) Selfs sou dit
waar wees was die “Kerke” “skole” die “sisteem” en die “geskiedenis” verkeerd nou in retrospek waar blankes daagliks vermoor word deur swartes sonder enige rede?
Vir my le die genade daarin dat hierdie mens nie kan voortplant nie.
Riempies, as hulle so kan lieg kan hulle ook steel en moor.
Dit is so want dit is presies wat hulle doen.
Andrea, die warm gevoel wat jy so om die hart kry, dis eintlik sooibrand hoor.