Teen die tyd dat baie Suid-Afrikaanse leerlinge Graad 4 bereik, is hulle funksioneel ongeletterd, hoofsaaklik omdat hulle nie in Graad 1, 2 en 3 leer lees nie, het City Press berig.
Wat nog meer skokkend is, is dat die meeste van hul onderwysers ook nie lees nie.
‘n Unisa-professor Elizabeth Pretorius het in die studie onthul dat daar geen leeswerk hoegenaamd gedurende of na skool plaasgevind het nie.
Verskeie studies het aan die lig gebring dat leerlinge wat Graad4 verwerf, massiewe leertekortkominge het en nie kan lees of basiese probleme rekenkundig kan oplos nie.
“Een van die sterkste bydraende faktore tot die lae vlakke van geletterdheid was die feit dat baie van die onderrig en leer wat in die grondslagfase plaasgevind het, mondeling gebaseer is,” het Pretorius in die studie bevind, wat in die joernaal Perspectives in Education van Mei gepubliseer is .
“Hoewel mondelinge interaksies belangrik vir taal- en geletterdheidsontwikkeling in die vroeë jare blyk te wees, is dit nie gebalanseer deur vroeë geletterdheidspraktyke nie,” lui die verslag.
“Daar is baie gepraat in die klaskamer… maar baie minder gelees en geskryf.”
“Die kinders het baie min blootstelling aan lees en skryf,” het Pretorius gesê.
Dit het beteken dat hulle die voordrag van woorde en sinne herhaal het sonder om dit te verstaan.
“Die gevolge van hierdie onderrigbenadering is rampspoedig vanuit ‘n geletterdheidsperspektief.”
Een van die probleme wat Pretorius opgetel het was dat onderwysers self nie lees nie.
“Navorsing in Atteridgeville, noord van Pretoria, van meer as sewe jaar het bevind dat 70% van die onderwysers daar nie lees nie, ” het Pretorius in die studie aangedui.
Dr Karin Murris, mede-professor by die Universiteit van Kaapstad se Skool van Onderwys, het Pretorius se bevindinge beaam.

Daar was jare gelede ‘n geletterdheidsdryf in die VSA. Een van die ministers/goewerneurs of iets het die plan gehad dat elke huisgesin boeke sou kry om die kinders te kry om te lees – hy wou ‘n liefde vir lees ontwikkel, ‘n baie edele doel. Die rede hiervoor was dat daar gevind is dat in huise met baie boeke, die kinders baie beter presteer het. Hierdie goeie idee het toe geen vrugte gedra nie – die studie het wel iets bevind, die huise met baie boeke se kinders het beter gevaar in die skool want die ouers het daardie boeke gelees, daardie lees en leerkultuur is dan oorgedra na die kinders toe.
Ek is dankbaar vir my ouers wat my van kleins af laat lees het, hulle het liewers vir my iets gekry om te lees as om brandstof in die kar te gooi. Dankie Ma & Pa.
So waar! Ek het letterlik honderde boeke in ons boekrak – wat van my ouers se boekrak hul oorsprong het. Verseker bedank ek my ouers ook daarvoor. Die woordeskat wat ek vandag het, het ek direk daaraan te danke – lees is soos ‘n goudmyn vir die brein.
Nog ‘n ding… My rekenaar het meer e-boeke op – as wat ek ooit sal kan klaar lees… Die internet is een monsteragtige, nimmereindigende groot biblioteek!
Ek het self nogal ‘n nare boekversameling – moet bieg, nog nie als gelees nie maar meeste daarvan gedeeltelik gelees. Meeste daarvan is ook tegnies My vrou wil my al uitsmyt met al my boeke –
LMAA! Dieselfde hier! Ek het al self so tyd terug stapels en stapels elektroniese boeke weggegooi. Meestal tegniese handleidings van “vervloë” dae se elektroniese toerusting ens. Niemand wou de gehad het nie. :-((
Die “gewone” boeke wat ons het is amper oor enigiets onder die son! LOL! (Behalwe oor godsdiens – daar is slegs gewone Bybels en die Hebreeuse en Griekse woordeboeke op die rakke ;))
Die “studie” – heeltemal onnodig want almal weet dit reeds – sal beteken dat nog geld in onderwys gestort word met presies dieselfde resultate
Sien julle ‘n Soweto-opstand en bomme wat ontplof ensovoorts? Hierdie onderwys is mos nie ‘n duit van die gehalte van Bantoe-onderwys nie? Maar die ANC is mos aan bewind, so dit maak dit aanvaarbaar. Ek kan dit bewys, en sal die bewyse ook aanbied aan die publiek, dat die gehalte van Bantoe-onderwys strate beter was as die huidige onderwys by swart skole. Swart matrieks het byvoorbeeld in 1985 dieselfde matriekvraestel as wit matrieks geskryf. En hulle het goed geslaag. Vandag moet die slaagsyfer tot onder 40% afgebring word om hulle deur te kry. 85% van swart mense was geletterd teen 1970. (Jaarboek van die RSA, 1978)
So beskik ek nou al oor honderde sulke feite en statistieke. Interessante tye lê voor, aangesien hierdie feite nou na tafels van debat begin beweeg. Steve is ‘n voorstander hiervan en hy het die tafel vir debat sommer behoorlik geopen. Hoe ver kan ons gaan om die propaganda verkeerd te bewys?
Mooi aangetrek en blink gevryf terug na die steentydperk toe……………
Hierdie feite is maar net die logiese resultaat agv die naturel se gemiddelde IK van 75.
‘n Nasie wat nooit enige skrif in sy hele aardse bestaan ooit ontwikkel het nie.
Die naaste wat hulle aan enige vorm van ‘skrif’ kon kom, is die onproposionele rots tekeninge wat deur Boesmans gemaak was.
Gaan in enige swarte se huis. Jy sal nie boeke of tydskrifte daarin vind nie. Die koerante wat dalk daar te vinde is, kom van die Baas af, en gaan vir vuurmaak gebruik word.
‘n Slaaf is nie geskape om hierdie dinge te kan doen nie. Geen bruikbare uitvinding was al ooit deur ‘n swate uitgevind nie. En dan is daar kamstig ‘n Black Inventors Something in Amerika gestig.
Volgens hulle is al hierdie uitvindings van vandag deur Blankes by swartes gesteel.