VF Plus sal bewyse oor SEB-verarming aan regering voorlê

Anton Alberts
Anton Alberts

Die ANC-regering se verstommende uitsprake dat Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) nie ‘n enkele wit mens in Suid-Afrika verarm het nie, kan nie langer geduld word nie en die Vryheidsfront Plus het met ‘n aksie begin om bewyse hieroor in te samel en aan die regering voor te lê, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor handel en nywerheid.

Adv. Alberts sê die minister van handel en nywerheid, Rob Davies, se erkenning dat geen navorsing gedoen is oor die onvoorsiene gevolge van SEB soos die moontlike verarming van wittes en bruinmense nie, is ‘skokkend’ gesien in die lig van sy ontkenning dat dit mense nadelig geraak het.

“Dit spreek vanself dat die minister nie gronde het om die uitlatings te maak as geen navorsing daaroor gedoen is nie. Dis duimsuiery en maak ‘n bespotting van die totale wit- en bruingemeenskap van Suid-Afrika wat swaar deur SEB en regstellende aksie getref is.

“Dit is egter nie net Davies wat dit ontken nie. Ook pres. Jacob Zuma het enkele maande gelede in die parlement presies dieselfde stelling gemaak.

“Intussen sien ons daagliks ‘n verarming van wit en bruin wat al op ‘n nasionale krisis afstuur. Tog sluit die ANC steeds sy oë daarvoor.

“Die VF Plus se inligting is dat daar al meer as 460 nedersettings vir hulpbehoewende wittes in die land is waar mense in die grootste ellende leef. Net in die Pretoria-omgewing is sowat 90 daarvan,” sê adv. Alberts.

Volgens adv. Alberts het die VF Plus ‘n webwerf geloods met die naam www.diskriminasie.org.za (www.discrimination.org.za) waar wit en bruin hul wedervarings oor die effek van SEB en regstellende aksie kan deel en ‘n petisie teen transformasie kan teken.

“Ons gaan ook na mense in die nedersettings om hul verhale op te teken. Dié inligting gaan aan die president en die minister voorgelê word, asook aan die parlementêre portefeuljekomitees oor handel en nywerheid, en arbeid. Ons gaan hulle dwing om nou aandag te gee aan die probleem sodat almal geleenthede in die ekonomie kan kry.

“Dis ook al wyse waarop die ekonomie sal kan groei. Uitsluiting van minderhede op rasse-grondslag sal daartoe lei dat die ekonomie uiteindelik inplof aangesien die mees geskoolde persone tans steeds uit die groepe kom weens die ANC-regering se swak onderwys.

“Die VF Plus wil hiermee die mite ontbloot dat SEB alle swart mense bemagtig en niemand anders benadeel nie.

“Die teendeel is waar. En dit is dat net ‘n handjievol reeds welvarende swartes op hierdie wyse toegang kry tot die staatskas en die ekonomie en dat dit selfs tot nadeel van die breë swart bevolking strek omdat die ekonomie in geheel daardeur geknou word,” sê adv. Alberts.

97 thoughts on “VF Plus sal bewyse oor SEB-verarming aan regering voorlê”

  1. Of die regering gaan luister en erken dat hulle ‘n helse fout gemaak het. Wil nie eers erken dat die infrastruktuur besig is om uitmekaar te val. Nog minder erken wanneer die kussiete brand, klipgooi en LUR’re mhur oor geen dienslewering nie.
    In die eenkant is SEB seker ‘n goeie ding want hoeveel klein, suksesvolle besighede het in die woongebiede wat deur wittes bedryf word, tot stand gekom. Loodgieters, yskas en stoof herstelwerke, motorwerktuigkundiges en elektrisiëns om ‘n paar te noem. My loodgieter is ‘n honderd meter van my af. Baie gerieflik want die geyser het twee maande gelede tien uur die nag gebars. Twaalfuur die nag toe het ek weer warmwater. Almal wat ek van weet het nie ‘n swart handlanger nie. Mooi, so hy verskaf nie werk aan ‘n anderkleurige nie!

  2. Elke woord wat Adv Alberts hier se kan onderstreep word.

    Roer hulle, maak vuur onder hulle … !

    Het Zuma nie so wyle terug besoek afgele in Danville waar ‘n huis of 2 toegeken is aan ‘n Blanke armlastige nie … wonder wat het hy waargeneem, indien ENIGSINS.

    Nou, as dit nie ook ‘n aanduiding is van hoe die Blanke verarm het nie, is hy meer skeel en onnosel as wat ek gedink het.

      1. Matt ons het nie geweet dat jy finansieele krisis beleef nie – betaal intelligensie jou dan nie gereeld nie? of is al jou skape
        gesteel en jou vrugteboorde geplunder wat van jou 200 buitelandse werkers – hulle vrek seker nou ook van ellende, en die kerk het jy so beledig dat hulle jou ook nie met arm sorg gaan help nie.
        Sal maar more hier op Praag rondvra of daar dalk iemand is wat jou kan help – ek kan ongelukkig nie ek is te suinig.

          1. Maartins ek is nie n swarte wat alles verniet wil
            he nie – en ek is net suinig vir ander mense nie vir myself nie.

  3. Verbeel ek my of het Sunette ‘n nuwe soort dringendheid by die Afrikaners begin?

    ‘n Mens kan omtrent nie jou agterent draai nie of daar is nog ‘n petisie wat jou aandag verg.

    Ek hoop die rustige vuurtjie raak die inferno wat die Afrikaners begin saamsnoer. Ek dink ek sien die onrustige geskarrel in die ander ouens se kamp. Party van die ouer garde wat nou knus in die regeringsbanke sit en wat die Afrikaner geken het begin nou onrustig na mekaar draai. Die vraag en op hulle lippe lees iets soos: “Dink julle ons het miskien nou te ver gegaan?”

    Ek dink ek begin hiervan hou.

    So naskriffie vir Matt: “Moenie probeer byhou nie, ek glo nie jy sal dit maak nie”.

      1. Die ware liberaliste is nie ons groot probleem nie – hulle is waardeloos (“expendable”) Wat vir my meer belangrik is – is dat die ANC nie genoeg vingers het om al die lek plekke te beheer nie en dat hulle wilde spronge beslis daarop dui dat hulle bekommerd raak – oor hulle
        magteloosheid om die verval om te keer en en nog meer magteloos om dit te stop – daar is van hulle wat besef wat die konsekwensies is van hulle volgehoue diskriminasie – wat nou begin boemerang. Ek stem saam met Ratel daar is beslis n beroering onder die Afrikaners – dit is asof hulle nie meer wil hoor wat die ANC se en doen nie – hulle wil wegkom – net dit – wegkom.

        1. Riempies dis die ware liberaliste wat die ANC voed met raad hoe om beter teen die blankes te diskrimineer soos die nuwe BBBEE en RA dis ‘n blanke minister se plan.

          Die beroering onder die afrikaner is oneffektief agv sy verdeeldheid tussen ‘n magdom organisasies.

          1. Dieannerou – Jy is reg en en stem saam met jou – ek
            het net my kommentaar probeer korthou deur nie die volgende te se nie: Ons ken die swartnasie – daarbestaan nie by hulle enige vorm van lojaliteit nie – hierdie mense naaste aan hulle sal n slag soos n skaap geslag word – kyk maar by die plaasmoorde en die moorde in die dorpe en stede dit is die huisbediende wat die sleutels beskikbaarstel om in te kom en dit is die werkers op die plaas wat al die binne inligting van hulle werkgewer ken –

            Het jy al ooit gehoor dat wanneer hulle by merkers langs en op die draad van plase verbyloop – dat n swarte die plaaseienaars waarsku?

            Eerlik ek voel n veer vir linkses en hulle gaan nie verander as hulle alreeds so laag gedaal het om teen hulle eie volk te draai met verraad – kyk na FW de Klerk – hy woon in hierdie land – ry self met veiligheidswagte maar dan gaan verkondig hy in die buiteland dit gaan baie goed in Suid Afrika en die moorde is maar net geboortepyne van die reenboognasie.

            Wat van persoonlike kontak – op die voete vlak? Wie is bereid om van huis tot huis in sy omgewing te loop met n goed opgestelde traktaat en stemme te werf en gesinhede te verander? Hoeveel het hulle hulp aangebied by dr Dan se versoek?

    1. Daar sal nie veel kom van al die petisies nie want die ANC regime gooi net ‘n dowe oor. Die beste weerstand is as jy hom seermaak waar hy dit die minste wil voel. RO is besig om stoom te verloor en daar moet nou dringend opgevolg word met die volgende aksie. Die volgende stap moes ‘n GROOT afrikaner leiersberaad gewees het maar die verdeeldheid verhoed ons dat so-iets bereik kan word. Elke haantjie op sy mishopie dink hy het die oplossing en dis hoekom hy weier om af te klim al vergaan die ou volkie nou maar.

      1. Ek glo ook nie dat daar veel sal kom van die petisies, wat die regering aanbetref nie. Soos jy se, hulle het ‘n manier om die blankes te probeer ignoreer want die blankes is die gewete wat hulle keer om meer te steel en selfs nog meer korrup te wees, sou dit enigsins moontlik wees.
        Maar die petisies se doel is slegs deels om die regering tot verantwoording te roep, die petisies het ander, meer belangriker doele volgens my.
        Eerstens is dit om solidariteit onder enersdenkende blankes, hier in Suid Afrika en ook internasionaal te begin bewerkstellig, en dit is belangrik dat ons as ‘n internasionale beweging moet begin spiere wys. Tweedens is dit om verset te begin organiseer, soos in die geval van die E-tol, en verset is ‘n nie-geweldadige vorm van aanval loods. Dit klink miskien bietjie snaaks, maar as jy nie met geweld kan aanval of verdedig nie, kan jy met nie-geweldadige vorme van verset ook jou man staan.
        En laastens het die petisies dit ten doel om ondersteuning vir ons saak, deur middel van publisiteit en blootstelling, te begin ontgin. Ons het nie toegang tot die media nie, terwyl ons vyand alle vorme van media tot sy beskikking het en al wat ons het om ons saak aan die buitewereld te verduidelik, is die internet. Petisies is ‘n wonderlike manier om aandag op ‘n saak te vestig, en ons het al die aandag nodig wat ons kan kry.
        Die internet is uitstekend geskik vir petisies en ek dink dit het meer trefkrag en trefwydte as net ‘n brief wat iewers op ‘n website geskryf is. ‘n Internetpetisie is ‘n interaksie en dit verg deelname, dit is meer as net om ‘n brief te lees.
        Die regering sal nie veel doen wat die petisies aanbetref nie, en ons verwag dat dit hulle houding sal wees. Maar hulle neem deeglik kennis en dit is miskien belangriker.

  4. De hilarische ontkennende anc reacties betreffende Plaasmoorde en SEB e.d.komen nog uit bij een objectieve ontkenning van alle slechts wat voor 1994 gebeurde.
    De verviervoudiging van de zwarte bevolking tussen 1950 en 1965 staat in schril contrast met de afname van aantallen blanken na 1994. Vermoedelijk is de anc, goed geïnstrueerd door ervaringsdeskundigen uit beruchte KGB kringen uitgegroeid tot de meest succesrijke afbrekende moordmachine op dit continent ooit. Eerst 48 jaar na WOII kwam de Russische zijde met het niet onverwachte cijfer van 28 miljoen doden aan deze kant. Dat de Duisers met o.a. Einsatzgruppen hier het kleinste deel in hadden is ernstig rekening mee te houden.

    De over het paard getilde anc ontken zeker ook dat Suid Afrika een geweldsdictatuur is waar deze tot nu grootste regeringspartij meer oog heeft voor zichzelf dan voor vooruitgang.

    Het anc regiem ontken ook dat de EFF met de integere topper Malema een discutabel brouwsel is uit de geweldige creatieve spindoctor hoek van geel groen zwart om de troosteloze destructieve contacten met Zimbabwese slopers uit te bouwen met het oog op 2014.

    Wat verifieerbaar te ontkennen is, is dat de anc Suid Afrika op verantwoordelijke wijze kan regeren. Men weet namelijk in het geheel niet wat verantwoordelijkheid is en dat lijkt zelfs geen ambitie te kunnen worden.

      1. wat denkt u van het volgende. Voordat operatie Barbarossa losbarstte was er in navolging van de wrede moord op de Tsarenfamilie al behoorlijk wat ‘werk’ verzet wat vele vele miljoenen moorden massamoord opleverde, ter versterking van de gewetenloze bolsjevistenkliek. Katyn in Polen staat inmiddels om meerdere redenen op die kaart met typerende sporen verdoezeling.

        De bloeddorstige ruggengraat werd gevormd door dezelfde Holodomor architecten/uitvoerders, ook aan de wortels van het oneindig systematisch politiek geweld in SA. Een glansende carrière in de KGB NKVD etc., zeker tot in de Chroetsjov periode, benodigde een zekere ‘levenshouding’.

          1. Matt en ek is mekaar se persoonlike fighting partners – hy praat met my al dink julle hy praat met julle oor hy by julle
            kommentare skryf. So los hom uit – ek het mos al vir julle gese!

          2. Die lewe is nie regverdig nie, ek weet. Maar dis nie reg dat net jy ‘n slaansak mag kry nie.

          3. Hy’s gin n slaansak nie hy looi my harder met sy
            antichristelike kommentare – wat ek vir hom sal toegee is dat hy kan beter kommentare spoeg en plak as wat ek ooit kan droom om self te skryf.

          4. Ancient Confession Found: ‘We Invented Jesus Christ’

            Biblical scholars will be appearing at the ‘Covert Messiah’ Conference at Conway Hall in London on the 19th of October to present this controversial discovery to the British public.

            Jesus Christ: completely constructed from other stories for an ancient Roman propaganda campaign?

            [Jesus Christ] may be the only fictional character in literature whose entire life story can be traced to other sources.

            London (PRWEB UK) 8 October 2013

            American Biblical scholar Joseph Atwill will be appearing before the British public for the first time in London on the 19th of October to present a controversial new discovery: ancient confessions recently uncovered now prove, according to Atwill, that the New Testament was written by first-century Roman aristocrats and that they fabricated the entire story of Jesus Christ. His presentation will be part of a one-day symposium entitled “Covert Messiah” at Conway Hall in Holborn (full details can be found athttp://www.covertmessiah.com).

            Although to many scholars his theory seems outlandish, and is sure to upset some believers, Atwill regards his evidence as conclusive and is confident its acceptance is only a matter of time. “I present my work with some ambivalence, as I do not want to directly cause Christians any harm,” he acknowledges, “but this is important for our culture. Alert citizens need to know the truth about our past so we can understand how and why governments create false histories and false gods. They often do it to obtain a social order that is against the best interests of the common people.”

            Atwill asserts that Christianity did not really begin as a religion, but a sophisticated government project, a kind of propaganda exercise used to pacify the subjects of the Roman Empire. “Jewish sects in Palestine at the time, who were waiting for a prophesied warrior Messiah, were a constant source of violent insurrection during the first century,” he explains. “When the Romans had exhausted conventional means of quashing rebellion, they switched to psychological warfare. They surmised that the way to stop the spread of zealous Jewish missionary activity was to create a competing belief system. That’s when the ‘peaceful’ Messiah story was invented. Instead of inspiring warfare, this Messiah urged turn-the-other-cheek pacifism and encouraged Jews to ‘give onto Caesar’ and pay their taxes to Rome.”

            Was Jesus based on a real person from history? “The short answer is no,” Atwill insists, “in fact he may be the only fictional character in literature whose entire life story can be traced to other sources. Once those sources are all laid bare, there’s simply nothing left.”

            Atwill’s most intriguing discovery came to him while he was studying “Wars of the Jews” by Josephus [the only surviving first-person historical account of first-century Judea] alongside the New Testament. “I started to notice a sequence of parallels between the two texts,” he recounts. “Although it’s been recognised by Christian scholars for centuries that the prophesies of Jesus appear to be fulfilled by what Josephus wrote about in the First Jewish-Roman war, I was seeing dozens more. What seems to have eluded many scholars is that the sequence of events and locations of Jesus ministry are more or less the same as the sequence of events and locations of the military campaign of [Emperor] Titus Flavius as described by Josephus. This is clear evidence of a deliberately constructed pattern. The biography of Jesus is actually constructed, tip to stern, on prior stories, but especially on the biography of a Roman Caesar.”

            How could this go unnoticed in the most scrutinised books of all time? “Many of the parallels are conceptual or poetic, so they aren’t all immediately obvious. After all, the authors did not want the average believer to see what they were doing, but they did want the alert reader to see it. An educated Roman in the ruling class would probably have recognised the literary game being played.” Atwill maintains he can demonstrate that “the Roman Caesars left us a kind of puzzle literature that was meant to be solved by future generations, and the solution to that puzzle is ‘We invented Jesus Christ, and we’re proud of it.'”

            Is this the beginning of the end of Christianity? “Probably not,” grants Atwill, “but what my work has done is give permission to many of those ready to leave the religion to make a clean break. We’ve got the evidence now to show exactly where the story of Jesus came from. Although Christianity can be a comfort to some, it can also be very damaging and repressive, an insidious form of mind control that has led to blind acceptance of serfdom, poverty, and war throughout history. To this day, especially in the United States, it is used to create support for war in the Middle East.”

            Atwill encourages skeptics to challenge him at Conway Hall, where after the presentations there is likely to be a lively Q&A session. Joining Mr.Atwill will be fellow scholar Kenneth Humphreys, author of the book “Jesus Never Existed.”

  5. Hier begin ons alweer met nog ‘n nuwe politiek party Federale Vryheidsparty. Wat dink die mense gaan die Afrikaner heen met die tipe van partye? Hierdie party is al 19 Augustus 2012 gestig en ek lees dit nou per toeval raak.
    Ek glo nie hulle het van daardie tyd tot nou ‘n kwart wat die EFF se ondersteuners nie. Die Afrikaner sal nêrens kom hiermee nie, maar so stem ons vir ons eie ondergang. Kan ons nie maar vir die eerste keer sedert 1994 nie net vir een keer in hierdie verkiesing on klein verskille vergeet en saamstaan nie?

      1. RR jy is so reg. Die mense besef dit nie. Indien daar 100 mense in die
        land stem en 60 stem ANC en die ander 40 teen die ANC het die ANC 60% stemme. Indien oom Jan en sy 9 maatjies seg nee ons stem nie, het die ANC 66.7% so elke stem teen die ANC tel en elke nie stem is vir die ANC.

        1. Dag Seg, het is logisch dat een VF+ geen ijzer met handen kan breken. Beter wel stemmen en mogelijk een zeteltje erbij, bezet door actieve mensen èn achterban.
          Stemt men in 2014 op papier of digitaal ?
          Burgers in het buitenland nu ook stemmen en actief verenigen.
          VF+ kan een onderzoek starten naar de doden en verjaagden vanaf 2006 en zo bepalen hoe deze ‘democratie’ wordt beïnvloed door anc geweld.

          Er zal nogal een invloed wezen van moordend (politiek) geweld op het verkiezingsproces.
          Juist de VF+ heeft daar nadeel van.

          De VF+ kan met oog voor huidige veranderingen en machtsverschuivingen meer steun aanboren in het buitenland om het democratisch gehalte omdat het voor de hand ligt dat de nalatige anc gaat proberen nieuwe ondemocratische trucs te gebruiken gesteund door zogenaamde ‘hoge misdaadcijfers’.
          Het is nooit precies duidelijk geworden hoeveel moorden de anc benodigde om in 1994 aan de top te komen en deze manier van “campagne voeren” mag nu al best worden gevolgd met Argusogen.

    1. Die rede hiervoor is die kieser se irritasie met die VF wat nie veel bereik het onder PM nie nou stig hulle ander partye om te kyk of hulle nie die VF kan uitkry nie. P Mulder moet na my mening plek maak vir ‘n nuwe jonger meer radikaler leier.

          1. Geelbek Matroos Meidd Heyns… djy gaan nog so aanhou… dan gaan jy nie nog maak dat hy miskien eendag kliphard gedonner word deur ‘n groep met swart klere en swart balaklavas nie…? Dalk kry jy sommer ook ‘n inspuiting om jou permanent gesond te maak…? Weet mense nie nou al mooi wie jy is en ook waar jy bly nie, hmmmm…? Jy soek mos nou regtig openlik vir k#k, nê…? is dit nie beter dat jy eerder jou uittartende geelbekkie mooi dig hou nie…? …of hy word dalk vol bloed en verloor dalk nóg meer tanne…? oukei…? Jy verstaan…? Hou nou aan….

      1. Enige etniese party (politieke party) blaf vir die maan as hy glo hy kan ‘n noemenswaardige verskil maak. Ek sal nie PM blameer as hy volgens die grond wet “regeer” nie. Die Afrikaner is deur sy power leiers in 1996 op ‘n politieke sylyn rangeer so dat die soustrein kan verby gaan!

        1. As jy ten minste net een breinsel gehad het sou jy geweet het dat die etniese partye in die parlement daar is nie om ‘n meerderheid stemme te probeer werf nie maar om op hoogte van sake te bly wat betref die ANC regime se doen en late en om hulle te heeltyd te herrinner aan ons eis op selfbeskikking.

          1. ‘n Duur soustrein om agtergeblewenes te her-inner aan hulle eis op selfbeskiking sedert 1992.

  6. Ek moet om verskoning vra. Ek dag die rede vir die VF se kandidatuur destyds innie lokasies was suiwer oportunisme … net `n soort van ‘vote grab’ oefening. Nou kan ek sien dit was al die tyd opreg en waarlik filantropies. Avokaat, ek glo dis waarlik edel om die ANC se hordes te probeer oortuig dat die regering vir hulle lieg. Dis te danke aan Avokaat en Dok dat ons kan sê ‘al draai net `n handjie vol hul rug op die ANC en stem DA, elke bietjie help’.

    My liewe vrinne, die van u wat verstand het, sal by nou reeds weet dat hierdie outjie en sy Pieter basies veg vir werk skepping – VIR HULLE SELF ! En ek kry `n reukie hier op PRAAG van broerskap tussen Dottors innie parliament en dottors nog innie wildernes. Die voordele van trog vreet is menig. Ek meen, neem bv. Radio Puttoria, hoeveel toelaes en wins hulle sin geword het sedert hulle hulle self ingegrawe het en die nodige belofdes gemaak het. Dis omtrent tyd dat die VF meer mense in die regering kry om namens die Afrikaner vir die regte van alle minderheids groepe reg oor die wêreld te gaan sit en beraadslaag vir drie weke lank in een of ander rooi huid casino in `n reservaat op belasting betalers se onkoste.
    En kom ons wees nou maar eerlik, Dottor Piet Muller het reeds in 1993 geweet dat selfs net sy 3% geerfde steun vanuit KP genoeg was om hom – en dus sy party – aan die lew te hou. Trouens ek dink Piet het besef dat hy op meer steun vanaf die ANC sou kon staat maak as vanuit die transisionele regse basis – `n soort van lewende olyf takkie vir die wit ‘nkosi.

    Dit is egter belangrik vir die party se voort bestaan dat geen individue binne die party of te wel voornemende lede groot verwagtings moet koester vir die party nie. Dit is nie die ‘deal’ nie. En geleenthede waar die VF formeel die ANC oor die kole haal word beperk en potensiële skade aan loopbane wird met nodige koreografie tot `n minimum beperk.

    Ek voorsien dat Dok Muller op die brein dryn kan staat maak om te verseker dat die gevolglike geoorblywende sampioene hom blindelings sal steun met hul korps van ou Jurgens karravane.

        1. Die VF plus …. verseker ekonomiese stabiliteit ?! Praat ons van die selle ou – Dok Piet Muller, die assistent minster vir vis en blomme ? Met sy party van drie ?

          Die goed beteken Eff Oll. Trog vreters. En so vêr ek kon sien is Dok en sy span strategiste nog nie bekeer tot openbare ekkenning van die “white genocide” nie …

      1. Ja. ‘Die Afrikaner’ – wie ook al hulle sal verteenwoordig – moet deesdae onderhandel om sy eie gat af te vee met gesubsidieerde koerant papier. Ek is seker die regering sal so ou hektaar of twee sal afstaan.
        Indien nie sal Avokaat Albert hulle dreig in Den Haag.

        Wie’s oppie keyboard vandag ?

    1. En as ek twee keer jou repliek lees en die sweet van my voorkop afvee van ene konsentrasie, om uit te maak wat jy bedoel met sommige van jou vreemde woorde wat ek in twee paragrawe sou kon opsom, maak jou skrywe eintlik sin. Ek wens ek was nie ‘n geheelonthouer, dan het ek seker jou kommentaar gouer gesnap.

  7. Rattle: Inferno is a compact operating system designed for building distributed and networked systems on a wide variety of devices and platforms. With many advanced and unique features, Inferno puts an unrivaled set of tools into your hands.

          1. More seg JAVR dankie tog, ek voel nou beter want die box in Afrikaans kan mens verseker goed gebruik.

  8. Kritiek teen die ANC soos onbekwaamheid, moorde, ens. is niks anders as berekende moedswilligheid nie. Die kritiek wat so baie op hierdie blad uitgespreek word, weet hulle van lankal af en lag lekker daaroor, want dan weet hulle die mislukking wat gebeur het is ‘n treffer om die Boere-Afrikaner te treiter, bang te maak. Hulle is vreesloos, want hulle weet hulle is v-e-e-e-e-r in die meerderheid. Al gee hulle ons tien setels in die parlement present, gaan hulle nog steeds voort om ons te martel, ens. Niemand sal daarin slaag om hulle ‘n halwe graad van hul koers te laat afwyk nie..
    De Klerk se leuse om “Suid-Afrika te maak werk” is uit die staanspoor ‘n aborsie. Ons kritiek is betekenisloos as ons en ons nageslag in hierdie land wil voortbestaan. Kom weg uit die goddelose bedeling waarin die grootste verraaiers van alle tye met sluwe bedrog ons ingedompel het. Ons moet met almal wat sedert ons voorgeslagte ‘n republikeinse strewe in hul gene dra, saamkom en ‘n eenheid vorm ten spyte van die verskille wat ons van mekaar vervreem om as een Boere-Afrikaner blok weg te breek – al is dit ook met geweld!!

    1. Hannes dis wat meeste afrikaners voor vra maar ons spreek nie daardie probleem aan nie en ek kan nie verstaan waarom nie. Ons kan nog RO’s reel en petisies teken maar dit sal f.o..k..k..ol help as ons nie as ‘n eenheid die ANC en sy linkse blanke meelopers takel nie. Die meeste blankes verstaan nie hoe die bantoe en die ANC se breins werk nie dis hoekom hulle nerens sal kom nie en boonop is hulle verdeel in ‘n hordes organisasietjies.

  9. was halten Sie von der folgenden denken. Vor Operation Barbarossa hatte nach dem brutalen Mord an der Zarenfamilie schon recht, was “Arbeit” getan, was viele, viele Millionen von systematischen Tötungen einen Völkermord und Massenmord, um den skrupellosen bolsjevistenkliek stärken. Ausgebrochen Katyn ist jetzt in Polen aus mehreren Gründen auf dieser Karte mit typischen Spuren Verschleierung.

    Die blutrünstige Rückgrat wurde von den gleichen Architekten Holodomor / Interpreten, einschließlich der Wurzeln des unendlichen systematische politische Gewalt in SA gebildet. Ein Glanz Einkommen Karriere im KGB NKWD usw., sicherlich in der Chruschtschow-Zeit, eine gewisse Haltung “oder besser” Mord Haltung erforderlich.

Maak 'n opvolg-bydrae