Numsa se besluit om ’n sosialistiese verenigde front te vorm teen die ANC, is die begin van die “herskikking” van die Suid-Afrikaanse politieke landskap sê swart opposisiepartye. Numsa sal glo nie vrywillig bande met die vakverbond Cosatu verbreek nie. ‘n DA-woordvoerder het dié verwikkelinge in die drieparty-alliansie as “nodig” beskryf “om die herskikking van die Suid-Afrikaanse politiek te versnel”. Bantu
Lees verder: Numsa gaan sosialistiese front teen ANC monster
