Van middernag vanaand word alle openbare plekke, d.w.s. restaurante, kroeë, bioskope, skole, ens. in Frankryk gesluit. Slegs die kinders van mediese personeel wat moet aanhou werk, sal skool toe gaan. Verder sal skole per rekenaar en internet funksioneer. Die enigste winkels wat toegelaat word om oop te bly, is voedselwinkels en apteke. Die aankondiging
Lees verder: #Koronavirus: Franse regering kondig noodmaatreëls af
