praag.co.za

Waterkloof1 met selfoon gevang

Becker
Becker

Een van die sogenaamde Waterkloof Vier kan na ‘n ander tronk verskuif word nadat ‘n selfoon in sy sel gekry is, het RSG berig.

Die Departement van Korrektiewe Dienste het vanoggend bevestig dat die selfoon Saterdagoggend gekry is.

Die woordvoerder, Zac Modise sê Korrektiewe Dienste oorweeg dit om Christoff Becker die week reeds na ‘n ander tronk te skuif.

Van sy voorregte, soos telefoonoproepe en besoeke is ook vir 32 dae opgeskort. Modise sê ‘n tugkomitee sal ook ondersoek doen oor hoe hy die selfoon gekry het.

Hy sê Becker se optrede toon dat hy nie gedissiplineerd en gerehabiliteer is nie.

Comments

25 responses to “Waterkloof1 met selfoon gevang”

  1. Gas Avatar
    Gas

    Van Waterkloof4 na Waterkloof2 na Waterkloof1.
    Skuif hom, dis duidelik hy wil nie sy samewerking gee nie, MAAR, hou in gedagte, hy kon nie die selfoon koop SONDER ‘n kontak ( draer van geld ) nie. Dus, waar kry hy die geld vandaan, het sy ouers/vriende dit dalk aan ‘n bewaarder oorhandig ook teen ‘n prys, met ander woorde omkoopgeld is betaal? Identifiseer sommer dadelik die korrupte beampte( s ) ook en skors hom. Wat talm die DKD so met die ander bewaarders wat hulle skuldig gemaak het aan wangedrag?

    1. Leana Avatar
      Leana

      Geld wat stom is maak reg wat krom is Gas !

  2. Andrea Avatar
    Andrea

    Ek het nou regtig nie meer simpatie nie. Ja, die hele saak was ‘n klug maar mens, wil jy dan nooit die buitekant van die tronk sien nie? Leer uit jou foute!

  3. Dolk Avatar
    Dolk

    Dwaas, neem selde wyse besluite…

    Dink ta nou regtig ons glo dis al 8ta agter die tralies gewees?! Dus, wat van die ander +100 000 selfone wat nog in die selle in gebruik is? Neem aan ons hoor spoedig van massa-verskuiwings in tronke…

  4. Willy Avatar
    Willy

    Kla die korrupte beamptes aan en daag hulle voor ‘n hof. Daardie fone moes deur hulle hande gegaan het.

    1. Arnieann Avatar
      Arnieann

      Ek wil nie net met jou saamstem nie Willy, maar jou ook ‘n stewige handdruk gee vir jou “ander” sienswyse.Die outjie word nou sommer hier voor die voet verder skuldig bevind vir iets wat dalk nooit gebeur het nie. Was hy in ‘n hof waar hierdie aantygings behoorlik ondersoek was???
      Ek glo nie so nie. My gevoel is dat hy nie deur die K4rs rondgedonner word nie, en vir daardie rede word hy nou opgef..k.
      Die regte ding om op aan te dring is dat hy die geleentheid moet kry om homself te verdedig in ‘n hof. En dan moet ons daar wees om hom te steun.
      Hy is en bly een van ons Afrikaner seuns.
      Ek skaam my vir hierdie klomp mense wat hom nog verder veroordeel het, en ook sommer goedsmoeds glo wat van hom gesê was. Lyk nie of ons mense ooit gaan leer dat die liberale pers daarop uit is om ons mense te verdelg nie.
      Nou wonder ek net wie is die blerrie stupidste !!!
      Hy of ons.

  5. StalinX Avatar
    StalinX

    Onnoselheid ken geen perke!

  6. Leana Avatar
    Leana

    Hierdie arrogante skepseltjie is mos nou besig om die regstelsel te toets. Gee hom wat hy verdien !

  7. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Vir dommigheid is daar nie pille nie – maak net seker die selfone word nie daar geplant om hom te inkrimineer nie – dan moet hy dit maar in die ketel afspoel.

  8. Arnieann Avatar
    Arnieann

    Ek hou van hierdie outjie se hardegat houding.
    Hy sal nie maklik ‘n K4 se baasskap aanvaar nie. ‘n Mannetjie met “guts” as ek hom so deurkyk.
    Geluk met jou “f…k jou houding seun!!!

    1. Krisjan Lemmer Avatar
      Krisjan Lemmer

      Nee swaar,jy het regtig nie mooi gedink voor jy gepos het nie. As hy Kokstad C-MAX toe geskuif word soos die DKD wil he gaan hy binnekort definitief nie meer n “hardegat” wees nie een oor n jaar of wat dalk die mees misbruikte meisie in die tronk wees. Hardegat en gehard is 2 heeltemal verskillende begrippe.

      1. Arnieann Avatar
        Arnieann

        Wat is nou regtig so erg daaraan om met ‘n selfoon betrap te word. Op watter manier was hy ‘n bedreiging vir wie????
        Hierdie is uit en uit ‘n manier om hom by te kom omdat hy ‘n blanke is.
        Ek sal aan sy kant wees maak nie saak wat hy doen om die swartes te wys wie die baas is nie.
        Ek sal veel eerder sam met hom in ‘n loopgraaf wees as met die die “Ja baas-Nee-baas soort.
        Ek het al gemerk dat daar bitter min mense is wat regtig moed het om iets daadwerkliks te doen. En dan praat ek van praktiese hande werk.
        Te flippen bang om ‘n simpel VLAG te hys. Te flippen bang dat hulle gekonfronteer gaan word. Selfs ook soms te blessit bang om aan ‘n optog deel te neem.
        Sieklik.

        1. Krisjan Lemmer Avatar
          Krisjan Lemmer

          Arnieann,
          1.Dis baie dom en gevaarlik om in n tronk betrap te word met n selfoon , mes ens – veral as jy blank is.
          2.Die verwaande bliksem bring dit op homself – ons hoef nie met hom te empatiseer nie,daar is baie van ons eie daarbuite in “wit townships” wat eerder hulp verdien.
          3.Ek glo nie jy wil regtig in n loopgraaf saam met die mannetjie wees nie – nou nou neem hy jou af en wys jou gvreet op Twitter ens. Dan weet almal waar jy is , hoe jy lyk atter wapens jy by jou het.
          4.Jy is korrek , bitter min mense het die moed om die ou vlag te hys , die STEM te sing ens. MAAR hoekom n konfrontasie uitlok wat jy gaan verloor- wie gaan na jou mense kyk as jy vrek soos n hond en daar is niemand om jou te besorg nie.

  9. Arnieann Avatar
    Arnieann

    As die mense so dêm stupid is om nie te sien dat daar pertinent gesoek was om hierdie manne weer terug te plaas in die tronk nie, is baie mense net eenvoudig DIG.
    Kyk wat word aan ons mense gedoen. Vir die geringste oortreding word hulle hof toe gesleep, en skuldig bevind, maak nie saak wat die versagtende omstandigdhede was nie.
    Lekker maklik om hulle as moedswillig uit te kryt, en hulle verder skuldig te bevind.
    Maklik om te sê dat hulle DOM was met wat hulle gedoen het.
    Net ‘n verskoning om nie die moeite te wil doen om vir daardie manne op te staan en hulle te verdedig nie.
    Afrikaners in hulle huidige vorm is ‘n slegte en Guts lose spul lafaards.
    My verskoning aan dìe wat wel oor die nodige moed beskik.

  10. Arnieann Avatar
    Arnieann

    “Hy sê Becker se optrede toon dat hy nie gedissiplineerd en gerehabiliteer is nie.”

    ****
    Presies die kommunistiese metode wat toegepas word om ‘n mens van sy menswaardigheid te stroop. Hy mag eers die gevangenis verlaat as hy in ‘n Zombie verander het.
    Nou skrik die Afrikaner bevolking hulle in ‘n parraplegiese toestand in, en dit ontneem hulle van die bietjie guts wat hulle dalk nog gehad het.
    Dit is duidelik dat hulle daarin slaag om ons in ons donner in te onderdruk, en ons word al hoe meer onderdanig aan hierdie kommunistiese onderdrukkig.
    Ek skaam my vir hierdie bliksemse apatiese houding wat al hoe meer na vore tree.
    Die woorde ontbreek my om dit beter te stel.

  11. Arnieann Avatar
    Arnieann

    As ek jou kommentaar aan Willy reg verstaan, dan wil ek jou van onnoselheid beskuldig.
    Jy wil hê dat Becker skuldig MOET wees. Jy het absoluut geen idee wat werklik gebeur het nie. Maar jy wil seker ook by die koor aansluit wat die stomme outjie verder wil skuldig kry.
    Hoop ek som jou verkeerd op.

    1. Willy Avatar
      Willy

      Los hierdie Gas karakter Arnie. Hy is nie die moete werd om tot ander insigte te lei nie. Die insig ontbreek maar.
      Hy is deel van die “spannetjie”

      1. Arnieann Avatar
        Arnieann

        Te banggat om sy naam te gebruik Willy.
        Praag behoort daardie “Gas” keuse weg te neem.

        1. Willy Avatar
          Willy

          Ek stem Arnie. Te banggat is hy sowaar.

        2. Leana Avatar
          Leana

          Geneig om met jou saam te stem Arnie. Natuurlik te papbroekig om onder sy eie naam kommentaar te lewer.
          Sien hulle word ook DWASE genoem hier.

          1. Arnieann Avatar
            Arnieann

            Bank rowers en Gasse is een en die selfde.
            Beide maak van ‘n masker gebruik om hulle identiteit te verberg.

  12. Arnieann Avatar
    Arnieann

    Front Nasionaal behoort hierdie saak verder te laat ondersoek.
    Dit beteken geensins dat daar nou met Becker gemaak kan word soos wat die K4rs wil nie.
    Goede bliksem !!! Wie gaan hierdie man help????
    Waar is sy prokureurs???
    Natuurlik sal hulle maar toesien dat hy gebreek word, want as daar nie geld betaal word nie, kan hy maar in die tronk vrot.
    En vlok hulle “Tugkomitee” Watter kans staan hy as hy nie ‘n span mense het wat vir sy regte veg nie???

  13. Riempies Avatar
    Riempies

    Die swartes sal nooit op enige manier ons meerderes kan
    wees nie daarom blaas hulle enige iets waarby n blanke by betrokke is op tot die
    oortreffende trap – die enigste manier wat hulle, hulle baasskap kan afdwing deur
    magsmisbruik – om hieroor woede te wys – gee vir hulle n
    valse meerderwaardigheids gevoel. Die realiteit egter is dat hulle agtergeblewe
    is en agtergeblewe sal bly en hulle sal nooit oor die vermoe sal beskik om
    hierdie pragtige land anders as die afgrond in te bestuur nie – dit het die
    afgelope 20 jaar se ervaring bewys.

    Kyk maar na die Oscar Pretorius sirkus – waar wil jy meer bewyse he van hoe belaglik en agterlik hierdie land onder swart bestuur geraak het – die buiteland land lag hulle gat af vir hierdie sirkus.

    1. Arnieann Avatar
      Arnieann

      Korrek Riempies. Ek wil braak as ek hier lees hoe die optrede van hierdie korrupte beamptes goedgepraat word.
      Deur vir Becker sommer goedsmoeds verder te kruisig is na my mening niks slegter of beter as die optrede van die “owerhede” nie.
      Daar word sommer net aanvaar dat die media storie die waarheid is.
      Ons weet hoe die media oor ons Afrikaners voel, en ook die leuens wat daar oor ons geskryf word.
      En wragtig, hier word alles sommer vir soetkoek opgevreet, en boonop geglo wat oor Becker geskryf word.
      Kan ek verkeerd wees as ek sê dat die Afrikaner van sy blerrie kop af is ?????

      1. Riempies Avatar
        Riempies

        Arnie ek dink ons praat heeltemal te veel oor die swartes asof hulle en wat hulle doen van enige waarde is, Dit beteken nie dat ons hulle nie moet dophou nie – ons moet hulle piep net beter en gouer aftrap
        hulle moet hoftoe gesleep word vir elke skelm ding – dalk kry mens darrem maniere in hulle in daarmee. Heel eerste moet die wapenskandaal en Nkandla skandaal behoorlik aangespreek word – nie hier nie in enige ander land waar nog wet en orde bestaan en dan verkoop ons ook die regte vir wereld uitsending van die hofsaak.

        Dit sal die wereld se oe oopmaak!

Leave a Reply