Chaos het Sondagmiddag uitgebreek tydens die EFF se Noord-Kaap-konferensie, toe lede, gewapen met messe, pangas en bakstene vir ‘n bloedbad gesorg het. Die konferensie by die Savoy Hotel in Kimberley om die provinsiale leierskap te verkies, het buite beheer geraak toe aangewese partyleier Aubrey Baartman, en ‘n afgevaardigde by die konferensie, Ronald Februarie op mekaar toegesak het. Saterdag is ‘n klag van
Lees verder: EFF-bloedbad na aanvalle met bakstene, messe en pangas
