Die Staat het ‘n hulppakket goedgekeur wat Eskom in staat sal stel om lenings van ‘n bykomende 50 miljard rand te bekom. Eskom is onder finansiële druk omdat sy uitgawes deur sy inkomste oorskry word weens swart wanbetalers, duur konsultante en verdagte kontraktuele verpligtinge. Die Tesourie sê die regering sal ook Eskom se aansoek by
Lesotho se premier eis dat SA sy amp waarborg
Die Suid-Afrikaanse polisie, insluitend lede van ‘n elite taakmag, is in Maseru ontplooi nadat die voormalige weermagbevelvoerder van Lesotho Tlali Kamoli en sy troepe verlede maand verskeie polisiekantore bestorm het op soek na wapens. ‘n Polisieman is dood en verskeie ander beseer in die aanvalle wat premier Tom Thabane en lede van sy koalisieregering gedwing
SAUK-raadsvoorsitter versin glo ook kwalifikasies
Ellen Tshabalala, die voorsitter van die SAUK-raad, kan nie aan die portefeuljekomitee oor kommunikasie bewys lewer van haar sogenaamde kwalifikasies nie. Die komitee sal glo aanbeveel dat president Jacob Zuma Tshabalala vir die duur van die ondersoek skors. Tshabalala, wat in Oktober aangestel is, het op haar CV beweer sy het ‘n BCom-graad aan die
Lees verder: SAUK-raadsvoorsitter versin glo ook kwalifikasies
Drie vas na moord op Lens-egpaar
Drie swart mans, waarvaan twee onderskeidelik 52 en 27 jaar oud is, sal Maandag in die landdroshof op Utrecht in Mpumalanga verskyn op aanklagte van moord en huisbraak. Die drie verdagtes is Vrydag naby Piet Retief in hegtenis geneem in verband met die plaasmoord op die Lens-egpaar in KwaZulu-Natal. Hulle is met die rewolwer wat
Oud-gholfspeler verloor byna hand met kettingsaag
Die eertydse Australiese gholfkampioen Greg Norman is in die hospitaal nadat hy Saterdag amper sy hand met ‘n kettingsaag afgesny het. Die voormalige Australiese nommer een-speler het ‘n foto van homself op Instagram geplaas waar hy in ‘n hospitaalbed lê met ‘n verbinde arm. By sy foto het hy geskryf: “As ‘n mens met ‘n
Lees verder: Oud-gholfspeler verloor byna hand met kettingsaag
Nigeriërs, Israeli met R100 miljoen kontant vasgetrek
Die Valke ondersoek ‘n voorval waar twee Nigeriese burgers en ‘n Israelse burger by die Lanseria lughawe, noordwes van Johannesburg met kontant ten bedrae van 100 miljoen rand vasgetrek is, het RSG berig. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens se woordvoerder, Adrian Lackay sê die geld is nie verklaar nie en was ook ver bó die voorgeskrewe limiet
Lees verder: Nigeriërs, Israeli met R100 miljoen kontant vasgetrek
‘Profeet’ se gastehuis stort ineen
Amptenare van die Suid-Afrikaanse ambassade in Lagos in Nigerië fynkam hospitale in die hoofstad op soek na Suid-Afrikaners. Hulle kan moontlik slagoffers wees van ‘n gastehuis wat by ‘n kerk, die Synagogue Church of All Nations, SCOAN ineengestort het. Die dodetal staan op 41. Die gastehuis was glo besig om aanbouings te doen om nog
Pallo Jordan, ere- en akademiese doktorsgrade
In die nuwe Suid-Afrika is waardes omgekeer. Karel Schoeman het verwys na die “omgedopte” land (Die laaste Afrikaanse boek, 2002, p 423, 431). Kwaaddoeners (bv terroriste) beklee van die hoogste poste. Geweldenaars word as voorbeeldige vredemakers en versoeners vereer. Tog word gemaak asof die misdaadgolf in die land nie verklaar kan word nie. Dít terwyl
Wat van ‘n volkstaat in Noordoos-Duitsland?
In 2009 het ek die onderstaande stuk op LitNet geskryf om, soos ek dit gestel het, “mense aan die dink te sit”. Toevallig doen ek tans weer navorsing oor die herkoms van Afrikaans en dit blyk al hoe meer dat ons taal nie net uit Nederlandse en Vlaamse dialekte ontwikkel het nie, maar ook uit
Die mite van 9/11
Die Amerikaanse publiek word ‘n fabel vertel oor die tragedie van 11 September 2001. Dit gaan veel verder as die dood van diegene wat in die torings gewerk het en die dood van die brandweerpersoneel en nooddienste van siektes wat veroorsaak is deur die inaseming van giftige stowwe. Vir dertien jaar lank reeds word die
