Dan Roodt: Koreane is dalk ‘n voorbeeld vir Afrikaners

Suid-Koreane regoor die wêreld, waaronder in New York (sien foto), het gister hul onafhanklikheidsbeweging van ‘n eeu gelede gevier. ‘n Sewentienjarige meisie, Joe Gwan-soen, het dit op 1 Maart 1919 begin. Sy is later deur die Japannese bewind destyds in Korea aangehou en doodgemartel. Ná die tweede wêreldoorlog is Korea in twee verdeel en die

Lees verder: Dan Roodt: Koreane is dalk ‘n voorbeeld vir Afrikaners

Leon Lemmer: ‘Die eggenotes agter Afrikaner politieke leiers’

Terwyl ‘n uitvoerende staatshoof in sy amp is, ontvang hy heelwat publisiteit en word hy ‘n bekende persoon. Sy eggenote weerkaats in ‘n mate hierdie bekendheid omdat sy bv soms saam met hom afgeneem word of hier en daar ‘n toespraak lewer. Wanneer ‘n staatshoof of oudstaatshoof sterf, ontvang die gebeure gewoonlik heelwat publisiteit. In

Lees verder: Leon Lemmer: ‘Die eggenotes agter Afrikaner politieke leiers’

Zimbabwe binnekort sonder brood weens valutatekort

Zimbabwe kan binne ‘n week sonder brood wees nadat meelvoorrade afgeneem het weens die land se versuim om  vir ingevoerde koring te betaal, volgens ‘n vertroulike brief wat Maandag aan bakkers deur die land se graanmeulenaarsgroep geskryf is. Dié radikale, afrosentriese land wat berug is weens sy antiblanke maatreëls en grondgryp, verkeer in die greep

Lees verder: Zimbabwe binnekort sonder brood weens valutatekort

Video: Dan Roodt oor Afrikaanse ondernemings

Afrikaners en veral jongmense, verkeer tans met hul rug teen die muur. Die ANC se wetgewing maak dit byna onmoontlik om werk te kry by groot maatskappye, wat nog te sê in die staatsdiens wat slegs vir swartes gereserveer is. Wat is die oplossing? In hierdie video wat aanvanklik intyds via Facebook gestroom is, doen

Lees verder: Video: Dan Roodt oor Afrikaanse ondernemings

Mimi Coertse sing ‘Heimwee’

Luister na die bekende Afrikaanse lied, “Heimwee”, soos uitgevoer deur Mimi Coertse. Heimwee My hart verlang na die stilte van die wye wuiwende veld ver van die stadsgeluide en die klinkende klank van geld Ek is moeg vir die rustelose lewe van mense wat kom en gaan wil terug na die vrye ruimte waar ‘n

Lees verder: Mimi Coertse sing ‘Heimwee’

Suidpunt: Die Weisheit der Wölfe (resensie)

Hoeveel van die toeganklike Afrikaanse aanlynmedia ken jy wat vandag nog Duitse boeke resenseer? Net een: naamlik, PRAAG. Maar bly ingeskakel, wie weet, dalk resenseer PRAAG binnekort ook Franse boeke… PRAAG kan werklik, net soos Ons eie boek van die 1950’s, spog met sy stralende moderne Eurosentrisme, soos géén ander Afrikaanse blad kan nie. Aanloop

Lees verder: Suidpunt: Die Weisheit der Wölfe (resensie)

Leon Lemmer: ‘Die opkoms en ondergang van die Afrikaners’?

In 2018 is Jean Oosthuizen se boek, Die opkoms en ondergang van die NG Kerk, gepubliseer (Praag 28.10.2018). Vanjaar het ‘n bundel opstelle van Hermann Giliomee verskyn, The rise and demise of the Afrikaners (Cape Town: Tafelberg, 2019, 360p, R350). Albei bring ‘n ontstellende, aktuele boodskap: Afrikanerkultuur is (vinnig) besig om in sy swernoot te

Lees verder: Leon Lemmer: ‘Die opkoms en ondergang van die Afrikaners’?

Isuzu MU-X bied goeie waarde vir geld

Met die vertrek van General Motors uit Suid-Afrika het die Chevrolet Trailblazer wat ‘n teenvoeter vir Toyota se Fortuner en Ford se Everest was, ‘n reusegaping in die marksegment gelaat. Isuzu, wat ook deel van die GM-stal was, het egter besluit om sy ryke tradisie van betroubare gehalte met moeitevrye voertuie in Suid-Afrika voortesit. Die

Lees verder: Isuzu MU-X bied goeie waarde vir geld

Dan Roodt: Een radikalisme roep ‘n ander op

In die politiek word daar gepraat van die Overton-venster, dít  wat op ‘n gegewe oomblik in ‘n land as polities aanvaarbaar beskou word, aldan nie. In die tagtigerjare onder PW Botha is die ANC as ‘n terreurorganisasie beskou en kommunisme of die nasionalisering van grond of ander eiendom sonder vergoeding was nie deel van die

Lees verder: Dan Roodt: Een radikalisme roep ‘n ander op

Patrick McDermott: Suid-Afrika se mafiapolitiek

Die reënboognasie wys sy kleure. In hierdie indringende artikel, ‘n ware blik van buite, stel die Washingtonse politieke ontleder Patrick McDermott die haglike politieke toestand waarin Suid-Afrika verkeer, aan die kaak. Hy vergelyk dit met ‘n mafiabeleid waarin elkeen, veral blankes, “beskermingsgeld” aan korrupte en misdadige politici moet betaal. Suid-Afrika is ‘n deurlopende onderwerp van

Lees verder: Patrick McDermott: Suid-Afrika se mafiapolitiek