Amerikaanse Hooggeregshof beveel dat laat stembriewe in Pennsilvanië tersyde gehou en apart getel moet word

‘n Amerikaanse hooggeregshofregter het gelas dat die stembriewe in Pennsilvanië wat na die keerdatum van die verkiesingsdag ontvang is, afgesonder en apart getel moet word. President Trump het vroeër onreëlmatighede in die stemtelling beweer. In ‘n tydelike bevel op Vrydag het die Amerikaanse hooggeregshofregter, Samuel Alito, beslis dat “alle verkiesingsrade” moet voldoen aan die riglyne

Lees verder: Amerikaanse Hooggeregshof beveel dat laat stembriewe in Pennsilvanië tersyde gehou en apart getel moet word

Leon Lemmer: Afrikaners bestempel as onfatsoenlike mense

Andrew Harding, ‘n Brit, is sedert 1991 ‘n joernalis. Hy het eerstehandse kennis van baie lande, insluitende talle Afrika-lande. In 2009 het hy die BBC News se Afrika-korrespondent geword. Harding woon in Johannesburg. In 2018 is die volgende boek van hom gepubliseer: The mayor of Mogadishu: A story of chaos and redemption in the ruins

Lees verder: Leon Lemmer: Afrikaners bestempel as onfatsoenlike mense

Onluste in Nigerië — weermag dalk ontplooi

Die goewerneur het Donderdag gesê die Nigeriese weermag het aangebied om in die staat Lagos te ontplooi indien nodig om belangrike sake- en regeringspersele te beskerm. Onrus het dwarsdeur die staat uitgebreek, wat onder ‘n 24 uur-aandklokreël verkeer. Die onluste is veroorsaak deur betogings en skietery op burgerlikes deur veiligheidsmagte Dinsdagaand. Goewerneur Babjide Sanwo-Olu het

Lees verder: Onluste in Nigerië — weermag dalk ontplooi

Brief: ‘Bikers is dalk nie boere nie,’ maar hulle is meer Boer as ou Nick…

In antwoord op Nick Serfontein se neerhalende opmerkings oor die motorfietsryers op Senekal, die volgende. Gewoonlik spreek ek ouer mense aan as oom, maar dit is vir my ‘n eretitel van respek. Iets wat ek nie dink jy verdien nie. Nick, van landbou kan ek jou niks vertel nie. Ek glo mens moet krediet gee

Lees verder: Brief: ‘Bikers is dalk nie boere nie,’ maar hulle is meer Boer as ou Nick…

Leon Lemmer: ANC-kamerade as vernietigende jakobyne

Vir inligting oor die ANC as ‘n gewelddadige, terroristiese instansie is daar geen beter of meer gesaghebbende bron nie as Anthea Jeffery se People’s War: New light on the struggle for South Africa (Johannesburg: Jonathan Ball, 2014, 676p; Kindle $9,19). Dit blyk dat by verre die grootste lewensverlies onder swartes was. Die bloed wat gevloei

Lees verder: Leon Lemmer: ANC-kamerade as vernietigende jakobyne

Karel Combrinck: Haatmakers

Ons hoor van die môre tot die aand van ” haatspraak “, ‘n foefie wat uit linksliberale Amerika hierheen oorgewaai het. ‘n Mens kan haas nie jou mond meer oopmaak nie sonder dat jy op die een of ander manier aan haatspraak skuldig is. Haatspraak teenoor swartes natuurlik. Teen wittes kan ‘n mens maar sê

Lees verder: Karel Combrinck: Haatmakers

Elma Potgieter: Ek kom van ver af

My naam is … Afrikaans. Ek moet erken … ek is nie absoluut seker wanneer ek gebore is nie. My wortels lê verspreid van die land van die middernagson tot hier aan die suidpunt van die donker kontinent. Maar ek het my naam gekry op 8 Mei 1925. Dit beteken ek is vanjaar 95 jaar

Lees verder: Elma Potgieter: Ek kom van ver af

Leon Lemmer: Abraham Lincoln se gesindheid teenoor swart mense

Phillip W Magness is ‘n historikus wat ‘n boek gepubliseer het oor die linkse The New York Times se huidige poging tot die herskrywing van die Amerikaanse geskiedenis, naamlik The 1619 project: A critique (2020, Kindle $5,75). Dit is ‘n uiters belangrike onderwerp waarvan kennis geneem behoort te word. Ek sal daaroor skryf sodra ek

Lees verder: Leon Lemmer: Abraham Lincoln se gesindheid teenoor swart mense

Brief: Afrikaner-afgrond?

Mnr. FW de Klerk en die Nasionale Party het die beloftes oor magsdeling vir die Nuwe Suid-Afrika nie nagekom nie. Daar is swak onderhandel tydens die KODESA-samesprekings en die Afrikaner het na afloop daarvan aan die korste end getrek. Die ANC sou op die basis van een-man-een-stem alle mag in Suid-Afrika inpalm. Die Afrikaner establishment

Lees verder: Brief: Afrikaner-afgrond?

Gustav Venter: Ons moenie nou terugdeins op Senekal nie

Ek is ʼn groot ondersteuner van Willem Petzer, maar ek dink hy toon ʼn paar blindekolle hier wat ons duur te staan kan kom. Ek dink eerstens nie hy verstaan die mediaoorlog nie. Ons gaan nooit, nooit, ooit aangeprys word deur die hoofstroommedia nie. Hulle gaan ons óf ignoreer, óf uitkryt as die belhamels. Vergeet

Lees verder: Gustav Venter: Ons moenie nou terugdeins op Senekal nie