
Me. Helen Zille se artikel in Beeld oor “rasstellende aksie”, soos dit deesdae in die volksmond bekendstaan, toon aan hoe die DA se môre- en aandpraatjies nie ooreenkom nie. Is die DA nie die party wat vir sogenaamde “breedgebaseerde swart ekonomiese bemagtiging” in die parlement gestem het nie?
Die regulasies van minister Mildred Oliphant verteenwoordig bloot die logiese uitvloeisel van die anti-wit arbeidsbeleid wat die DA ondersteun.
Zille se koloniale onderrok hang ook ver uit as sy onsmaaklike vergelykings tussen ANC-beleid en dié van dr. Verwoerd tref. Waar op aarde het Verwoerd ooit aan maatskappye voorgeskryf wie hulle in diens mag neem en wie nie? Werkreservering in die ou Suid-Afrika is terug te voer na die 1922-staking toe dit deur die veel geprese Suid-Afrikaanse Kommunisteparty met sy destydse slagspreuk van “Werkers verenig vir ‘n wit Suid-Afrika” geëis is. Dit was egter bloot van toepassing op 7% van beroepskategorieë, hoofsaaklik op die myne, en kan nie met die huidige, totalitêre sosiogeniëring van die twee radikaal linkse partye, die ANC en DA, vergelyk word nie.
‘n Voormalige DA-LP, die omroeper Niekie van den Berg, het onlangs op KykNET gesê: “Die DA is nou die party van benadeling.” Volgens hom is dit internet DA-beleid om “van ons middeljarige blanke mense ontslae te raak”.
Indien die DA van blankes en veral blanke mans in sy eie geledere ontslae wil raak, is dit mos net logies dat hy dieselfde beleid in die SA ekonomie sal ondersteun, nie waar nie? Dít het hy inderdaad met sy stem vir breedgebaseerde SEB bewys.
Terwyl me. Zille met haar snedige verwysings na Verwoerd haar ongeneeslike Boerehaat demonstreer, hou sy aan om die historiese ANC as ‘n “eens eerbare organisasie” te bestempel. Wanneer was die ANC ooit eerbaar? Toe dit met die Sowjetunie en Oos-Duitsland saamgespan het om onskuldige burgerlikes in ons land te vermoor? Dink maar aan die Kerkstraat- en Amanzimtoti-bomme. Of toe die ANC- en SAKP-leiers ná hul besoek aan Viëtnam in 1978 op die swart-op-swart terreurveldtog bekend as “people’s war” besluit het? Lees gerus dr. Anthea Jeffery se lywige boek hieroor.
Die DA en die ANC is kop in een mus as dit by die etniese reiniging van minderheidsgroepe uit die arbeidsmark kom.
‘n Nuwe visie is nodig om ‘n einde aan geweld en rassekwotas te maak. Slegs Front Nasionaal se beleid van kulturele outonomie en selfbeskikking kan Suid-Afrika van gewisse ondergang red.
Dr. Dan Roodt
Onderleier, Front Nasionaal

Dit is en bly by my n raaisel dat n meerderheid van bykans 90% n klein minderheid vrees en wil vernietig. Verklaar dit net asb.
Dis die Jode se enigste hoop om Suid-Afrika oor te neem. Dis net sonder Afrikaners moontlik. Hoekom dink jy was daar 100 jaar gelede konsentrasiekampe deur die Jode opgerig om van Afrikaners ontslae te raak? Snaaks dat hulle oor die hol-ou-kous kla as hulle eintlik die resep vir etniese uitwissing ontwerp het. Of dalk juis nie snaaks nie, want dis ‘n goeie manier om hulle wandade weg te steek
Die ‘meerderheid” is net die kanonvoer van die Britte.
Ja shême en hulle weet dit nie eens nie!!!!
Maklik, hulle WEET ons breinkrag is beter as hulle s’n! Hulle sal ons so vrek vrek vrees! Dis soos ‘n haas wat ‘n arend sien! Weet hy gaan se agterkant sien met die ou so gate toe!
Vinkel en koljander.
Hoe bid ek nou vuriglik vir ‘n leier soos Dr HF Verwoerd.
Die blote lees van die black sash vroumens gee my behoorlik die ‘ creeps ‘. Haar haat vir die boere is niks in vergelyking met my veragting vir vir wit liberale en swartes nie.
Middag Tinkies! Jong ek stem saam, ons het waaragtige leiers gehad maar ons kan nie sit en dink aan hulle nie want ons kan hulle nie terugkry nie! Hoe wens ek nie ons kon nie. Ek dink elkeen van ons moet sienswyse verander en dink, “ek is die leier in my huis” Kry daai leierskap tuis en siedaar kort voor lank het ons WEER voorslag leiers om ons te lei! Dit begin by ONS! Ek vat die goed by my vas. As ons almal dit doen kan dit net ‘n duik maak in hierdie siek omgewing van ons!
Dit klink goed, ek is die leier in my huis, my huis is waar ek my op enige gegewe oomblik bevind. Jy het voorwaar die regtige houding!
Baie dankie!!! As ons almal so houding kan inneem gaan ons BOEREBLOED weer begin pomp en ons selftrots sal terugkom. Ons is nou al ver soveel jare ingehamer in die grond in as alles wat sleg is dat ons al die houding ingeneem het en al net soos hulle sit en wag vir iemand om jou iets aan te doen sodat jy kan hap! Ugghhhhhh. Ek is ‘n trotse boer! Weet nie wie my voorvaders was nie maar weet wat ek wil hê en DIT maak my ‘n boer!
“eens eerbare organisasie”, nou toe nou, die eerbare ding om te doen is vir Zuma om te bedank.
Daar was maar een man wat ‘n volk kon lei, Dr. H. F. Verwoerd! Waar sou die land nie net vandag gewees het as hy nie vermoor was nie.
Hierdie man het net die beste vir die land ten doel gehad.
“eens eerbaar” soos jy sê – met ‘n rekord wat bomontploffings en moorde op mense in ‘n kerk insluit.
In tere herinnering vanoggend aan Dr. Hendrik Frensch Verwoerd (8 September 1901 – 6 September 1966)
Stil,
broers,
daar gaan ‘n man verby,
hy groet,
en dis verlaas.
Daar’s nog
maar één soos hy;
bekyk hom goed.
Die oog,
nou dof en
weggesink,
soos vuurvonk kon hy blink –
die arendsblik,
die kakie- en
renegateskrik.
Die stap en kraggebaar
is nou bedaar.
Is dit jul leier
nog, per’ ruiterskaar?
Gewis!
en soos hy ons s’n was
en
is.
Al is die oog verswak,
hy kyk nog fier omhoog
in jou
soos in
sy God se oog.
Al stap hy kromgeknak
en afdraand af,
al klop die hart
al flou:
soos altyd is nog nou
elk stap en hartslag trou
tot in sy
graf.
En hierdie pure man
jou kind, Suid-Afrika!
Wat vrees ons
dan?
Geseën sal wees
die grond, die bloed, die vlees
wat sulke vrugte
dra.
In ons Verwoerd se gees
Voortwaarts,
Suid-Afrika!
As daar mense in ons geskiedenis was wat vir ewig kon gelewe het sou twee name op my lys verskyn het. Dr. Verwoerd en Jaap Marais.
Reg so Willy, ek sou net Dr DF Malan ook wou bysit asseblief.
Dr DF Malan se naam is ook op die lys Kalium. Het ‘n bietjie van hom vergeet.
het blijft niet bij kop in een mus wat rasstellende actie betreft. Door medewerking van deze DA als halfslachtige onbetekenende oppositie partij is ze in belangrijke mate medeverantwoordelijk voor het ontstaan van een schijndemocratie/rechtstaat waarin de grens van het betamelijke niet eens wordt gehaald. Het wegblijven of nutteloos toekijken in bijeen gelogen situaties die staatsrechtelijk/economisch ondermijnend werken en de anc vrijspel geven in onafgebroken mensonterend onderontwikkeld toneel in een zee van corruptie en bedrog en gewelddadige misdaad is standaard bij de diverse partijpolitiek-juridische processen tegen onschuldige Boere die uit gewoonte aan de schandpaal worden genageld ter compensatie van frustratie rond eigen falen en gebrek.
Het slecht voorbereidde mislukte afstotelijk lage egotrippende gevlei met AGANG Ramphele, die ook even als over het paard getild vergat dat ze een partij of kiezers vertegenwoordigde, was een zoveelste pijnlijke indicatie van de amateuristische aard en de lege huls die mevrouw Zille ook zelf is. Deze monotoon rancuneuze destructieve door Slovo c.s. besmette vrouw is verstandelijk helemaal niet in staat om het harde werk van mensen die dit land wel opbouwden en ontgonnen te beoordelen. Laat staan de wereldklasse van de heer Verwoerd.
Het enige wat is “bereikt” in tientallen jaren, naast onfatsoenlijk gekrijs in het ‘parlement’, zijn wilde straatgevechten in blauw i.p.v. geel T shirt, a la anc stijl om dan te verzanden in alweer fantasieloze voorziene schuld toebedeling over en weer. Altijd en overal buitensporig betaald worden is de eerste en laatste gedachte van dit zooitje ongeregeld in de parasitaire jobcarrousel.
Hier by ons het al die DA plakkate volkies op. Nog 10duisend redes om nie vir hulle te stem nie.
Hoewel daar in die pre-republiek bedelings nie werksreservering wetlik voorgeskryf is nie, moes my oupa sy van verander na iets wat engels klink om werk op die myn te kry. – hy het begin as een van die rotsboorders. Kort voor sy dood het hy sy van terug verander.
Zille het vir stortie aan die spies beet as sy dink die ANC was “eens eerbaar”.
Ja Rooikop, ek kyk na die verdomde velcro koppe op die DA plakkate en en moet jou sê ek kan nou nog nie glo dat daar nog BLANKES oor is wat vir hulle gaan stem nie!!! Dis ons probleem!!!! Ons gaan op wat die oorsponklike belofte was en vee gat af oor wat intussen gebeur! MENSE LEES DIE NUUS!!! Die bitch is so te sê klaar ‘n negatief! Moet nog net hare kleur