deur Christo Landman Die Suid-Afrikaanse politiek word tans gekenmerk deur ‘n keuse tussen die sosiaal-demokratiese inmengingstaat en liberaal-demokratiese meerderheidstirannie. ‘n (Kon)federale raamwerk bied vir ons uitkoms. ‘n Sosiaal-demokratiese mag/inmengingstaat ken aan die staat soveel oorkoepelende magte toe dat die regering-van-die-dag op elke terrein, ook op die terrein van burgerlike instellings, inmeng en voorskryf wat mag
Lees verder: Konfederasie: die alternatief vir liberalisme en sosialisme
