Minister vra insette oor matriekslaagsyfer

Minister Angie
Minister Angie

Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, wil die matriekslaagsyfer van 30% verbeter.

Motshekga se departement het sedertdien ’n beroep op die publiek gedoen om kommentaar te lewer en hul menings oor die toedrag van sake te gee.

Die minister vra onder meer of die huidige mininum slaagsyfer van 30% voldoende is.

Leerlinge moet tans minstens 40% in tale en wiskunde kry en 30% in ander vakke om Graad 12 te slaag.

Die sluitingsdatum vir openbare konsultasie is volgende Sondag, 6 Oktober.

Insette kan per faks aan Me. K. Sechoaro by 012 323 0069 of per epos by publiccommentsnsc@dbe.gov.za gelewer word.

37 thoughts on “Minister vra insette oor matriekslaagsyfer”

  1. Enigste inset hier te lewer Angie is dat jy nie jou werk gedoen het nie ! So gou vergeet van die handboek-fiasko ?

    … en daardie minimum slaagsyfer is om van naar te raak. Waarom insette lewer – hoeveel matrieksertifikate is die afgelope paar jaar nie vervals nie ?

      1. Andrea, ek weet van talle jongmense wat bogemiddeld presteer het op skool, maar weens hul velkleur kry hulle nie toelating nie. Dis so jammer. En elkeen van hulle wil dit doen omdat hulle geroepe voel daarvoor en nie vir die liefde van geld nie.

        Ek stem, geen nerf klou aan my nie, en ek soek ook nie sy bloed nie !

  2. Die matriekslaagsyfer word in drie fases bepaal:
    1) Junior Primêre onderrig – leer die kinders die basiese beginsels reg. Leer hulle om te dink.
    2) Primêre onderrig – leer die kinders die basies beginsels reg. Leer kinders hoe om te leer en hoe om kennis self bymekaar te maak
    3) Sekondêre onderrig – leer die kinders die beginsels reg. Leer die kinders om selfstandig te kan werk
    Die fondamente wat gelê word is belangrik.Dit is HIER waar die grootste wins gekry sal word.
    Verder om die matriek iets nuttig te maak. Skuif die minimum vereiste vir slaag op na 60% of selfs meer – ‘n student wat met 50% slaag weet net die helfte van wat gevra is, wat nog tesê die helfte van wat hy/sy veronderstel is om te weet.
    En voor ek vergeet. LEER DIE MENSE WERK. Moenie terugsit en als verwag nie. Neem verantwoordelikheid vir jouself en jou eie opleiding.

    1. 100%! Die probleem is jy gaan teen die Azaniër se grein met al drie punte. “Education” is ‘n tower woord en die oplossing vir alles vir hulle. Wat dit in werklikheid is, is ver verwyder van wat hulle glo. Dan het ons nog nie eers begin praat oor hulle gemiddelde verstandelike kapasiteit nie (kyk hoe LAAAG is daardie slaagsyfers en hulle dop *nog steeds*) en die skade aan hulle selfbeeld wat die SEB ideologie en “apartheid slagoffer” sindroom veroorsaak – albei is natuurlik ‘n klug. Hulle is waarlik hulle eie grootste vyand, die witman is die “ouer broer” en “kleinboet”, wil nie luister na ouboet nie; kleinboet sal self! (plaas tantrum hier)

  3. Dit is om van te lag of die kop in skaamte te sak dat hierdie karakter nie ‘n plan het en die publiek se hulp inroep.
    Ek sal my mening lig Angie maar teen betaling van jou salaris. Want dan doen ons eintlik jou werk vir jou.
    Jy is geweeg soos Blade en te lig gevind.

  4. Minister van onderwys vra die publiek vir hulp –
    Ek vra ook iets Angie: Verduidelik vir my wat het julle met die eerstewereld
    onderwysstelsel en onderwys kolleges gemaak wat julle verniet gekry
    het?

    Ek sal jou se wat om te doen – maar my voorwaarde
    vir my prestasie is – n teenpresstasie van jou en jou ANC regering! Niks in
    hierdie wereld is mahala nie!

  5. D0nner mense hoe neem iemand matrikulante wat wel geslaag het of dan deurgesit is in diens indien hulle minder as 30 of 40% weet wat in hulle vakke aangaan? Hulle is dan mos net daardie presentasie geleerd en 60 tot 70 % ongeletterd. Met die destydse Bantoe onderwys was die mense beter opgelei. Verswakking, verarming verval is die land se nuwe visie en missie.

    1. Seg Net die probleem is dat daar werklik n baie miniskule aantal swartes is wat matriek op eerste wereld standaard kan slaag – met die res wat aan die einde van die dag nie instaat is om enige insette van waarde te lewer om
      die land instand te hou nie. – dit is dus vanselfsprekend dat die standaard
      afgebring moet word om die res toe te rus met n valse waarde.

      Ek twyfel ten sterkste of Angie en die oorgroter meerderheid wat in die parlement sit instaat is om eerstewereld standaard matriek te slaag.

      Met die regering van die dag is daar werklik geen ander koers wat die land het om te gaan anders as afwaart in die duisternis in – tot daar waar hierdie swartes op grondvlak sal moet leer om klippe en gras te eet en die regeringsamptenare geld.

      Ons kan werklik niks daaraan doen nie. al wat ons wel kan doen is om ons eie kinders se ontwikkeling te beskerm deur selfbeskikkings skole in kantonne.

      1. Hehehe ! As jou twee oë soos syne gelyk het en jou middelvinger waarmee hy so gereeld sy bril opstoot, sou jy ook nie kon lees nie. Wonder ek presies wat het hy gedoen op skool ? Die snert wat hy kry om AF TE LEES klink in elkgeval of hy binnensmond kots.

          1. Mense, wag, met daai fonteinpadda oë kon hy by altwee sy maatjies afkyk, op dieselfde tyd! Maar toe raak die antwoorde verlore oppad brein toe … die Hustlers het sy aandag afgetrek!

          2. Dis seker wanneer hy daai edelstene probeer uitgrawe, dat die oë so skeef trek, lyk my hy het een keer te veel gegrawe.

        1. Was nie op skool nie. Het op Robbeneiland onderwys by Mandela en maatjies op sementsakkies leer skrywe. Alles wat hy sê of aflees word deur sy Marxistiese konsultante vir hom voorgesê. Dis waarom hy altyd so moet konsulteer voor hy ‘n besluit maak.

  6. Was my hele werkslewe in onderwys, eers onderwyseres, toe die laaste 20 jaar as onderwyskundige in Limpopo. Skole sit nog steeds propvol met half-gebakte onderwysers wat geskree het “liberation before education” en (swart) onderwyskolleges gebruik het vir politieke doeleindes en daar “pass one pass all” ge-eis het. Hulle is die naam “onderwyser” nie werd nie. Sistemiese landswye gestandardiseerde toetse wat aan Gr 3, 6 en 9 gegee is, is ook aan onderwysers gegee: hulle het beroerd gevaar! ‘n Onderwyser kan ‘n kind slegs leer sover as wat hy/sy self geleerd is. Hulle het die “liberation before education” wat hul gevra het, gekry, en nou moan hulle! Wat jy saai, sal jy maai is ‘n geestelike beginsel en dis net wat hul gekry het.

  7. Jaar na jaar lewer onafhanklike navorsers verslag op verslag ( lees bv hier: http://wced.pgwc.gov.za/comms/press/2013/36_22may.html ) .

    Bo aan verslae staan gewoonlik die volgende ( uit bogenoemde verslag gehaal):

    · A large proportion of South African teachers
    lack subject content knowledge or pedagogical teaching skills.

    So WAAR moet daar begin word? BY DIE SWAK OPGELEIDE ONDERWYSERS. Maar hul word tot die dood toe deur SADTU beskerm …

    1. Dit is ongelukkig so dat wanneer gangreen n sekere stadium bereik het is dit onomkeerbaar. Ek sien swarigheid vir hierdie swart regering en hulle onderdane binne die volgende paar jaar. Ons moet doodeenvoudig
      terwille van oorlewing weg wees van hulle af en daadwerlik ons kinders se
      toekoms beskerm deur eerste wereld opvoeding – wanneer hierdie swarigheid hulle tref.

      Wat die opleiding betref (met of sonder SADU) – n hopelose saak – die realiteit bly nogsteeds jy kan nie 20cc in n 5cc houer kry nie.

    2. Al die verslae weier om na skolierdissipline te kyk, en daar is niks verkeerd met die Departement wat die verslag doen nie, nou is dit elke keer die onderwyser se skuld. Ja, daar is vrot appels onder die onderwysers, maar die grootste fout le by “leerder”dissipline.

  8. Wanneer ons die geheim ontdek van hoe om mense te motiveer om hul gesindhede te
    verander, sal ons reuse tree na vore kan gee.

    Die volgende gediggie vat dit wat ek graag wil sê, mooi saam:

    Not written word or spoken plea
    Will teach young hearts what they should be;
    Not all the books on all the shelves
    But what the teachers are themselves.

  9. Aanhaling : “Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, wil die matriekslaagsyfer van 30% verbeter.”
    .
    Om dít te kan bewerkstellig sal Sheboon Angie Mot-se-gat eers die genetiese samestelling van haar kroeskop boggombroers & susters moet verander en verbeter (…perdalks om te begin met heelwat Chloor in die swart genepoel… hehehe…).
    .

Maak 'n opvolg-bydrae