Australië beskuldig dat hulle nie asielsoekers help nie

Die dodetal het Maandagoggend gestyg tot 36 nadat ‘n skip vol asielsoekers naby die kus van Indonesië gesink het. Australië het onder kritiek deurgeloop dat hulle die tragedie toegelaat het. Die boot, wat sowat 120 asielsoekers vervoer het, het in onstuimige seetoestande gesink. Agt-en-twintig passasiers is gered maar tientalle word nog vermis. Die Australiese eerste

Lees verder: Australië beskuldig dat hulle nie asielsoekers help nie

Minister vra insette oor matriekslaagsyfer

Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, wil die matriekslaagsyfer van 30% verbeter. Motshekga se departement het sedertdien ’n beroep op die publiek gedoen om kommentaar te lewer en hul menings oor die toedrag van sake te gee. Die minister vra onder meer of die huidige mininum slaagsyfer van 30% voldoende is. Leerlinge moet tans minstens

Lees verder: Minister vra insette oor matriekslaagsyfer

Twee sterf in Klerksdorp-vliegongeluk

Twee jong mans is dood toe hul ligte vliegtuig in ’n veld langs ’n aanloopbaan in Klerksdorp in Noordwes neergestort het, het paramedici gesê. Vanessa Jackson, woordvoerder van ER24, sê paramedici wat besig was om toerusting in ’n helikopter te laai, het gesien hoe die vlieënier van die vliegtuig Sondagoggend glo toertjies gedoen het. Die

Lees verder: Twee sterf in Klerksdorp-vliegongeluk

ANC doen beroep op staatsveiligheid om Keniaanse aanval te ontleed

Die ANC se nasionale uitvoerende komitee het ‘n beroep op die departement van staatsveiligheid gedoen om die aanval op die Westgate-winkelsentrum in Nairobi te ontleed om Suid Afrika beter te beskerm. Die party se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe sê die aanval het beklemtoon dat strenger immigrasiewette nodig is. “Dié aanval beklemtoon die behoefte aan strenger immigrasiewette

Lees verder: ANC doen beroep op staatsveiligheid om Keniaanse aanval te ontleed

Is die Bantoe ‘n Afrikaner?

deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Dít mag dalk na ‘n vreemde vraag lyk, maar ek kon seker ook die vraag anders gestel het deur te vra: Is die Bantoe inheems aan Suid-Afrika? Vir my is die Afrikaner – die mens, die bees, die blom – inheems aan

Lees verder: Is die Bantoe ‘n Afrikaner?

Vlieëniers kla oor vlaag laseraanvalle

Duisende vliegtuie by Brittanje se besigste lughawens is in gevaar want vlieëniers word verblind deur laserpenaanvallers. Hierdie lasers kan ‘n passasierstraler uit die lug haal. Brittanje se grootste vlieëniersunie is so bekommerd oor ‘n onlangse vlaag voorvalle, dat hulle ‘n noodbulletin aan lede uitgereik het wat hulle adviseer oor hoe om blindheid te verhoed asook

Lees verder: Vlieëniers kla oor vlaag laseraanvalle

Sweedse kinderombudsman wil besnydenis verbied

Die Ombudsman vir kinders in Swede het Saterdag besnydenis verbied, ‘n praktyk wat hulle meen die basiese regte van seuns oortree. “Besnyding van ‘n kind sonder mediese regverdiging of sy toestemming oortree hierdie kind se menseregte,” het Fredrik Malmberg gesê. Mediese beroepslui was mede-ondertekenare van die verklaring wat gepubliseer is in die koerant Dagens Nyheter.

Lees verder: Sweedse kinderombudsman wil besnydenis verbied

Beeld besluit dat dood van forensiese patoloog nie verdag is nie

Prof. Cathy Beukes, hoof van die departement anatomiese patologie aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), het glo haar eie keel met ’n elektriese mes oopgesny, het Beeld berig. Beukes (64) is Sondagoggend deur haar man, prof. John Shipley, oudhoof van die departement ortopedie by die Universitas-hospitaal, in hul studeerkamer met ’n snywond aan haar

Lees verder: Beeld besluit dat dood van forensiese patoloog nie verdag is nie

Diplomaat geskiet na agtervolging van OR Tambo-lughawe

Eyewitness News (EWN) berig dat ’n verdagte in Bryanston, Johannesburg, doodgeskiet is nadat aanvallers waarskynlik hul slagoffer vanaf die OR Tambo-lughawe na die huis agtervolg het. ’n Diplomaat is glo beseer. Hy was Saterdagoggend van die lughawe na sy dogter se huis in Bryanston onderweg. ’n Skietery het ontstaan waarin die diplomaat raakgeskiet is. Dis

Lees verder: Diplomaat geskiet na agtervolging van OR Tambo-lughawe

Belastingverligting vir ‘huwelik’ kry lou ontvangs by Britte

Brittanje se regering het ‘n belastingvergunning voorgestel om huwelike aan te moedig. Dit sluit huwelike tussen mense van dieselfde geslag in. David Cameron, Britse premier, se voorstel dat getroudes – met die uitsondering van topverdieners – belastingverligting van tot £200 pond per jaar per paartjie kry. As die parlement die voorstel goedkeur, sal die belastingverligting

Lees verder: Belastingverligting vir ‘huwelik’ kry lou ontvangs by Britte