Die Openbare Beskermer, Thuli Mandonsela, het in die jongste skermutseling oor lukratiewe regeringsposte gesê daar is “georkestreerde pogings” om die integriteit van haar kantoor onder verdenking te bring. Madonsela, die Britte se liefling, is tans besig met ‘n suiweringsveldtog teen president Zuma se vertrouelinge in aanloop tot die verkiesing. Die verskoning wat die OB gebruik
Merkel: Rusland is steeds lid van die G8
Ná die ondertekening van ‘n ooreenkoms rakende die toetrede van die Krim tot Rusland, bly die Russiese Federasie nog ‘n lid van die G8, het die Duitse kanselier Angela Merkel Dinsdag gesê. Duitsland, Italië en Frankryk het behoorlik geskarrel om die skade van vroeëre anti-Russiese mediaverklarings oor samewerking tussen geïndustrialiseerde lande te beperk. Al wat
Kovsies nou ‘n ‘Nazi- of kommunistiese heropvoedingskamp’
Nog ‘n koshuis op die kampus, JBM Hertzog, is in Februarie gesluit en studente is van alternatiewe akkomodasie voorsien ten einde hulle in heropvoedings- en breinspoelingsprogramme te plaas. Die studentedekaan van die universiteit, Rudi Buys, ‘n radikale NG-predikant wat van Stellenbosch afkomstig is, het die rektor Jonathan Jansen met Jesus Christus vergelyk en gesê dat
Lees verder: Kovsies nou ‘n ‘Nazi- of kommunistiese heropvoedingskamp’
Venetië stemt over onafhankelijkheid van Italië, de EU en de NAVO
Vanaf vandaag tot donderdag stemmen Venetië en de Venetianen over de onafhankelijkheid van Italië. Tegelijkertijd wordt daarmee beslist over het lidmaatschap van de EU en de NAVO. “Onafhankelijkheid of de dood”, dat is het motto van de initiatiefnemers van het referendum. Naar het voorbeeld van Kosovo eisen de Catalanen, Schotten, Basken en de Venetianen hun
Lees verder: Venetië stemt over onafhankelijkheid van Italië, de EU en de NAVO
Bodem boek II, 9: Die uittog
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 8. Die Suid-Afrikaanse Verkenningsvoertuig Merk IV het met onderskeiding in Noord-Afrika gedien waar dit hoofsaaklik deur Suid-Afrikaanse plaasseuns aangewend is, en hierdie willewragtags het geweet hoe om die meeste uit die eienaardige regop kar te haal. Geen duin was te hoog
Forensiese verslag wys spandabele OVK-voorsitter
‘n Forensiese verslag het bevind dat die voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie, Pansy Tlakula, aanspreeklik is vir haar rol in die aankoop van die kommissie se nuwe hoofkwartier. Thuli Madonsela het namens die Openbare Beskermer vroeër ‘n verslag vrygestel wat toon dat Tlakula ‘n “uiters onreëlmatig” rol in die verkryging van die Riverside Office Park
Lees verder: Forensiese verslag wys spandabele OVK-voorsitter
Skole in Gauteng, Wes-Kaap oorval
Navorsers waarsku dat skole in Gauteng en die Wes-Kaap oorval word deur leerders wat uit ander provinsies instroom, het RSG berig. Die Nasionale Instituut vir Rasse-betrekkinge het in onlangse navorsing bevind dat dié twee provinsies die eerste keuses is vir kinders wat beter onderwysgeleenthede soek. Limpopo en die Oos-Kaap het die meeste leerlinge wat padgee
Swak rand nog steeds ‘oorgewaardeer’
Terwyl die rand en die Turkse lire reeds ‘n derde van hul waarde oor die afgelope drie jaar verloor het, meen groot oorsese banke dat dié geldeenhede nog verder moet val om dié twee ekonomieë mededingend te maak. Volgens die Switserse bank UBS AG is die Turkse lire 12 persent te duur en die rand
Rampbestuur steeds op bystand
Die Nasionale Rampbestuursentrum is steeds op ‘n gereedheidsgrondslag nadat swaar reëns die afgelope weke tot groot vloedskade en oorstomings gelei het. Die meeste damme is die noordooste van die land is 100% vol. Rampbestuur sal gereed staan bly totdat die Suid-Afrikaanse Weerdiens se voorspellings vir swaar reën landwyd afneem. Die adjunk-minister van Samewerkende Regering, Andries
Gegradueerdes dalk binnekort tot gemeenskapsdiens verplig
Alle gegradueerdes, ongeag of hulle opvoeding privaat befonds of betaal is vir deur die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema, kan dalk binnekort gedwing word om ‘n jaar se gemeenskapsdiens te doen. Die gemeenskapsdiens sal soortgelyk wees aan dit wat van studente-dokters verwag word. Dit is volgens die ANC se nasionale uitvoerende komitee se sub-komitee oor onderwys
Lees verder: Gegradueerdes dalk binnekort tot gemeenskapsdiens verplig
