Australië beskuldig dat hulle nie asielsoekers help nie

Oz premier Abbott, middel, kan swem
Australiese premier Abbott, middel, kan swem

Die dodetal het Maandagoggend gestyg tot 36 nadat ‘n skip vol asielsoekers naby die kus van Indonesië gesink het. Australië het onder kritiek deurgeloop dat hulle die tragedie toegelaat het.

Die boot, wat sowat 120 asielsoekers vervoer het, het in onstuimige seetoestande gesink. Agt-en-twintig passasiers is gered maar tientalle word nog vermis.

Die Australiese eerste minister, Tony Abbot, sal Jakarta eersdaags besoek om nadat gemoedere opgevlam het oor sy land se afsydigheid oor die sterftes. Abbott het gesê Indonesië is Australië se “belangrikste bondgenoot”.

Intussen het die minister van Finansies, Mathias Cormann sy regering se reaksie op die ramp verdedig. Van die oorlewendes beskuldig Australiese owerhede dat hulle hulpseine van die boot ignoreer het.

Cormann sê die skip het gesink in ‘n gebied wat onder Indonesië se jurisdiksie is, maar dat sy land die nodige bystand verskaf het. – Sapa/AFP

23 thoughts on “Australië beskuldig dat hulle nie asielsoekers help nie”

  1. voor een goed beeld van deze materie zullen toch de kosten van dit soort ‘migratie’ aan de andere kant ook duidelijk dienen te zijn.
    En dat zijn ze niet, willens en wetens niet.

    Dit probleem ontpopt zich, helaas niet uitsluitend in Australië, als een invasie.

  2. Dit is nie hulle plig om kamstige asielsoekers ter wille te wees nie.
    Van wat vlug hulle in die eerste plek???
    Aan die anderkant wil ek ook sê.
    Goed so julle helle !! Julle het ons Afrikaners ingedoen, en ek hoop julle word totaal oorstroom deur vreemdelinge. En dan moet hulle julle ook begin vermoor.
    Geen simpatie nie.
    Jammer.

  3. Die stories gaan aanhou totdat Australie sy grense oopgooi. Dan gaan hulle oorstroom word deur volksvreemdes en in so 30-50 jaar (of selfs vinniger) sit hulle presies waar Suid Afrika voor 1994 was.
    Dis alles deel van die plan. Kyk maar. Maar laat hulle vir hulle kry, hulle bekke was groot oor Suid Afrika.

    1. Die geval met Oz is dat die land se nasaat gevangenes te min verstand het om te studeer. Die gevolg is dat die “White Australia” beleid laat vaar is en elke tweede doktor, prokureur of Inginieur nou Asiaties is.
      My persoonlike skatting is dat jou 30 jaar eerder meer na 10 jaar verkort word.

      Die Japanse generaals het juis tydens die 2de WO aangevoer dat Hawaii en Australië binne geval moes word want, het hulle gesê, as ons dit nie doen nie gaan die kommuniste dit in elk geval doen.
      Die opposisie in Oz is nou die Labor Party (die westerse venoot van Marxisme)

      Indien `n duisend bote vandag aankom op Oz se noord kus is dit tickets – dan word die Northern Territories bevolk deur midde oosterlinge en hul Indonesiese taxi boot skippers en nie `n haan sal daar oor kraai nie.

  4. Die bote kom aan want die vorige Labour gov (middel links en flippen onnosel aka Gillard en co en hulle Green maatjies) het so jammer gevoel vir die arme goed. Nou kom Abbot in (middel regs Liberal en maats met die konserwatiewes) en bring die streng reels in om die bootmense te stop.
    Liberal in Aus is konserwatief vir die slimmes hier wat dit nog nie besef nie.
    So, moet nou nie die bbc en ander verligtes join en vir Tony Abbot kritiseer nie. Hy is inderdaad die tipe wat julle nodig het in SA.
    Maar wat weet julle. Australiers is mos almal dieselfde net soos alle Suid Afrikaners dieselfde is, ne?
    Ag en die duidelike jaloesie wat party hier bewys om dat hulle nie ook in Aus eerder kan wees nie is net suur druiwe. Dis altyd dieselfde…

Maak 'n opvolg-bydrae