Me. Helen Zille se artikel in Beeld oor “rasstellende aksie”, soos dit deesdae in die volksmond bekendstaan, toon aan hoe die DA se môre- en aandpraatjies nie ooreenkom nie. Is die DA nie die party wat vir sogenaamde “breedgebaseerde swart ekonomiese bemagtiging” in die parlement gestem het nie? Die regulasies van minister Mildred Oliphant verteenwoordig bloot die
Lees verder: ANC en DA is kop in een mus met rasstellende aksie
