Oproer by Medunsa omdat studente druip: dis ‘rassisme’

Terwyl die ANC en SAKP gewoonlik ontken dat swartmense onder die vorige regering toegelaat is om wiskunde te doen en om in die medisyne te studeer, weerspreek die bestaan van Medunsa dié stellings.

‘n Voortslepende tudentestaking by dié mediese universiteit om swart dokters op te lei, het oor die afgelope week tot geweldige skade gelei en studente laat niemand op die kampus toe totdat daar aan hul “eise voldoen” is nie. Hulle versper die ingang met brandende buitebande en steek ook voertuie aan die brand.

Onder andere beweer studente dat “rassistiese professore” hulle moedswillig druip. Dis onduidelik of die professore wit of swart is.

Die oproerige studente het aan die polisie in hul Njala-voertuig geskree:

“Ons is nie bang vir hulle nie! Ons soek hulle.”

Die studente word ondersteun deur die swart studente-organisasie, Sasco, wie se woordvoerder verklaar het:

“Die universiteit diskrimineer teen sekere studente en laat hulle opsetlik druip.”

Studente eis ook meer geld van die nasionale studentebeursskema, NSFAS.

 

25 thoughts on “Oproer by Medunsa omdat studente druip: dis ‘rassisme’”

          1. Totdat jy hom kaal skeer en leer praat ja!

            Al ooit opgelet dat ape en bobbejane ens. nie pikswart oë het en kroesharig is nie…

          2. My redenasie nog al die jare Dolk is dat die pragtige goedjies die uiteinde is van die swart goed met die kroesies! Jy kry eers DIE peste en so met tyd word hulle so pragtig soos die goedjies en uiteindelik is daar ons wat regop loop met kroontjies!

          3. Die berg gorillas het eintlik baie mooi bruin oe. Deesdae dra die K4’s gekleurde lense om die lelike oe van hulle te verberg.

          4. OK goed goed, jy wen, nie alles wat uit ‘n boom klim het noodwendig die IK van toiletpapier nie!

          5. he he! Hierdie een wil jy ‘n ligte drukkie gee omdat hy so oulik is die ander een wil jy soos ‘n luislang die lewende hel uit hom DRUK tot hy styfskop!

  1. Sou hierdie student dan nou wel toegelaat word om nou maar te slaag, kan u uself indink watter standaaed van medie praktisyn hy/sy gaan wees. Of is ek nou weer rassisties.
    Deur bande te brand maak nie van jou n geloofwaardige en gerespekteerde mewdiese dokter nie.
    Harde werk en navorsing en selfstudie wel.
    “Jol maar lekker in die City hall”.

    1. Hulle moet hulle ALMAL laat slaag en hulle verplig om in al die lokasies se hospitale hulle verpligte 2 jaar laat doen. Teen die tyd as 2 jaar verby is is almal vrek wat soontoe gaan en het hulle een of ander pes opgetel wat hulle ook laat kakiebos stoot soos ons daisies stoot.

      1. More javr,
        Ek hou van hierdie voorstel, kan ons dit nie deurgee na hoër gesag nie. Die ander wat oortollig mag wees moet gaan help as n uitreik aksie deur die regering aan al die Ebola geteisterde gebiede. Hulle sal verstaan hoe om met hierdie pasiënte te werk want hulle is mos dieselfde spesie.
        Mooi man, hou hiervan,

  2. Dit is nou wat gebeur as valse onnakombare beloftes aan swartes gemaak is deur hulle leiers – Die feit is verstand word jy mee gebore en vir kennis moet jy hard werk – hierdie twee dinge kan niemand by n ander steel afneem of verniet kry nie. So wie moet nou die skuld dra dat hulle gedruip het? Natuurlik die Aparthaid se rassistiese leerkragte.

    Ek wonder hoeveel van hierdie “studente” sal n noodhulpkassie kan leer inpak wat nog te praat van n dokter word? Met sulkegedrag se dit mos hulle beskik nie oor die vermoë en beskawingspyl om meer

    as n toordokter te word nie.

    1. Riempies – die beste antwoord op ‘n swart man se bewering dat Apartheid hulle teruggehou het is “Ek wonder wie die res van Afrika ook teruggehou het”. Tot dusver was dit altyd die laaste sin in my argument met libs.

  3. Ek wonder of daar in my leeftyd ‘n dag gaan aanbreek wanneer beweerde rassisme nie meer as ‘n verskoning gebruik gaan word vir swart mislukkings nie. Dit hou nooit op nie. En die probleem is nie die rassekaartspelers self nie, maar eerder die sotte wat hulle rasbehepde opinies in die media blootlê asof dit feite is. Dit is die selfde met bobbejaanspinnekop Malema. Sy hele “rewolusie” word bemoontlik deur verveelde joernaliste en uitgehongerde media instansies. Toe sy naam wél opspraak in die media moes maak oor “Kill the Boer”, was daar stilte. Maar nou hoor ons net van hom, asof hy enige iets betekenisvol doen.

    Maar ‘n mens kan seker verstaan hoekom swart mense heeltyd rassisme as verskoning gebruik. In die nuwe Suid-Afrika, waarin hulle moet presteer volgens Westerse standaarde, kry hulle dit nie reg nie. Dit is nie dat hulle minderwaardig is nie – hulle kultuur sluit bloot nie Westerse konsepte in nie. As gevolg hiervan was die implementering van Apartheid nodig en baie min mense verstaan dit vandag. ‘n Mens kan mos nie ‘n Afrikaan loslaat in ‘n Westerse omgewing waarin hy nooit sal tuis voel of inpas nie. Dr Verwoerd, met ‘n IK van 168 en ‘n onverstaanbare manier om die kleurprobleem te begryp, het dit baie mooi gestel in 1958 toe hy gesê het dat daar nie plek is vir die Bantoe in die groen weivelde van die Westerse beskawing nie en dat insluiting van die Bantoe in ‘n Westerse beskawing sou beteken dat die Bantoe sy kultuur sal moet prysgee en iets word wat hy nie is of kan wees nie”
    . Vandag word hierdie aanhaling natuurlik buite konteks gebruik en die aanhalers vergeet om Verwoerd se volgende sin aan te haal: “Maar in hulle eie gebiede moet hulle alle geleenthede hê om volgens hul kulturele lyne te ontwikkel”.
    Die hartseer is dat Mandela en Kie besef het dat Verwoerd só reg was hieroor, maar dat hulle dit nooit wou erken nie omdat hulle doelwit nie ‘n goeie lewe vir die Bantoe was nie, maar die inbesitneming van die grond en die omkeer van Suid-Afrika in ‘n kommunistiese staat. Hierdie ideaal het veroorsaak dat swartmense van vandag in ‘n land vasgevang is waarin hulle nie die Westerse standaard kan handaaf nie en ook nie werklik inpas nie. Daarom skryf hulle hierdie probleem toe aan rassisme en Apartheid, terwyl hulle ook konstant besig is om standaarde te daal om hulle te pas. Daarom sal Suid-Afrika oor ‘n paar jaar nie veel beter wees as enige onontwikkelde tuisland van 1960 nie.

Maak 'n opvolg-bydrae