
‘n Week is al amper verby sedert terroriste die Westgate-winkelsentrum in Nairobi aangeval het, maar die tergendste vrae bly steeds onbeantwoord.
Daar is nog geen amptelike dodetal nie. Die regering sê minstens 67 mense is dood, insluitende 61 burgerlikes en ses lede van die veiligheidsmagte. Die Keniaanse Rooikruis sê 61 mense word nog vermis. Wat het van die gyselaars geword?
Die Keniaanse ministerie van verdediging het gesê die meeste van die gyselaars is gered, maar kon geen syfers verskaf oor hoeveel gered is en hoeveel dood is nie. Alhoewel van die aangehoudenes glo gered is, het geen van hulle nog na vore gekom nie.
Die regering het daarop aangedring dat hulle Maandag “volle beheer” van die situasie geneem het. Eers 24 uur later, Dinsdagnag, het President Uhuru Kenyatta aangekondig dat sy magte die terroriste verslaan het.
Intussen is baie meer aandag gegee om Kenyatta en sy adjunk se verskyning op aanklag van misdaad teen die mensdom by die internasionale strafhof in Den Haag uit, of selfs af, te stel weens die aanval. Die dag ná sy aankondiging was daar steeds verslae van geweerskote by Westgate .
Wat het met die terroriste gebeur? Die regering het eers gesê dat vyf terroriste dood en 11 verdagtes in hegtenis geneem is. Teen Sondag was agt mense nog steeds in aanhouding in verband met die aanval en is drie na ondervraging vrygelaat .
Verslae dui daarop dat tussen 12 en 15 aanvallers betrokke was by die aanval met intieme kennis van die gebou se planne en ontwerp. Soos met 9/11 in die VSA lyk dit onwaarskynlik dat ‘n gesofistikeerde aanval waar drie vloere ineenstort, deur “bokherders met NT-messe” uitgevoer is.
Dinsdag het die Keniaanse minister van buitelandse sake, Amina Mohamed, aan die Amerikaanse PBS-netwerk gesê twee of drie Amerikaners, en een Brits-gebore vrou, was onder die aanvallers. Dit is nie duidelik of hulle in aanhouding is nie.
Die Keniaanse regering is glo mislei deur ‘n vals Twitterprofiel wat die name van wit aanvallers uitgestuur het. Kan dit Samantha Lewthwaite ook insluit? Interpol het ‘n internasionale lasbrief vir Lewthwaite uitgereik nadat intelligensiebronne gesê het Lewthwaite was onder diegene wat deur die veiligheidsmagte doodgeskiet is.
Een amptenaar het gesê die ineenstorting van die gebou is veroorsaak deur terroriste wat matrasse aan die brand gesteek het, maar die omvang van die skade dui dat plofstof waarskynlik gebruik is.
‘n Anonieme amptenaar het daarna gesê dat die ineenstorting van die drie vloere deur die weermag veroorsaak is, maar hy wou nie sê wat die ineenstorting veroorsaak het nie. Die Keniaanse owerhede is glo ook vroegtydig oor die aanval ingelig, maar het versuim om op te tree.
Die onbeantwoorde vrae oor wat werklik in Kenia gebeur het, is kommerwekkend, veral omdat sekere stemme opgaan oor Suid-Afrika se betrokkenheid in die terreurketting, stemme wat self ‘n belang daarby mag hê omdat hulle nie deel van die staat is nie.

Nou vir wat gaan julle so aan omdat daar nie inligting en antwoorde uit Kenia kom nie. Dis Afrika, mense. Dis hoe dit in Afrika gaan – en toenemend sal gaan – veral hier in SA.
Dis die tergendste vraag van almal, dat Somaliërs kamtig vir die aanval verantwoordelik was. Aangesien jy Afrika so goed ken, glo jy dit seer sekerlik nie? Net ‘n onnosel kluit sal dit glo
Isreal se spes magte het mos daar gaan help.Glo hulle sal n paar van die raaisel kan verduidelik.
Die probleem is in hierdie sin opgesluit.
*
Intussen is baie meer aandag gegee om Kenyatta en sy adjunk se verskyning op aanklag van misdaad teen die mensdom by die internasionale strafhof in Den Haag uit, of selfs af, te stel weens die aanval.
100%, dankie Arnieann. Jammer vir hulle dat nie almal so maklik aandagafleibaar is nie. Jammer vir ons dat die meerderheid als glo wat gedruk word.
Hmmm hoelank sal die buiteland kan volhou met n realiteitsontkenning van wat hier in Suid Afrika aangaan?
Die hantering van hierdie aanval, beide militer en uit ‘n inligtingsoogpunt gesien was pateties. Waar is die kritiek? Daar is in die Weste geen, want “the holy black man” mag nie beledig word nie. Wonder hoeveel van die ander terroriste (skynbaar ook ‘n rassistiese woord nousedae) het paspoorte ontvang van SA binnelandse sake vir ‘n paar rand onder die tafel deur? Of dalk gratis omdat hulle die regte konneksies in die regering het?
Nee dit was ‘n duur storie. Dit kos glo R20 000 per paspoort in Durban. Die Indiërs is nie meer goedkoop nie. http://www.iol.co.za/news/politics/white-widow-paid-for-sa-passport-1.1584186#.UklVylOSmJI
is dit die moslems wat plaasmoorde pleeg?
Ek ruik Israeli , NY en London sioniste en lesbes ook n paar uit Johannesburg …..Is daar nie miskien nou onlangs nuwe reserves olie goud gas of diamante in Kenia ontdek waarVan Somaliers / Keniane nie n benul Van het nie?