Ons lewe sedert die Tweede Wêreldoorlog in ‘n wêreld wat geheel en al in ‘n linksliberale rigting beweeg het, of liewer, gedwing is. Die meeste Westerse samelewings is so links dat as hulle net nog ‘n treetjie verder links gee, dan val hulle heeltemal van die aardbol af. Selfs die sg . « regse »
Binnekort dalk goedkoop mediese skemas vir lae-inkomstewerkers
Die Raad op Mediese Fondse mag mediese skemas toelaat om produkte vir die lae-inkomstemark te loods, is gister by ‘n konferensie van die Gesondheidsorgbefondsers bekendgemaak. Maar sulke skemas sal nie voorsiening vir opname in privaathospitale of versorging in noodgevalle maak nie. Sulke goedkoop mediese skemas, wat so min as R200 per maand per persoon mag
Lees verder: Binnekort dalk goedkoop mediese skemas vir lae-inkomstewerkers
Al-Sjabaab-aanval eis 13 lewens
Al-Sjabaab se selfmoordbomaanval op ’n hotel in Mogadisjoe Sondag het die lewe van minstens 13 mense geëis, het AFP berig. Die Jazeera Palace-hotel is die tuiste van die diplomatieke sendings van China, Katar en die Verenigde Arabiese Emirate in Somalië en gewild onder Somaliese regeringsamptenare en buitelandse besoekers. Beijing het gister gesê een van die
Obama, VN waarsku teen terreur en burgeroorlog
Pres. Barack Obama sê die bomaanval op Somalië se hoofstad is ’n wekroep dat terreurgroepe soos Al-Sjabaab niks anders as verwoesting aan te bied het nie en gestop moet word. Obama het tydens ’n gesamentlike nuuskonferensie met eerste minister Hailemariam Desalegn in Addis Abeba, Ethiopië, gepraat. Hy sê Amerika en ander lande moet die druk
Trump se steun neem toe
Die eiendomsmiljardêr mnr. Donald Trump se steun onder Republikeinse party kiesers het vergroot en hy is nou die voorloper in die wedloop om die party se nominasie vir volgende jaar se presidentsverkiesing. Volgens die jongste CNN-meningsopname geniet Trump 18 persent steun onder Republikeine, gevolg deur die voormalige goewerneur van Florida, mnr. Jeb Bush, met 15
Britse lord snuif sy standaarde
’n Senior lid van die Britse House of Lords, wat verantwoordelik is om standaarde te handhaaf, is dié week versoek om te bedank nadat hy verfilm is waar hy na bewering dwelms van ’n prostituut se borste gesnuif het. Lord John Sewel het as adjunkspeaker van die parlement se opperhuis bedank nadat The Sun Sondag
LUR dagvaar koerant vir naamskending
Die voormalige Vrystaatse LUR van Sport, Kuns en Kultuur, Dan Kgothule, dagvaar die Vrystaatse koerant, The Weekly, vir R250 000 vir naamskending. Dit nadat dié weeklikse koerant tydens Kgothule se termyn, in ‘n artikel in Augustus 2010, berig het dat sy senior personeel oor sy gedrag kla; ook dat Macufe onder sy leierskap geen wins
Deneysville-inwoner sink in riool weg
‘n Swart inwoner van Deneysville se lokasie, Johannes Tlali sê die stank wat hom elke oggend groet as hy sy voordeur oopmaak, is ondraaglik. Rou riool is al reeds sedert Oktober verlede jaar besig om by sy voordeur op te dam. Hy het aan OFM-nuus se Cathy Dlodlo gesê dat beloftes deur die munisipaliteit om
T.T. Cloete is dood
Die Afrikaanse digter T.T. Cloete het vanoggend in die Mooimed-hospitaal op Potchefstroom gesterf. Hy was een van die bekendste moderne Afrikaanse digters wat veral in woordspel en kriptiese beeldspraak uitgemunt het. Theunis Theodorus Cloete is op Republiekdag, 31 Mei, in 1924 gebore en was dus 91 jaar oud ten tye van sy oorlye. Hoewel hy
Krieketreus groet, Tutu weer in hospitaal
Clive Rice, oudkrieketkaptein van Suid-Afrika en Transvaal is Dinsdag oorlede. Die 66-jarige Rice is in Maart in Indië geopereer om ‘n gewas in sy brein te verwyder. ‘n Neurochirurg in Suid-Afrika het hom egter met sy terugkeer ingelig dat daar niks meer is wat hulle vir hom kan doen nie. Die Krieketraad se uitvoerende hoof,
