Die bestuurder van ‘n voertuig wat na bewering gekaap is in Randburg, is in deur die polisie geskiet. Die polisie het die bestuurder agternagesit, in Witkoppenweg en skote op die voertuig gevuur. Die motor het toe in die heining van ‘n sakeperseel op die hoek van Main- en Witkoppenweg in ‘n heining vasgejaag. Volgens polisiebeamptes
Oproer by Medunsa omdat studente druip: dis ‘rassisme’
Terwyl die ANC en SAKP gewoonlik ontken dat swartmense onder die vorige regering toegelaat is om wiskunde te doen en om in die medisyne te studeer, weerspreek die bestaan van Medunsa dié stellings. ‘n Voortslepende tudentestaking by dié mediese universiteit om swart dokters op te lei, het oor die afgelope week tot geweldige skade gelei
Lees verder: Oproer by Medunsa omdat studente druip: dis ‘rassisme’
Israel lag kritiek teen Gasa-aanval af
Israel het 16 000 bykomende reserviste in die Gasastrook ontplooi. “Die weermag het bykomende reserviste opgeroep om die soldate op die grond ‘n blaaskans te gee. Die totale aantal reserviste in die Gasastrook staan nou op 86 000,” het ‘n woordvoerder vir die Israelse weermag Donderdag gesê. Die dodetal in die Gasastrook het Donderdag tot
Massive Attack speel vir Palestyne
Die invloedryke Britse groep Massive Attack het in Byblos in Lebanon opgetree om geld vir Palestyne in vlugtelingkampe in te samel. Dit was hul enigste optrede in die Midde-Ooste opgedra aan die kinders van Gasa. Massive Attack het Israel se slagting van die Palestyne openlik veroordeel. Die groep het Dinsdagaand opgetree terwyl hul aanhangers Palestynse
Tuks-dosent val homself dood
’n Dosent aan die Universiteit van Pretoria het Woensdag van die Geesteswetenskappegebou van die 21ste verdieping na benede geval. Danny Nortjé-Rossouw (44), ’n dosent in rekeningkunde, is Woensdagoggend op die Hatfield-kampus dood. Studente was geskok oor die voorval. Die brandweer moes die lyk met ’n hidrouliese hyskraan verwyder. Die polisie is na die universiteit ontbied
Meer as 5000 grondeise ontvang
Byna 5500 grondeise is ontvang, het die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming gesê. Dié eise is landwyd ingestel nadat die grondherstelproses heropen is. Die ANC het in Julie die indien van grondeise vir vyf jaar heropen. Gemeenskappe en individue wat na die 1913 grondwetgewing deur grondonteiening geraak is, kan ‘n eis indien om grondherstel.
Leuens en pseudowetenskap: Ope brief aan Julian Rademeyer
Geagte meneer Rademeyer, Ek reageer op u skrywe op die Daily Maverick se webblad. Ek het dit terloops vir ‘n oomblik oorweeg om hierdie skrywe in Engels te rig, maar toe besef ek dat, verengels soos u mag wees met ‘n voornaam soos Julian, iemand met die van Rademeyer minstens iemand sal ken wat Afrikaans
Lees verder: Leuens en pseudowetenskap: Ope brief aan Julian Rademeyer
Ontkleetoertjie by Mandela-standbeeld woes getwiet
‘n Swart vrou wat by die Nelson Mandela-plein in Sandton van al haar klere ontslae geraak het, het Twitter aan die brand. Die koerant The Star het Woensdag berig dat die ongeïdentifiseerde vrou Maandag naak by oudpres. Nelson Mandela se standbeeld gaan staan en die beeld begin streel het. Die voorval het konsternasie veroorsaak by
Lees verder: Ontkleetoertjie by Mandela-standbeeld woes getwiet
Business Day-resensent loof Boerehaatboek oor ABO
‘n Resensent in die Business Day wat deesdae al hoe meer anti-Afrikaans raak, het gister die nuwe boek deur Chris Ash, Kruger, kommandos & kak opgehemel vir die “nuwe perspektief” wat dit op ‘n “gemitologiseerde oorlog” bied. Volgens Maarten Mittner, die resensent, “sal Steve Hofmeyr nie van die boek hou nie”, weens die pro-Britse standpunte
Lees verder: Business Day-resensent loof Boerehaatboek oor ABO
Sierra Leone se enigste Ebola-dokter sterf
Die dokter aan die voorpunt van die stryd teen die Ebola-virus in Sierra Leone, is oorlede aan die siekte. Net enkele dae nadat hy self die virus opgedoen het, is Sheik Umar Khan dood in die hospitaal waar hy opgeneem is in kwarantyn. Hy het voor hy siek geword het, gsê hy vrees dat hy
