Karel Combrinck: Taalverraad

Enigeen wat kon glo dat die verraad van FW de Klerk en sy trawante maar net beperkte gevolge sou hê wat ons op die een of ander manier tog sou kon «bestuur», het in ‘n droomwêreld en gekkeparadys gelewe, want die verraad het deurgesuur tot alle vlakke van ons bestaan. Sal diesulkes dalk eendag weer

Lees verder: Karel Combrinck: Taalverraad

Skoolregistrasie sluit vandag

Tyd raak min vir Gauteng-ouers wat nog nie hul kinders geregistreer het vir die 2017 akademiese jaar nie. Hulle het tot middernag vanaand (Woensdag) om dit te doen. Meer as 670,000 aansoeke vir graad een en agt is reeds ontvang en verwerk, nadat die aanlynregistrasie in Maart van stapel gestuur is. Ouers sonder internettoegang word

Lees verder: Skoolregistrasie sluit vandag

Vigs in Indiese hospitale deur bloedoortappings versprei

Indië se nasionale Vigsbeheerorganisasie het bekendgemaak dat meer as 2200 van sy burgers in die afgelope 17 maande die dodelike MI-virus opgedoen het tydens bloedoortappings in hospitale. Die Organisasie het die syfers vrygestel in reaksie op ‘n versoekskrif wat deur die inligtingsaktivis, Chetan Kothari, bekendgemaak is. Ingevolge wetgewing moet hospitale bloedskenkers en bloedprodukte toets vir

Lees verder: Vigs in Indiese hospitale deur bloedoortappings versprei

Plaasaanvalle in Vrystaat neem effens af, maar kommer bly

Plaasaanvalle in die Vrystaat het sedert die begin van die jaar tot middel Mei ‘n afname getoon teenoor dieselfde tydperk verlede jaar. VKB en Vrystaat Landbou (VL) se veiligheidslessenaar toon daar was vanjaar 19 aanvalle op plase waarin twee mense vermoor is. Dít teenoor verlede jaar dieselfde tydperk waarin daar 34 plaasaanvalle was en vyf

Lees verder: Plaasaanvalle in Vrystaat neem effens af, maar kommer bly

Uganda verbreek militêre bande met Noord-Korea

‘n Ugandese amptenaar sê die land verbreek militêre bande met Noord-Korea om gehoor te gee aan sanksies wat die Verenigde Nasies Noord-Korea opgelê het weens sy kernprogram, het AP berig. Kol. Shaban Bantariza, ’n woordvoerder van die Ugandese regering het aangekondig dat Uganda bloot die militêre samewerking beëindig, maar nie diplomatieke betrekkinge met Noord-Korea verbreek

Lees verder: Uganda verbreek militêre bande met Noord-Korea

Chevron-aanleg in Nigerië aangeval

’n Nigeriese burgerregteleier en inwoner van die Niger-delta, het bevestig dat militante ’n olieaanleg van die Chevron-maatskappy in die gebied aangeval het. Die militante, bekend as die NDA, het laat Woensdag aangekondig dat hulle die hoofelektrisiteitstoevoerlyn na die Escravos-aanleg opgeblaas het. Die NDA sê hulle veg vir ’n groter deel van olie-wins, ’n einde aan

Lees verder: Chevron-aanleg in Nigerië aangeval

Vloede en storms teister Wes-Europa

Vloede en storms het die lewens van minstens vier mense geëis in Duitsland. Drie mense is in vloede in die suidwestelike Baden-Wuerttemberg-deelstaat van Duitsland dood en ’n jong meisie is deur ’n trein doodgery toe sy onder ’n treinbrug skuiling teen die reën gesoek het. ’n Man is dood in ’n ondergrondse parkeergarage toe die

Lees verder: Vloede en storms teister Wes-Europa

Hoesmedisyne is kleurlingkinders op Kaapse Vlakte se nuwe dwelm

Benewens bendegevegte en swak skoolprestasie, is daar ‘n nuwe probleem op die Kaapse Vlakte: kinders wat hoesmedisyne as ‘n dwelm gebruik. Blykbaar het die neiging van kletsrymmusiek en die VSA oorgewaai, waar dit “lean” of “sizzurp” genoem word. Gister het die hoof van die Plumstead-hoërskool, Craig George, oor ‘n Kaapse radiostasie ouers daarteen gewaarsku en

Lees verder: Hoesmedisyne is kleurlingkinders op Kaapse Vlakte se nuwe dwelm

Steve se byeenkoms in Den Haag gaan voort

Die byeenkoms van die sanger Steve Hofmeyr in Den Haag tesame met Martin Bosma en ander leiers van die Partij voor de Vrijheid op Woensdagaand 1 Junie gaan voort, maar in ‘n ander lokaal. Vanweë dreigemente wat ‘n uitgeweke ondersteuner van terrorisme teen Afrikaners, Johan “Sloet” de Villiers, teenoor die restaurant Studio Dudok gemaak het,

Lees verder: Steve se byeenkoms in Den Haag gaan voort

Clinton se epos-kierangs gaan braai

Agt dae voordat Hillary Clinton in Januarie 2009 as minister van buitelandse sake aangestel is, het ’n personeellid van die voormalige president, Bill Clinton, ’n nuwe e-posadres vir die egpaar geregistreer, het AP berig. Hierdie oënskynlik onbenullige, maar doelbewuste aanlynaankoop, is die eerste bekende aanduiding van die private e-posstelsel wat nou die wêreld vir die

Lees verder: Clinton se epos-kierangs gaan braai